Il est marié à Cornelia Campenaar.
Ils se sont mariés le 17 mai 1676, il avait 30 ans.
Enfant(s):
Francois VILLION (later Viljoen) arriveer in 1671 aan die Kaap van Goeie Hoop as 'n "vrij wagenmaker" vanaf Clérmont, Frankryk as die eerste Franse Hugenote-vlugteling wat hom aan die Kaap vestig.
Huwelik
Hy tree op 1676.05.17 in Kaapstad in die huwelik met Cornelia CAMPENAAR, 'n jongdogter van Middelburg, Nederland. (Dit is die vyfde huweliksbevestiging aan die Kaap van Goeie Hoop). Uit die verbintenis is ses kinders gebore, waarvan twee (Henning en Johannes Viljoen) die stamnaam voortgeplant het. Sy trou later met Wemmer Pasman (Kyk ook onder hom)
Verdere Loopbaan
In 1682 ontvang die Viljoen egpaar die plaas Idasvallei buite Stellenbosch van goew Simon van der Stel as een van die eerste vryboere in die Stellenbosch distrik. Nog voor die grootskaalse emigrasie van die Hugenote na die Kaap van Goeie Hoop is Francois Villion in 1689 oorlede.
Bronne:
Viljoen Familieregister, HC Viljoen, RGN, Pretoria, 1978.
grand-parents
parents
frères/soeurs
enfants
Francious /Viljoen Viloen | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1676 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Cornelia Campenaar | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Les données affichées n'ont aucune source.