Wilferd Duckitt's Family Tree » Theunis Jacobus Kotze b3c2d2 (< 1756-1823)

Données personnelles Theunis Jacobus Kotze b3c2d2 

  • Il est né avant le 22 août 1756Stellenbosch, Western Cape, South Africa.
  • Il a été baptisé le 22 août 1756 dans Kaapkolonie,Suid-Afrika.
  • Il est décédé en l'an 1823Piketberg, Western Cape, South Africa.
  • Un enfant de Dirk Jacobus Kotze et Maria Dirkse van Schalkwyk
  • Cette information a été mise à jour pour la dernière fois le 8 octobre 2015.

Famille de Theunis Jacobus Kotze b3c2d2


(2) Il est marié avec Martha Margaretha Visser.

Ils se sont mariés le 21 février 1779 à NGK Swartland.


Enfant(s):

  1. Dirk Jacobus Kotze  1780-1857 
  2. Floris Johannes Kotze  1782-1849 
  3. Anna Jacoba Kotze  1787-± 1843 
  4. Coenraad Hendrik Kotze  1791-1865 


(3) Il est marié avec Maria Margaretha Coetzee.

Ils se sont mariés le 27 janvier 1793.


Enfant(s):

  1. Jacobus Kotze  1794-1878 
  2. Gerrit Kotze  1795-1872 


Notes par Theunis Jacobus Kotze b3c2d2

{geni:occupation} Farmer
{geni:about_me} d2 Theunis
gedoop: 22 Aug 1756, getroud: 21 Feb 1779 Martha Visser; hertroud:
27 Jan 1793 Maria Margaretha Coetsee

-----------

Inventaris van alle zodanige goederen en effecten, als door '''Theunis Kotze Dirkz:n''' en '''Maria Margarheta Coetzee''' in gemeenschap bezeeten en door eerstgem: ab intestato met er dood ontruimd en nagelaten en op heden door my ondergetekende Veldcornet en getuigen opgenomen zijn, te weten

Een leningsplaats gend: de Klipfontein gelegen aan de Lange Valleij agter de Piquet Bergen in het district Tulbagh

...

Erfgenamen
van des overledene eerste huisvrouw '''Maatje Visser'''
* Dirk Jacob:s Kotzé geboren den 28 Jann:y 1780
* Floris Kotzé geboren den 4 Jann:y 1782
* Theunis Gerh:s Kotzé geboren den 1 Mey 1784
* Joh:s Christ:n Kotzé geboren den 23 July 1791
* Anna Jacoba Kotzé geboren den 29 January 1789
* Coenraad Hend:k Kotzé geboren den 17 November 1791
van des overledenen tweede huisvrouw '''Maria Margaretha Coetzee'''
* Jacobus Kotzé geboren den 15 Maart 1794
* Gerrit Kotzé geboren den 1 Maart 1796
* Jasper Kotze geboren den 8 Maart 1798
* Martha Magdalena Kotze geboren den 8 Juny 1800
* Jan Jurie Kotzé geboren den 14 April 1810

Aldus gedaan en geinventariseerd ter bovengem: plaats op den 25 October 1821.

Als getuigen: P: Meiring, Georg Fredrik Vercueil

Daniel Lambrechts, Velt cornet

- Inventories of the Orphan Chamber Cape Town Archives Repository, South Africa Reference no.: MOOC8/36.44http://databases.tanap.net/mooc/main_article.cfm?id=MOOC8%2F36.44&freesearchkey=1821-10-25
--------------------
Dit val nie te betwyfel nie dat Theunis Kotze as jong burger jare lank die plaas Roode Verlore Vallei vir sy vader bestuur het. Na sy huwelik in 1779 met Martha Visser het hy egter op 5.3.1781 die leningsplaas Klipfontein aan de Lange Vallei uitgeneem. Hierdie plaas het voorheen 'n aantal jare aan Hendrik Dischard (Thiart) behoort, maar in ongeveer 1780 het hy na Drommel Valleij verhuis. Soos reeds in 'n vroeëre hoofstuk aangedui, het Klipfontein aan de Lange Vallei in die eerste dekades van die eeu deel uitgemaak van die historiese Klipfontein aan de hoek van de Piketberg. Mettertyd het die naam die verkorte vorm Lange Vallei aangeneem. In die tyd van Theunis Kotze was die huidige naam, Langvlei, reeds ingeburger.

