Arbre Dreyer » Christiaan Ernst Schutte SV/PROG (1693-1766)

Données personnelles Christiaan Ernst Schutte SV/PROG 

  • Il est né le 4 octobre 1693 dans Schleswig, Schleswig-Holstein, Deutschland.
  • Profession: 'n Vryburger in 1734 en word 'n boukneg op die plaas van sy oom, Andreas Schutte. Later was hy woonagtig op die plaas Rustenburg (deesdae Rustenberg) net noord van Stellenbosch.
  • Il est décédé en l'an 1766 dans Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika, il avait 72 ans.
  • Un enfant de Ernst Gregorius /Schütte (Schöttens Schut) et Anna Magdalena Burmeister

Famille de Christiaan Ernst Schutte SV/PROG

Il est marié à Susanna Fourie.

Ils se sont mariés le 6 décembre 1742 à Stellenbosch, Western Cape, South Africa, il avait 49 ans.


Enfant(s):



Notes par Christiaan Ernst Schutte SV/PROG

Christiaan Ernst SCHUTTE was gebore op die 4 Okt 1693 in Schleswig, Duitsland. Hy sterwe omtrent 1766. De Villiers Pama p 864 & Pama p 296. Christiaan Ernst, van Sleeswyk in Noord-Duitsland, tree in diens van die VOC as professionele soldaat. Uit die argiefstukke van die "Dutch Asiatic Shipping" en in een publikasie van die "Serie Rijks Geschiedkundige Publicatën (RGP deel 166) kon sy naam opgespoor word in die skeepsoldyboek van een van die 18 skepe wat gereeld tussen Nederland, Kaapstad en Batavia (Oos-Indië) gevaar het nl. Oudenaarde. Die Oudenaarde wat in 1708 in Amsterdamgebou was se nooiensvaart was op 27 Oktober 1709 toe hy vanaf Texel, Nederland na Kaapstad gevaar waar hy op 7 April 1710 gearriveer het. Die kaptein tydens die vaart was Christian Emmery. Die skip is in 1734 aan 'n Engelse maatskappy in Indonisië verkoop waar dié gebruik is tot 5 Februarie 1787 en toe afgetakel is.


Volgens die skeepsoldyboek word Christian Ernst se naam met een "a" gespel en sy van as Schüt aangegee (volgens die Hollandse uitspraak" Sgut"). Hy het aanboord van die skip Oudenaarde gegaan op 7 November 1726, te Texel, Nederland. Kaptein Isaak Hage was aan die stuur van die 858 ton skip. Aan boord was 133 matrose, 58 soldate (waarvan CE Schutte een was) en 7 arbeiders. Die skip kom op 9Maart 1727 in die Kaap aan wat 'n mens 'n aanduiding gee van hoe lank sulke vaarte geduur het. Die skip het Kaapstad weer op 28 Maart 1727 verlaat na Batavia (Oos-Indië) waar dié op 22 Junie 1727 aangekom het. Aan boord was 18 matrose, 13 soldate en 3 arbeiders.


Christiaan Ernst Schutte was 9 jaar in diens van die VOC en word 'n Vryburger in 1734 en word 'n boukneg op die plaas van sy oom, Andreas Schutte. Later was hy woonagtig op die plaas Rustenburg (deesdae Rustenberg) net noord van Stellenbosch wat hy aan 'n ene Bernhardus van Biljon verkoop (sien testament CJ 2889,72, KAB). Hy was 'n "weduwenaar" en 'n burger van Stellenbosch ten tye van sy huwelik met Susanna Fourie (VC 639, G2 7/1). Hy ontvang soldy tot in 1766 van die VOC en kan dit moontlik ook die jaar van sy afsterwe wees.


Hy trou met Susanna FOURIE (dogter van Louis FOURIE en Susanna CORDIER) op 6 Des 1742 in Stellenbosch. Susanna FOURIE was gebore in 1694. Sy was gedoop 1694. Sy sterwe omtrent 1750. Doopbesonderhede: De Villiers Pama p 227. Troubesonderhede: De Villiers Pama p 864.


Christiaan Ernst SCHUTTE and Susanna FOURIE het net een kind gehad:


1. Christiaan Ernst SCHUTTE gebore op 12 Desember 1743, gedoop op 17 Desember 1743 en oorlede in Desember 1772. Hy was die heel eerste Schutte wat in Suid-Afrika gebore is. Hy is op 25 September 1763 op Drakenstein met Susanna Minnaar getroud, dogter van die Minnaar-Stamouers van Suid-Afrika. Hulle het drie dogters (Susanna, Johanna Elizabeth en Magaretha Maria Charlotta) en twee seuns (Christiaan Ernst en Philippus Jacobus Wilhelmus) gehad, en uit die seuns se nageslagte het die grootste nageslag gegroei van al die Schutte-stamvaders in Suid-Afrika


Navorsing deur:


Tian Schutte


Uit die argiefstukke van die "Dutch Asiatic Shipping" en in een publikasie van die "Serie Rijks Geschiedkundige Publicatën (RGP deel 166) kon Christiaan Ernst SCHUTTE se naam opgespoor word in die skeepsoldyboek van een van die 18 skepe wat gereeld tussen Nederland, Kaapstad en Batavia (Oos-Indië) gevaar het nl. "Oudenaarde". Die "Oudenaarde" wat in 1708 in Amsterdam gebou was se nooiensvaart was op 27 Oktober 1709 toe hy vanaf Texel, Nederland na Kaapstad gevaar waar hy op 7 April 1710 gearriveer het. Die kaptein tydens die vaart was Christian Emmery. Die skip is in 1734 aan 'n Engelse maatskappy in Indonisië verkoop waar diégebruik is tot 5 Februarie 1787 en toe afgetakel is.


