Wilferd Duckitt's Family Tree » Abraham /Vivier SV SV/PROG (< 1654-1714)

Persoonlijke gegevens Abraham /Vivier SV SV/PROG 

Bronnen 1, 2
  • Hij is geboren voor 20 juni 1654 in La PrêcheNormandië, France.
  • Hij werd gedoopt op 20 juni 1654.
  • Alternatief: Hij werd gedoopt op 20 juni 1654.
  • Alternatief: Hij werd gedoopt op 20 juni 1654.
  • Alternatief: Hij werd gedoopt op 20 juni 1654.
  • Alternatief: Hij werd gedoopt op 20 juni 1654 in Le Preche.
  • Hij is gedoopt op 20 juni 1654.
  • Geëmigreerd op 22 april 1688, Cape of Good Hope.
  • Woonachtig: Daljosafat, Cape Province.
  • Hij is overleden op 12 januari 1714 in Schoongezicht of DaljosafatDrakenstein, Cape, South Africa.
  • Deze gegevens zijn voor het laatst bijgewerkt op 7 november 2015.

Gezin van Abraham /Vivier SV SV/PROG

Hij is getrouwd met Jacquemine du Preez.

Zij zijn getrouwd in het jaar 1695Kaap.

Kind(eren):

  1. Abraham Vivier  ± 1696-1743
  2. Elisabeth Vivier  ± 1698-< 1730
  3. Maria Viviers  1700-1771
  4. Hercules Vivier  ± 1701-????
  5. Cecilia Vivier  1703-????
  6. Isaac Vivier  ± 1704-± 1732
  7. Jacob Vivier  ± 1706-± 1758
  8. Martha Vivier  ± 1711-???? 
  9. Anna Vivier  1714-± 1738

Notities over Abraham /Vivier SV SV/PROG

French fugitive. Arrived 1688 from Zieriksee in Zeeland o n board the "Zuid-Bevelandt" together with his two brothers . They came from Normandy and farmed in Drakenstein. The two brothers died unmarried. du Plooy.paf: Kom 1688 vanaf Zierikzee inZeeland aan boor d die Zuid-Bevelandt as Franse vlugteling saam met sy twe e broers, Jacob en Pierre, na die Kaap. Hulle was waarskynl ik die kinders van Abraham Vivier en Isabeau Louvel van di e dorpie Criquetot l'Esneval naby Le Havre aan dieFranse n oordkus, destyds deel van die provinsie Normandië. In die d oopregisters van die gemeente Le Preche verskyn die name va n Abraham in 1654, Pierre in 1662 en Jacques in 1665. Hull e moeder is in 1670 oorlede. Dit wil voorkom of die vadere n sy jongste seun Jacques eers na Engeland en die ander bro ers direk na Nederland gevlug het. In maart was die broer s te Zierikzee bymekaar, terwyl die vader in 1693 nog in En geland was. Die plase Schoongezicht, Non Pareille en Goede Rust inDa l Josafat word in 1690 aan die drie broers toegeken. Abrah am trou in 1695 met Jacquemine des Prez. Sy broers is onget roud oorlede.

BIOGRAPHY: Abraham VIVIER van Normandie was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met Zuid Beveland in die Kaap aangekom het vanaf Zierickzee.

BIOGRAPHY: Volgens Jean le Roux: word die volgende inligiting oor Abraham Viviers gegee uit Prof. M.Boucher se Boek "French Speakers at the Cape"bl.124 Daar word gemeld dat Abraham gedoop is op 20 Junie 1654, Pierre op 2 Julie 1662 en Jacob op 20 Januarie 1665. Hul ouers was Abraham Vivier en Elisabeth Louvel. Die moeder is in Oktober 1670 oorlede , 40 jaar oud. Hulle was afkomstig van die dorpie Criquetot-l'Esneval en hul kerkie by Le Preche. As bronverwysing gee hy die departementele argief Seine-Maritime RP Criquetot-l'Esneval 1653-1685

BIOGRAPHY: Abraham het hom gevestig te Schoongezicht (1690) en Menin (1714), Daljosafat. Sy twee broers Jacob en Pierre het ook na SA gekom, maar is nooit getroud nie. Abraham was getroud in 1695 met Jacquemina du PREEZ, d/v Hercule en het 4 seuns en 5 dogters nagelaat:

BIOGRAPHY: 1. Abraham + 1743, ongetroud 2. Elisabeth ~ 12/2/1698 x 3/6/1717 Nicolaas Labat van Pointrie + 30/12/1717 xx 22/10/1719 Matthys Hendrik Eckhoff s/v Heinrich 3. Maria ~ 22/8/1700 x Hendrik Olivier xx Willem van der Vyfer 4. Cecilia ~ 16/4/1703 x Gerrit van Kerken 5. Izaak ~ 2/11/1704 6. Jacob ~ 1706 burger Swellendam, x 8/10/1735 Margaretha Klopper xx 28/3/1748 Martha Bezuidenhout 7. Pieter ~ 9/3/1710 8. Martha ~ 29/9/1711 x 6/3/1729 Albertus van Zyl 9. Anna ~ 14/1/1714 Drakenstein na haar pa se dood, x Elias Nel

BIOGRAPHY: Toe Jacquemina de Pre se man Abraham Vivier gesterwe het, het die jonger suster van Jacquemine en haar man Jacques Theron en Maria Jeanne de Pre die dogters grootgemaak. Die oudste dogter Elisabeth Vivier toe sy sestien was, was sy verlei deur die 26 jarige Chirugyn Charles Prieur du Plessis, die man van haar eie nigge Cecilia van Marseveen. Twee jare later toe Cecilia verwagtend was volg du Plessis weer vir Elisabeth Vivier in die kelder, die berig lees "in de kleder gegaan zijnde om wijn te tappen door du Plessi gevlogt en weder eenmaal vleeslijk bekent". Jacques Theron het toe later 'n brief geksrywe aan de Chavonnes "En ick heb haar gevragh terwijl sij inden arbijt (kraambed) was wie dat die vaeder was, in persense (teenwoordigheid) van desen boeven staende getuijgen, en (sij heeft) niets ander bekent als Saerelt de Plesee" aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap p 470.