Nog voor die einde van die eeu het Theunis die plaas tot meer as slegs 'n veepos ontwikkel. Sy opgaaf, soos konserwatief vir belastingdoeleindes opgestel, was 16 perde, 78 beeste, 400 skape, met 'n graanoes van 200 sak koring insluitende 'n weinig rog en 55 sak gars. In 1803 het hy ook die grootliks nog onontwikkelde veepos Woeste Heuwel, die latere Tsaarskuil, geleë sowat tien myl van Langvlei af in 'n suidwestelike rigting naby Weglopers Heuvel, uitgeneem en sy oudste seun Dirk Jacobus, getroud met Martha Magdalena Brand, daar as opsigter geplaas. Lg. het hierdie plaas in 1813 vir eie rekening uitgeneem en daar heelwat vordering getoon. Teen 1827 is sy vrou egter oorlede en het hy die plaas aan Adriaan Jacobus Louw verkoop aan wie dit later in erfpag toegeken is.

Vir Theunis Kotze en Martha Visser is op Langvlei 5 seuns en 'n dogter gebore. Die jongste twee was nog baie klein toe hul moeder in 1792 oorlede is. So besorgd was die vader oor sy verweesde kroos dat hy binne twee maande daarna met Maria Margaretha Coetzee, 'n dogter van Jacobus Coetzee van die buurplaas Klipfontein hertroud is."
Boek: Boerepioniers van die Sandveld
Deur M.H.D. Smith.

"Uit die tweede huwelik is eienaardig genoeg ook vyf seuns en 'n dogter gebore, in presies dieselfde volgorde as in die eerste huwelik. Een van die seuns, Johannes Nicolaas, is waarskynlik klein oorlede. Van die ander nege seuns in die gesin het slegs drie, t.w. Johannes Chrsitiaan, Gerrit en Coenraad Hendrik in die veldkornetskap van Daniël Lambrechts in die Suid-Sandveld bly woon. Die res, 'n paar as jongkêrels en die ander as gehudes, het gedurende die eerste 4 dekades van die volgende eeu na Voor-Namakwaland verhuis, veral na die dood van hul vader Theunis teen die einde van 1823".
{geni:marriage_order} 1
{geni:marriage_order} 2
"Dit val nie te betwyfel nie dat Theunis Kotze as jong burger jare lank die plaas Roode Verlore Vallei vir sy vader bestuur het. Na sy huwelik in 1779 met Martha Visser het hy egter op 5.3.1781 die leningsplaas Klipfontein aan de Lange Vallei uitgeneem. Hierdie plaas het voorheen 'n aantal jare aan Hendrik Dischard (Thiart) behoort, maar in ongeveer 1780 het hy na Drommel Valleij verhuis. Soos reeds in 'n vroeëre hoofstuk aangedui, het Klipfontein aan de Lange Vallei in die eerste dekades van die eeu deel uitgemaak van die historiese Klipfontein aan de hoek van de Piketberg. Mettertyd het die naam die verkorte vorm Lange Vallei aangeneem. In die tyd van Theunis Kotze was die huidige naam, Langvlei, reeds ingeburger.

Nog voor die einde van die eeu het Theunis die plaas tot meer as slegs 'n veepos ontwikkel. Sy opgaaf, soos konserwatief vir belastingdoeleindes opgestel, was 16 perde, 78 beeste, 400 skape, met 'n graanoes van 200 sak koring insluitende 'n weinig rog en 55 sak gars. In 1803 het hy ook die grootliks nog onontwikkelde veepos Woeste Heuwel, die latere Tsaarskuil, geleë sowat tien myl van Langvlei af in 'n suidwestelike rigting naby Weglopers Heuvel, uitgeneem en sy oudste seun Dirk Jacobus, getroud met Martha Magdalena Brand, daar as opsigter geplaas. Lg. het hierdie plaas in 1813 vir eie rekening uitgeneem en daar heelwat vordering getoon. Teen 1827 is sy vrou egter oorlede en het hy die plaas aan Adriaan Jacobus Louw verkoop aan wie dit later in erfpag toegeken is.

Vir Theunis Kotze en Martha Visser is op Langvlei 5 seuns en 'n dogter gebore. Die jongste twee was nog baie klein toe hul moeder in 1792 oorlede is. So besorgd was die vader oor sy verweesde kroos dat hy binne twee maande daarna met Maria Margaretha Coetzee, 'n dogter van Jacobus Coetzee van die buurplaas Klipfontein hertroud is."
Boek: Boerepioniers van die Sandveld
Deur M.H.D. Smith.

