{geni:about_me} '''Jacob Cloete''' v. Keulen het waarskynlik reeds in 1652 na die Kaap
gekom. Hy was een v.d. eerste Vryburgers v. 10.8.1657. Hy kry op
10.10.1657 ‘n plasie aan die Liesbeekrivier. In 1671 is hy terug na
Europa, maar keer later as korporaal na die Kaap terug † 23.5.1693,
vermoor x Sophia (Fytje) RADEROOTJES v.d. Eifel (Keulen)
'''b3 Catharina''' ≈ 4.4.1660 x 28.1.1680 Jan VAN BRIENEN
X 28 Jan 1680 Jan van Brienen
Catharina Cloete |
Les données affichées n'ont aucune source.