Arbre Dreyer » Jean Blignaut SV/PROG (1677-1753)

Données personnelles Jean Blignaut SV/PROG 


Famille de Jean Blignaut SV/PROG

Il est marié à Anna Rossouw.

Ils se sont mariés le 7 novembre 1725, il avait 48 ans.


Enfant(s):



Notes par Jean Blignaut SV/PROG

Jean BLIGNAUT (vandag BLIGNAULT of BLIGNOOT), het lank na die aankoms van die eerste Hugenote in Suid-Afrika aangekom. Sy naam kom egter voor onder die Franse vlugtelinge wat behandel word in "Huguenot Families at the Cape of Good Hope". Nadat Jean Holland bereik het, het hy in diens getree van die Vereenigde Oos-Indiese Kompanjie. Toe hy in 1723 hier aangeland het, was hy adelborst op die skipHuis ten Assenburg.

Daar word beweer dat Daniël Hugo vir Jean genader het as onderwyser vir sy kinders. Jean was egter nie lank skoolmeester nie, want Daniël is sowat "n jaar na Jean se aankoms oorlede.

In 7 November 1725 is hy getroud met Anna ROUSSEAU, weduwee van Daniel Hugo en het besitter van verskeie plase geword, onder andere die pragtige plaas Zion. Anna was gedoop8 Julie 1694 en was die tweede kind van Pierre Rousseau en Anne Retief.

Volgens een van die bronne waaruit inligting aangaande Jean en sy vrou se eerste man, Daniël Hugo, blyk dit dat Daniël, Jan se ouma, se broer was. Daniël was 40 toe hy getroud is met Anna, terwyl sy "n meisie van 14 was. Jean het sy ouers uit Europa laat kom, want sy moeder teken as getuie by die doop van sy oudste dogter. Hy was kassier van die Drakenstein gemeente en dien ook op die Drakensteinse heemraad.

Hy was die seun van Pieter Blignault en Elisabeth Desbordes. Hy het verskeie plase besit: Bethel waarop hy gewoon het,Zion en Vleesbank.

Jean het sy naam as Jan begin geskryf kort nadat hy Suid Afrika toe gekom het. "n Handtekening van hom in "n kerkraadsnotuleregister, gedateer 1734, van die eerste kerk in die Paarl bevestig dit. Daar bestaan ook verwarring oor die oorspronklike spelling van die van Blignaut. Al die handtekeninge van Jean was geteken Jan Blignaut en nie Blignault soos verkeerdelik vermoed word nie. Daar is wel van Jean se afstammelinge wat die van Blignault gebruik. Die verbuiging is egter beperk tot "n klein groepie mense.

Hulle het 2 seuns en 3dogters nagelaat:

b1 Margaretha ~8 Des 1726 x Jacobus Du Toit

b2 Jan ~ 20 Jun 1728, burger Drakenstein, + Paarl 30 Jan 1786 x 23 Maart 1749 Rachel Grove

b3 Hester ~ 7 Aug .1729 x Jacobus Theron

b4 Pieter ~ 4 Feb 1731 x 21 Apr 1753 Rachel Jacoba Roux

b5 Maria Magdalena ~ 1 Nov 1733 x Johannes Petrus De Villiers

Hy isin 1752 oorlede.

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDSFHC biblioteek

Avez-vous des renseignements supplémentaires, des corrections ou des questions concernant Jean Blignaut SV/PROG?
L'auteur de cette publication aimerait avoir de vos nouvelles!

Ancêtres (et descendants) de Jean Blignaut

Jean Blignaut
1677-1753

1725

Anna Rossouw
< 1691-1753


Avec la recherche rapide, vous pouvez effectuer une recherche par nom, prénom suivi d'un nom de famille. Vous tapez quelques lettres (au moins 3) et une liste de noms personnels dans cette publication apparaîtra immédiatement. Plus de caractères saisis, plus précis seront les résultats. Cliquez sur le nom d'une personne pour accéder à la page de cette personne.

  • On ne fait pas de différence entre majuscules et minuscules.
  • Si vous n'êtes pas sûr du prénom ou de l'orthographe exacte, vous pouvez utiliser un astérisque (*). Exemple : "*ornelis de b*r" trouve à la fois "cornelis de boer" et "kornelis de buur".
  • Il est impossible d'introduire des caractères autres que ceux de l'alphabet (ni signes diacritiques tels que ö ou é).



Visualiser une autre relation

Les données affichées n'ont aucune source.

Événements historiques

  • La température le 2 mars 1753 était d'environ 7,0 °C. Le vent venait principalement de l'/du est. Caractérisation du temps: omtrent helder. Source: KNMI


Même jour de naissance/décès

Source: Wikipedia


Sur le nom de famille Blignaut

  • Afficher les informations que Genealogie Online a concernant le patronyme Blignaut.
  • Afficher des informations sur Blignaut sur le site Archives Ouvertes.
  • Trouvez dans le registre Wie (onder)zoekt wie? qui recherche le nom de famille Blignaut.

La publication Arbre Dreyer a été préparée par .contacter l'auteur
Lors de la copie des données de cet arbre généalogique, veuillez inclure une référence à l'origine:
Hendrik Dreyer, "Arbre Dreyer", base de données, Généalogie Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I2735.php : consultée 6 janvier 2026), "Jean Blignaut SV/PROG (1677-1753)".