"Uit die tweede huwelik is eienaardig genoeg ook vyf seuns en 'n dogter gebore, in presies dieselfde volgorde as in die eerste huwelik. Een van die seuns, Johannes Nicolaas, is waarskynlik klein oorlede. Van die ander nege seuns in die gesin het slegs drie, t.w. Johannes Chrsitiaan, Gerrit en Coenraad Hendrik in die veldkornetskap van Daniël Lambrechts in die Suid-Sandveld bly woon. Die res, 'n paar as jongkêrels en die ander as gehudes, het gedurende die eerste 4 dekades van die volgende eeu na Voor-Namakwaland verhuis, veral na die dood van hul vader Theunis teen die einde van 1823".

Avez-vous des renseignements supplémentaires, des corrections ou des questions concernant Theunis Jacobus Kotze b3c2d2?
L'auteur de cette publication aimerait avoir de vos nouvelles!


Barre chronologique Theunis Jacobus Kotze b3c2d2

  Cette fonctionnalité n'est disponible que pour les navigateurs qui supportent Javascript.
Cliquez sur le nom pour plus d'information. Symboles utilisés: grootouders grand-parents   ouders parents   broers-zussen frères/soeurs   kinderen enfants

Ancêtres (et descendants) de Theunis Jacobus Kotze


    Montrez le quartier généalogique complet

    Avec la recherche rapide, vous pouvez effectuer une recherche par nom, prénom suivi d'un nom de famille. Vous tapez quelques lettres (au moins 3) et une liste de noms personnels dans cette publication apparaîtra immédiatement. Plus de caractères saisis, plus précis seront les résultats. Cliquez sur le nom d'une personne pour accéder à la page de cette personne.

    • On ne fait pas de différence entre majuscules et minuscules.
    • Si vous n'êtes pas sûr du prénom ou de l'orthographe exacte, vous pouvez utiliser un astérisque (*). Exemple : "*ornelis de b*r" trouve à la fois "cornelis de boer" et "kornelis de buur".
    • Il est impossible d'introduire des caractères autres que ceux de l'alphabet (ni signes diacritiques tels que ö ou é).



    Visualiser une autre relation

    Les données affichées n'ont aucune source.

    Événements historiques

    • La température le 22 août 1756 était d'environ 17,0 °C. Le vent venait principalement de l'/du nord-ouest. Caractérisation du temps: omtrent helder. Source: KNMI
    • En l'an 1756: Source: Wikipedia
      • 1 mai » signature du premier traité de Versailles.
      • 14 août » bataille de Fort Oswego (guerre de Sept Ans). Les troupes de Montcalm l’emportent sur les soldats britanniques de Mercer en leur prenant le fort Oswego.
      • 29 août » début de la guerre de Sept Ans.
      • 8 septembre » expédition Kittanning (guerre de la Conquête).
    • La température le 27 janvier 1793 était d'environ 2,0 °C. Le vent venait principalement de l'/du l'ouest du sud. Caractérisation du temps: betrokken. Source: KNMI
    • En l'an 1793: Source: Wikipedia
      • 2 mars » soulèvement de la Vendée contre le gouvernement de la Convention.
      • 10 mars » création du Tribunal révolutionnaire en France.
      • 29 mars » deuxième bataille des Sables-d'Olonne, lors de la guerre de Vendée.
      • 25 juin » bataille de Parthenay, lors de la guerre de Vendée.
      • 29 septembre » la Convention vote la Loi du maximum général.
      • 18 novembre » bataille de Pontorson, lors de la guerre de Vendée.

    Sur le nom de famille Kotze

    • Afficher les informations que Genealogie Online a concernant le patronyme Kotze.
    • Afficher des informations sur Kotze sur le site Archives Ouvertes.
    • Trouvez dans le registre Wie (onder)zoekt wie? qui recherche le nom de famille Kotze.

    Lors de la copie des données de cet arbre généalogique, veuillez inclure une référence à l'origine:
    Wilferd Duckitt, "Wilferd Duckitt's Family Tree", base de données, Généalogie Online (https://www.genealogieonline.nl/family-tree-wilferd-duckitt/I6000000003954423147.php : consultée 9 juin 2024), "Theunis Jacobus Kotze b3c2d2 (< 1756-1823)".