Sover vasgestel kon word, het hulle net een kind gehad, naamlik Christiaan Ernst Schutte, gebore op 12 Desember 1743, gedoop op 17 Desember 1743 en oorlede in Desember 1772. Hy was die heel eerste Schutte wat in Suid-Afrika gebore is. Hy is op 25 September 1763 op Drakenstein met Susanna Minnaar getroud, dogter van die Minnaar-Stamouers van Suid-Afrika. Hulle het drie dogters (Susanna, Johanna Elizabeth en Magaretha Maria Charlotta) en twee seuns (Christiaan Ernst enPhilippus Jacobus Wilhelmus) gehad, en uit die seuns se nageslagte het die grootste nageslag gegroei van al die Schutte-stamvaders in Suid-Afrika.

Avez-vous des renseignements supplémentaires, des corrections ou des questions concernant Christiaan Ernst Schutte SV/PROG?
L'auteur de cette publication aimerait avoir de vos nouvelles!


Barre chronologique Christiaan Ernst Schutte SV/PROG

  Cette fonctionnalité n'est disponible que pour les navigateurs qui supportent Javascript.
Cliquez sur le nom pour plus d'information. Symboles utilisés: grootouders grand-parents   ouders parents   broers-zussen frères/soeurs   kinderen enfants

Ancêtres (et descendants) de Christiaan Ernst Schutte

Christiaan Ernst Schutte
1693-1766

1742

Avec la recherche rapide, vous pouvez effectuer une recherche par nom, prénom suivi d'un nom de famille. Vous tapez quelques lettres (au moins 3) et une liste de noms personnels dans cette publication apparaîtra immédiatement. Plus de caractères saisis, plus précis seront les résultats. Cliquez sur le nom d'une personne pour accéder à la page de cette personne.

  • On ne fait pas de différence entre majuscules et minuscules.
  • Si vous n'êtes pas sûr du prénom ou de l'orthographe exacte, vous pouvez utiliser un astérisque (*). Exemple : "*ornelis de b*r" trouve à la fois "cornelis de boer" et "kornelis de buur".
  • Il est impossible d'introduire des caractères autres que ceux de l'alphabet (ni signes diacritiques tels que ö ou é).



Visualiser une autre relation

Les données affichées n'ont aucune source.

Des liens dans d'autres publications

On rencontre cette personne aussi dans la publication:

Événements historiques

  • En l'an 1693: Source: Wikipedia
    • 11 janvier » le séisme au Val di Noto détruit une partie de la Sicile et de l'île de Malte.
    • 29 juillet » victoire du maréchal de Luxembourg sur Guillaume III d'Orange-Nassau à la Bataille de Neerwinden pendant la guerre de la Ligue d'Augsbourg.
    • 4 août » date probable de découverte du procédé de fabrication du champagne par Dom Pérignon.
    • 4 octobre » victoire française à la bataille de La Marsaille pendant la guerre de la Ligue d’Augsbourg.
  • La température le 6 décembre 1742 était d'environ 3,0 °C. Le vent venait principalement de l'/du nord-est. Caractérisation du temps: zeer betrokken. Source: KNMI
  •  Cette page est uniquement disponible en néerlandais.
    Van 1702 tot 1747 kende Nederland (ookwel Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) zijn Tweede Stadhouderloze Tijdperk.
  • En l'an 1742: Source: Wikipedia
    • 24 janvier » début du règne de Charles VII du Saint-Empire.
    • 11 février » Robert Walpole démissionne de son poste de Premier Ministre de Grande-Bretagne.
    • 11 juin » le traité de Breslau met fin à la première guerre de Silésie.
    • 16 décembre » au cours de la guerre de Succession d'Autriche, une importante partie de l'armée française, assiégée à Prague, réussit à s'enfuir.


Même jour de naissance/décès

Source: Wikipedia


Sur le nom de famille Schutte

  • Afficher les informations que Genealogie Online a concernant le patronyme Schutte.
  • Afficher des informations sur Schutte sur le site Archives Ouvertes.
  • Trouvez dans le registre Wie (onder)zoekt wie? qui recherche le nom de famille Schutte.

La publication Arbre Dreyer a été préparée par .contacter l'auteur
Lors de la copie des données de cet arbre généalogique, veuillez inclure une référence à l'origine:
Hendrik Dreyer, "Arbre Dreyer", base de données, Généalogie Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I2513.php : consultée 15 janvier 2026), "Christiaan Ernst Schutte SV/PROG (1693-1766)".