Wilferd Duckitt's Family Tree » Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1 (1665-1751)

Données personnelles Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1 


Famille de Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1

(1) Il est marié avec Anna Maria van Laar.

Ils se sont mariés le 9 novembre 1687 à ao 1687 den 9 9ber Jan Lambertz Meijburgh vrijburger ter deser plaets jongman met Anna Maria de Lar jongedochter geboortigh van Amsterdam. NGK Kaapstad, il avait 22 ans.


Enfant(s):

  1. Aletta Myburgh  ± 1689-1761
  2. Catharina Myburgh  1691-< 1697
  3. Barbara Myburgh  ± 1700-1766
  4. Johanna Mijburgh  ± 1693-± 1729 


(2) Il a/avait une relation avec Elisabeth van Wijk.


Enfant(s):

  1. Aeltje Myburgh  ± 1699-± 1719


(3) Il est marié avec Sophia Sanck.

Ils se sont mariés le 15 mars 1699 à 15 Mart 1699 Jan Lambregthz Meijburg van Buijcksloot met Sophia Sanck van Keulen wed. wijlen Hendrik Leenhold. NGK Kaapstad, il avait 34 ans.


Enfant(s):

  1. Sophia Mijburgh  1702-1775
  2. Martha Myburgh  1707-1771 


Notes par Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1

Ancestral File Number: progenitor
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">





In the muster rolls of 1695, Cape district:

page 155: Jan Lambertsz Mijburgh & Maria Henderiks 2 k.



1701: Cape district:

page 17: Jan Lammerts Meyburg & Sophia Sanct 3 k





"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">





Jan Lambertz Meijburg *1658 oorlede 19 Aug 1751 x met Anna Maria de Laar van
Amsterdam. ( Maria sterf c. 1697) Tussen sy eerste vrou se afsterwe in 1697 en tot en
met sy tweede huwelik met Sophia Zank in 1699, was hy op sy eie en alleen, en het hy 'n
verhouding aangegaan met Lysbeth van Wyk, van onbekende afkoms, en 'n dogter is uit
die verhouding gebore. Die kind was gedoop 2 Maart 1699 en sy was genoem Aeltje.


xx 15 Maart 1699 met Sophia Zank en sy is oorlede 22 Jul 1747. Die Sondagmiddag van
15 Maart 1699 tydens die huwelik in die Grootte Kerk het die Dominie (Ds Petrus Kalden)
nie opgedaag nie, en moes die diens deur die sieketrooster, Albert Koopman, waargeneem
word. Hy was nie gemagtig om huwelike te voltrek nie en die wewenaar en die bruid moes
maar die aand apart deurbring. Maandag kon Jan dit nie meer verduur nie, en het hy
Goeweneur Van der Stel gaan spreek. Hy het intussen verneem dat Ds. Kalden en Van der
Stel die vorige middag saam in die Kompanjestuin " gediventeer " het. Van der Stel het
toe spesiale toestemming gegee dat die trouery kon plaasvind die aand van Dinsdag 17
Maart 1699. En so het dit toe gebeur, maar wat die Maandagaand gebeur het, weet
niemand tot vandag toe nie


From Buiksloot near Amsterdam. Burger Cape Town

Lambert Lambertz Myburgh (sy vader was dus ook Lambert) was van die klein Noord Nederlandse dorpie Broek, nou Broek in Waterland. Die Broekemeer is in 1624 ”drooggemalen" en verdeel in klein plasies. Sy vrou Aaltje Alberts was van die geskiedkumlige ou stad Purmerend aand die Purmermeer, beide plekke naby Amsterdam. Dit is merkwaardig dat in die eerste vyftig jaar van die nedersetting daar net een ander vryburger van Broek gekom het, nl. die haakbusskutter op die skip Dordrecht,
Willem Schalk van der Merwe, stamvader en vader van die Myburgh moeder, Elsje van der Merwe.
Die hawe waarvan die ouerpaar met hul oudste seuntjie die vaderland verlaat het was heel moontlik Buicksloot, ook naby Amsterdam. Later met die seun se tweede huwelik in 1699 word
hy aangeteken as ,,van Buicksloot”. Die jaar van hul vertrek is onbekend, maar dit was wel tussen 1665 en 1669, want in 1669 was hul aan die Kaap met die geboorte van die tweede seun. Die ouer seun was in Nederland gebore omtrent 1665, daar hy in 1686 as mondige vir die eerste keer op die Monsterrol verskyn.
Die huis en tuin wat Lambert Myburgh van Jacob Rosendaal in 1671 gekoop het was naby die Kasteel en erwe van twee bekende fìgure, die Sweed Olof Bergh en die Belg Francois Champelaar.
(Eienaardig dat die Nederlandse amptenaar Barry skryf vir Bergh. Dr. Con de Villiers gee as verduideliking dat die Sweedse uitspraak van Bergh baie soos Barry klink.) Francois Champelaar sou etlike maande later die tweede word van die viertal ongelukkige mans van Tryn Ras (Catharina Ustinghs). Die eerste van die reeks is gedood deur ‘n leeu, Francois self deur die Hottentotte, die derde deur ‘n olifant, en die vierde was miskien die ongelukkigste, daar hy die langste saam met Tryn moes leef.
Van die ander buurman van Lambert, Gerrit Janz, (bynaam d’ Boer) van Wynegom, is min bekend. In dieselfde jaar 1673 waarin Lambert oorlede is, trou hierdie Gerrit Janz d’Boer met sy weduwee.
Hy moes hom van sy stiefvaderskap goed gekwyt het want sestien jaar later, in 1689, is hy getuie by die doop van Aletta, Jan Myburgh se eerste dogter, genoem na haar ouma, sy oorlede vrou. Die ander
getuie was Adriaantje Sterreveld.
Adriaantje en haar suster Neeltje was geboortig van Nieuw Amsterdam, die New York van vandag. Hierdie twee was dus ons eerste Amerikaanse immigrante. Nieuw Amsterdam was deur die
Engelse oorgeneem in 1664 en herdoop deur James, Hertog van York. Dit sou mooi wees om iets goeds te kan sê van die Amerikaanse vriend van die Myburgh’s, maar dit kan nie. Volgens
Dr. Anna Boeëseken was sy een van die grootste skinderbekke aan die Kaap van 250 jaar gelede. Haar stories omtrent Willem Adriaan van der Stel en die moeilikhede wat daaruit gespruit het is ‘n ander verhaal. ‘n Latere aankomeling van New York was Jan de Wit,
volgens oorlewering ‘n lid van die bekende Engelse familie White van Stanton White in Norfolk. Hoe lank het die Nederlandse nie onthou dat New York as Hollands gewees het nie! In 1711 is
Jan de Wit, nog altyd aangeteken as ,,van Nieuw Amsterdam.”

