Il est marié avec Sophia Schalksz van der Merwe.
Ils se sont mariés le 12 novembre 1684 à Cape Town.
Enfant(s):
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">Stamvader.Rudolf PASMAN was van Mörs. Hy trou 12 November 1684 met Sophia Schalk VAN
DER MERWE. Sy was die oudste kind van die van der Merwe stamouers, sy was gedoop
Kaapstad 1 Nov 1670.Rudolph se plaas was Rustenburg, aan die Stellenbosch-kant van Simonsberg. Toegesê in
1680, maar eers in 1699 toegeken aan sy wed. se tweede man. Dit is eers in 1742 uit
Sophia van der Merwe se boedel oorgedra aan hul kleinseun Pieter Loubser.Op 30 Junie 1681 was hy skuldig bevind van sluikhandel. Rudolf Pasman en De Vos het 'n
vennootskap gehad. Hy het ook gedien as diaken in 1694 en 1695. Rudolf is ewe skielik in
1696 oorlede. Sophia trou op 25 Januarie 1696 met Pieter ROBBERTSRoelof (sic) PASMAN se plaas is aangedui op 'n redelik bekende kaart van die Weskaap. Dit
verskyn ook as 'n inset inset van Visscher se kaart van 1710 en in Toohey se "Maps of the
African Continent and South Africa" lyk dit asof dit ook voorkom in Pierre van der Aa se
kaart 1713.
Born About 1660/5 Meurs, , , Germany
Born About 1660/5 Mears, , , Netherlands
{geni:about_me} http://www.e-family.co.za/ffy/g7/p7170.htm
{geni:marriage_order} 1
Stamvader: Rudolph PASMAN(N) v. Mors, in die Rhynprovinsie, Vryburger. (SAG PASMAN(N)).
---
Roelof /Pasman SV | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1684 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sophia Schalksz van der Merwe |