Il est marié avec Elizabeth Cornelia Crafford.
Ils se sont mariés
Enfant(s):
boer Waagedrift in de Koude Bokkeveld; t in �tLand van Waveren November 1782; x 20 Junie 1756 ELIZABETH CORNELIA CRAFFORD; = 1 Maart 1731; d/v Dirk Willem Crafford en Rachel Joubert.
Hy was die jongste van vyf lewende broers en het gevolglik gehuiwer om die spore van sy vier ouer broers en selfs sy enigste neef, Johannes Lodewicus, te volg, die oostelike binneland in. Hy het liewer in die ou bekende Tulbagh-vallei bly woon en daarvandaan reg noord in die Bokkeveld en die Swartland in met sy veetroppe beweeg. Drie van sy vyf seuns het sy voorbeeld gevolg en die voorvaders geword van al die Bolandse Pretoriusse. Die ander twee seuns, Willem Sterrenberg en Jan Lodewyk, het saam met hul neefs na die Pretoriuskloof getrek. Hoewel maar vier-en-vyftig jaar oud, het hy blykbaar die dood voel nader want op 20 Oktober 1782 stel hy en sy vrou hul testament op op die plaas Waagedrift in die Koue Bokkeveld en net �n maand daarna is hy oorlede. Sy eerste recognitie-geld word betaal op 27 Julie 1752.
Bl. 479 Pretorius Boek
Willem Sterrenberg Pretorius | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Elizabeth Cornelia Crafford |
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree Family site: Wait_Pretorius_Family Web Site Family tree: Wait Family Tree
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree Family site: Britz Web Site Family tree: Britz Family Tree