Hij is getrouwd met Anna Dorothea STEYN.
Zij zijn getrouwd.
Kind(eren):
Peet van Staden: Geveg in die Anglo-Boere-oorlog, op Onverwacht gevang saam met sy broer J.J. - Hansie - en ook as krygsgevange (nommer 26409) St. Helena toe gestuur. Albei het die eed van getrouheid jeens Brittanje afgelê (niemand is daarsonder toegelaat om terug te keer Suid-Afrika toe nie). J.F. was nommer 1328, onderteken op 23-08-1902; J.J. nommer 1452, 26-08-1902. Dit lyk waarskynlik dat hul twee broers, Johannes Jurie en Willem Herklaas, nie (die tyd van) die Tweede Anglo-Boere-oorlog oorleef het nie. In 'n byvoegsel van 03-10-1903 tot die testament van hul ouers word daar as erfgename net verwys na J.F. en J.J., "onze twee zoons".
Jacobus Frederik (Kotie) van STADEN | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Anna Dorothea STEYN |
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.