(1) Hij is getrouwd met Anna Elizabeth Kriel.
Zij zijn getrouwd op 7 november 1790 te Paarl, Western Cape, South Africa.
Kind(eren):
(2) Hij is getrouwd met Isabella Christina Catharina de Witt.
Zij zijn getrouwd op 24 oktober 1784.
Kind(eren):
Hy was 'n hoë amptenaar en privaat sekretaris van Goewerneur van Plettenberg.
"Toe die Britse Regering in 1795 die eerste keer die Kaap oorgeneem het, was die jong Frederik so gretig om saam met hulle te werk, dat hy 'n omslagtige dokument wat hy self oor die toestande aan die Kaap geskryf het, aan hulle voorgelê het.
Toe hulle in 1803 weer die Kaap verlaat, was hy sosiaal verworpe en moes 'n ruk lank sy huis Feldhausen in Wynberg verlaat en met sy familie op Kersefontein in Hopefield gaan woon. Dit was 'n skok vir die jong mevrou Kirsten wat aan 'n baie opwindende en stylvolle lewe gewoond was. Sy was een van die min vroue in die Kaap wat nie opgestaan het wanneer die goewerneur sy opwagting gemaak het nie. Haar deftige ekwipasie en onthale het heelwat kommentaar uitgelok. 'Ek is nie van plan om myself in die sand te begrawe nie,' het sy aan die reisiger Lishtenstein berig toe hy hulle in 1803 op Kersefontein besoek het.
Johann Friedrich Kirsten is 'n goeie voorbeeld van 'n burger uit die ou Kaap wat met ondernemingsgees en ywer in die stelsel van alleenhandel wat die kompanjie bedryf het, sy eie posisie kon versterk en verbeter.
Toe hy in 1784 as ryk man sterf, het hy ses herehuise in die Kaap, die plaas Imhoff's Gift by Kommetjie, kortom 'n boedel van 48,152 ryksdaalders, nagelaat.
Of Alphen in Constantia by Kirstenbosch ingesluit was, is nie bekend nie. Of die hele gebied aan die familie behoort het, is ook nie bewys nie. Dit is egter wel moontlik omdat Kirsten groot stukke grond teen Tafelberg besit het.
Kirstenhof teen die Constantiaberg, vandag 'n selfstandige woonbuurt met eie skool, kerk en koopsentrum, was voorheen ook 'n plaas wat aan die Kirstenfamilie behoort het.
Interressant is die feit dat A.F. Hattersley in sy boek "A Social History of South Africa" melding maak van die ruine van 'n huis in Kirstenbosch wat duer J.F> Kirsten gebou is.
So hey hy in die gebied nie net sy naam nie, maar ook sigbare spore van homself agtergelaat."
Drie kinders.
{geni:about_me} '''Johann Friedrich Kirsten''' v. Eberstadt, Sakse-Weimar a. 1740 as soldaat, later sersant, vaandrig,
1761 poshouer v. Valsbaai, handelaar, welgestelde man † 24.4.1783 x Kaapstad 14.6.1750
Johanna Catharina FRANCK d.v. Johannes Franck en Catharina Verwey (sien SABW I)
'''b5 Johannes Frederik''' = 16.12.1759, boekhouer en landmeter † Swellendam 2.2.1820 x
24.10.1784 Isabella Christina Catharina DE WTT xx 7.11.1790 Anna Elizabeth KRIEL
wed. v. Marthinus Melck (sien SABW I)
'''c1 Aletta Jacoba''' = 31.7.1785
'''c2 Johanna Catharina''' = 26.11.1786 x Kaapstad 5.6.1808 Thomas Curlow BURROWS
'''c3 Aletta Jacoba Isabella''' = 20.4.1788
'''c4 Maria Wilhelmina Gesina''' = 29.5.1791 x Kaapstad 11.2.1810 Valentinus Alexander
SCHONNBERG
'''c5 Elizabeth Fredrieka Petronella''' = 7.9.1794 x Kaapstad 2.9.1811 Francis EVATT v. Curlow,
Ierland xx Kaapstad 2.10.1831 Johan Hendrik Goedhart SCHRIKKERS
'''c6 Johannes Frederik''' = 6.12.1795 † 20.1.1837 x Catharina Finalia SCHONNBERG †
18.12.1857 (62.-)
{geni:marriage_order} 2
{geni:marriage_order} 1
Johannes Frederik Kirsten | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1790 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Anna Elizabeth Kriel | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1784 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||