'''c4 Nicolaas'''
gedoop: 1 Oct 1724, getroud: Geertruy Brits, gedoop: 22 Oct 1730;
hertroud: April 1769 Jacomina Beyers, gedoop: 29 Jul 1727. Nageslag
hoofsaaklik Caledonners
'''d9 Hans Jacob'''
gedoop: 22 Jul 1764, getroud: 5 Jul 1789 Elisabeth Christina Wessels,
gedoop: 28 Jun 1772; hertroud: 23 Sep 1804 Christina Magdalena Pas,
weduwee van: Jurie Wessels, gedoop: 20 May 1770
'''e1 Hans Jacob''' 10.8.1794
'''e2 Margaretha Maria''' 16.10.1796 x Johannes
Wilhelmus WESSELS
'''e3 Nicolaas Johannes''' 21.7.1799, Voortrekker †
“Klipfontein”, dist. Bloemfontein 7.4.1880 x George
22.3.1818 Cornelia Susanna DE LA REY xx Maria
MINNAAR
'''e4 Wessel Cornelis''' 4.10.1801, woon “Oos-Rietrivier”,
dist. Somerset, Voortrekker, woon later dist.
Ohrigstad † c. 1852 x Uitenhage 3.9.1820 Martha
Johanna BOTHA 2.9.1804 † Lydenburg, Mei 1850
'''e5 Geertruy Johanna''' 26.12.1803
'''e6 Hans Jacob''' 14.9.1806
'''e7 Jurgen Johannes''' 14.9.1806
'''e8 Hans Jurgen''' 2.10.1808
Uit Hans Jacob se laaste huwelik is nog drie seuns gebore. Onsverneemlater van hulle toe hulle Voortrekkers geword het
Hans Jacob Swart b2c4d9 |
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: Sutherland
Family tree: 202191551-3