Jacob Rosendaal se vrou ten tyde van sy onderhandeling met Lambert Myburgh was Catharina van den Berg. Na sy dood in 1675 is sy hertroud met Tobias Marquardt. Sy is in latere dokumente Catharhra Stuart genoem. Was sy miskien van addelhke Skotse afkoms? Wie weet. Sy noem haar twee eerste dogters by Marquardt albei Regina.
Daar is min in die ou geskrifte wat lig werp op die Myburgh’s. Hul moes blykbaar in daardie tyd nooit met die gereg gebots het nie; die grootste bronne van inligting, die Criminele Prosesstukke sê niks omtrent hul nie. Hul was maar arm want die inventaris van die boedel van Maria de Laar, die eerste vrou van die ouer broer Jan Lambert, gee maar ‘n kort lys van huishoudelike goedere. Die
,,11 Kleine schilderytjes”: deur wie, en waarvan? Die 29 Teepierintjes en 40 Kopjes: koffie was nog nie die Afrikanertroos van later nie. Die waterjuk het seker sy deel bygedra, tot waterbesparing daar digby die Fort.
Uit die twee huwelike van die ouer broer Jan Lambert Myburgh is daar geen manlike nakomelinge in ons land nie. Sy dogters het wel getrou en die families Bassen, Van der Poel, Slabbert en Van Es.
Alle Myburgh’s stam dus af van Albert Lambert en sy vrou Elsje van der Merwe.

Between his first wife's death in 1697 and his second marriage in 1699 to Sophia Zank, Jan Lambertz had a daughter, born from a relationship with a Lysbeth van Wyk. Nothing further is known of them.

The wedding to Sophia Zank had to be postponed because the minister, the Rev Petrus Kalden, did not show up at the Grootte Kerk on the appointed Sunday afternoon, 15 March 1699. A ceremony was held by the curate (sieketrooster) but he was not an authorised marriage celebrant and the bride and groom had to spend the night separately.

On Monday the impatient groom went to see Governor van der Stel, who gave special dispensation for the wedding to take place on the Tuesday, the next day, instead of waiting for the following Sunday. The couple were legally married on Tuesday evening, 17 March, but no one could discover what the sleeping arrangements had been on the Monday night.
{geni:occupation} a.1667, a.1667 from Buiksloot, Northern Holland
{geni:about_me} ­MYBURGH

Jan Lambrechts Myburg

v. Buiksloot naby Amsterdam. Burger Kaapstad, x 9.11.1687 Anna Maria van Laar, v. Amsterdam; xx 15.3.1699 Sophia Sank, v. Keulen, wed.v. Hendrik Leenhold.

