Let op: Gedoopt (29 november 1807) voor geboren (28 mei 1816).
Jan (John) Kriel * 21-2-1817 + 23-7-1887?
Vol. 615 G1 8/14 Cape Town 1816-1823
Vol. 614 G1 8/12 1815 = slegs 1615
Huwelike Indeks Kaapstad 1825-1969: 18-12-1846 - Kriel, J. x E.J.O. de Villiers (Folio no. 132) Kyk wie is getuies. Kan ons dalk John Kriel se pa so opspoor?
In Kaapstad Doopregister waar Pieter Jacob Kriel = 1-4-1851, word sy naam as Jan Kriel opgeskryf.
Op sy vader se SK word die kinders streng volgens geboortedatums gelys, en J.N. verskyn in die regte volgorde om 28-5-1816 gebore te wees. Tog is daar geen doopinskrywing rondom 1816 nie, maar wel by 1807.
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.