GR - C C de Villiers Vol 2 bygewerk deur Cor Pama

Reference no.: MOOC8/4.14 1/2

Testator(s):

Jan Lambertsz Maijburgh

4 September 1720

------------------------------------------------------------------------------

http://www.ballfamilyrecords.co.uk/basson/I088.html
{geni:marriage_order} 1
{geni:marriage_order} 2
{geni:marriage_order} 3
Kom saam met Stamvader Lambert MYBURG en Moeder Aaltje (Aletta) ALBERTS van Amsterdam.
Jan Lambertz May jburg *1658 oorlede 19 Aug 1751 x met Anna Maria de Laar van Amsterdam. ( Maria sterf c. 1697) Tussen sy eerste vrou se afsterwe in 1697 en tot en met sy tweede huwelik met Sophia Zank in 1699, was hy op sy eie en alleen, en het hy 'n verhouding aangegaan met Lysbeth van Wyk, van onbekende afkoms, en 'n dogter is uit die verhouding gebore. Die kind was gedoop 2 March 1699 en sy was genoem Aeltje.
xx 15 March 1699 met Sophia Zank en sy is oorlede 22 Jul 1747. Die Sondagmiddag van 15 March 1699 tydens die huwelik in die Grootte Kerk het die Dominie (Ds Petrus Kalden) nie opgedaag nie, en moes die diens deur die sieketrooster, Albert Koopman, waargeneem word. Hy was nie gemagtig om huwelike te voltrek nie en die wewenaar en die bruid moes maar die aand apart deurbring. Maandag kon Jan dit nie meer verduur nie, en het hy Goeweneur Van der Stel gaan spreek. Hy het intussen verneem dat Ds. Kalden en Van der Stel die vorige middag saam in die Kompanjestuin " gediventeer " het. Van der Stel het toe spesiale toestemming gegee dat die trouery kon plaasvind die aand van Dinsdag 17 March 1699. En so het dit toe gebeur, maar wat die Maandagaand gebeur het, weet niemand tot vandag toe nie. Ons kon nog sovêr Jan Lambertz se nageslag net opspoor tot by die laaste manlike Johannes Albertus ged. 26 May 1754 en hy is deur sy vader Albert Janz onterf in sy testament (No 50 - 20 Dec 1778 ) Van Johannes Albertus na sy vader se dood is nog niks verder gevind nie.
Navorsing deur:
Freek Myburgh (XXXXX@XXXX.XXX)
---
Burger of Cape Town

Avez-vous des renseignements supplémentaires, des corrections ou des questions concernant Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1?
L'auteur de cette publication aimerait avoir de vos nouvelles!


Barre chronologique Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1

  Cette fonctionnalité n'est disponible que pour les navigateurs qui supportent Javascript.
Cliquez sur le nom pour plus d'information. Symboles utilisés: grootouders grand-parents   ouders parents   broers-zussen frères/soeurs   kinderen enfants

Ancêtres (et descendants) de Jan Lambertz Myburgh

Aaltje /Alberts SM
± 1640-1665

Jan Lambertz Myburgh
1665-1751

(1) 1687
Aletta Myburgh
± 1689-1761
Barbara Myburgh
± 1700-1766
Johanna Mijburgh
± 1693-± 1729
(2) 

Elisabeth van Wijk
± 1679-± 1720

Aeltje Myburgh
± 1699-± 1719
(3) 1699

Sophia Sanck
± 1679-1747


Avec la recherche rapide, vous pouvez effectuer une recherche par nom, prénom suivi d'un nom de famille. Vous tapez quelques lettres (au moins 3) et une liste de noms personnels dans cette publication apparaîtra immédiatement. Plus de caractères saisis, plus précis seront les résultats. Cliquez sur le nom d'une personne pour accéder à la page de cette personne.

  • On ne fait pas de différence entre majuscules et minuscules.
  • Si vous n'êtes pas sûr du prénom ou de l'orthographe exacte, vous pouvez utiliser un astérisque (*). Exemple : "*ornelis de b*r" trouve à la fois "cornelis de boer" et "kornelis de buur".
  • Il est impossible d'introduire des caractères autres que ceux de l'alphabet (ni signes diacritiques tels que ö ou é).



Visualiser une autre relation

Les données affichées n'ont aucune source.

Des liens dans d'autres publications

On rencontre cette personne aussi dans la publication:

Événements historiques

  • En l'an 1699: Source: Wikipedia
    • 26 janvier » signature du traité de Karlowitz, consacrant la défaite ottomane face au Saint-Empire et à la Pologne.
  • La température le 19 août 1751 était d'environ 17,0 °C. Le vent venait principalement de l'/du ouest-sud-ouest. Caractérisation du temps: betrokken omtrent helder. Phénomènes météorologiques particuliers: noorderlicht. Source: KNMI
  • En l'an 1751: Source: Wikipedia
    • 18 octobre » tremblement de terre en Haïti.


Même jour de naissance/décès

Source: Wikipedia


Sur le nom de famille Myburgh

  • Afficher les informations que Genealogie Online a concernant le patronyme Myburgh.
  • Afficher des informations sur Myburgh sur le site Archives Ouvertes.
  • Trouvez dans le registre Wie (onder)zoekt wie? qui recherche le nom de famille Myburgh.

Lors de la copie des données de cet arbre généalogique, veuillez inclure une référence à l'origine:
Wilferd Duckitt, "Wilferd Duckitt's Family Tree", base de données, Généalogie Online (https://www.genealogieonline.nl/family-tree-wilferd-duckitt/I6000000003355979097.php : consultée 9 août 2025), "Jan Lambertz "Jan Lambreght Myburg" Myburgh b1 (1665-1751)".