BIOGRAPHY: Hendrik Harmensz van Heesel was in 1713 aangekla dat hy probeer het om vir Maria Vivier te verkrag. Hy was 'n kuiper in Drakenstein en was bekend as 'de Rode Kuiper'. In Augustus het hy 'veelvuldige pogingen' om die dertienjarige Maria te verkrag. Die getuienis van Maria en die slavin Lys van Begale was nie voldoende vir 'n veroordeling nie. Aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap, pp 382, 383.

BIOGRAPHY: Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

BIOGRAPHY: Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda) (XXXXX@XXXX.XXX)

BIOGRAPHY: Bydrae: AM van Rensburg
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">

Stamvader.

Aankoms 1688 vanaf Zieriksee in Zeeland aan boord die "Zuid-Bevelandt" saam met sy
twee broers, hulle kom van Normandie af en boer in Drakenstein.

Abraham VIVIER van Normandie was 'n Franse Hugenoot wat in 1688 met Zuid Beveland in
die Kaap aangekom het vanaf Zierickzee.

Volgens Jean le Roux: word die volgende inligiting oor Abraham Viviers gegee uit Prof.
M.Boucher se Boek "French Speakers at the Cape"bl.124 Daar word gemeld dat Abraham
gedoop is op 20 Junie 1654, Pierre op 2 Julie 1662 en Jacob op 20 Januarie 1665. Hul ouers
was Abraham Vivier en Elisabeth Louvel. Die moeder is in Oktober 1670 oorlede , 40 jaar
oud. Hulle was afkomstig van die dorpie Criquetot-l'Esneval en hul kerkie by Le Preche. As
bronverwysing gee hy die departementele argief Seine-Maritime RP Criquetot-l'Esneval 1653-
1685

Abraham het hom gevestig te Schoongezicht (1690) en Menin (1714), Daljosafat. Sy twee
broers Jacob en Pierre het ook na SA gekom, maar is nooit getroud nie. Abraham was
getroud in 1695 met Jacquemina du PREEZ, d/v Hercule en het 4 seuns en 5 dogters
nagelaat:

1. Abraham + 1743, ongetroud

2. Elisabeth ~ 12/2/1698 x 3/6/1717 Nicolaas Labat van Pointrie + 30/12/1717 xx 22/10/1719
Matthys Hendrik Eckhoff s/v Heinrich

3. Maria ~ 22/8/1700 x Hendrik Olivier xx Willem van der Vyfer

4. Cecilia ~ 16/4/1703 x Gerrit van Kerken

5. Izaak ~ 2/11/1704

6. Jacob ~ 1706 burger Swellendam, x 8/10/1735 Margaretha Klopper xx 28/3/1748 Martha
Bezuidenhout

7. Pieter ~ 9/3/1710

8. Martha ~ 29/9/1711 x 6/3/1729 Albertus van Zyl

9. Anna ~ 14/1/1714 Drakenstein na haar pa se dood, x Elias Nel

Toe Jacquemina de Pre se man Abraham Vivier gesterwe het, het die jonger suster van
Jacquemine en haar man Jacques Theron en Maria Jeanne de Pre die dogters grootgemaak.
Die oudste dogter Elisabeth Vivier toe sy sestien was, was sy verlei deur die 26 jarige
Chirugyn Charles Prieur du Plessis, die man van haar eie nigge Cecilia van Marseveen. Twee
jare later toe Cecilia verwagtend was volg du Plessis weer vir Elisabeth Vivier in die kelder, die
berig lees "in de kleder gegaan zijnde om wijn te tappen door du Plessi gevlogt en weder
eenmaal vleeslijk bekent
". Jacques Theron het toe later 'n brief geskrywe aan de Chavonnes
"En ick heb haar gevragh terwijl sij inden arbijt (kraambed) was wie dat die vaeder was, in
persense (teenwoordigheid) van desen boeven staende getuijgen, en (sij heeft) niets ander
bekent als Saerelt de Plesee" aangehaal in Karel Schoeman, Armosyn van de Kaap p 470.

Hendrik Harmensz van Heesel was in 1713 aangekla dat hy probeer het om vir Maria Vivier te
verkrag. Hy was 'n kuiper in Drakenstein en was bekend as 'de Rode Kuiper'. In Augustus het
hy 'veelvuldige pogingen' om die dertienjarige Maria te verkrag. Die getuienis van Maria en die
slavin Lys van Bengale was nie voldoende vir 'n veroordeling nie. Aangehaal in Karel
Schoeman, Armosyn van de Kaap, pp 382, 383

{geni:occupation} Boer
{geni:about_me} Judi Marais-Meyer register MRIN 661.

Eie boedel MOOC8/2.100 ged. 3.2.1714

Hy laat sy weduwee Jacquemine, 'n plaas (naam nie gespesifiseer), 5 perde, 30 beeste en los goedere agter.

Abraham arriveer voor 1690 aan die Kaap as 'n Franse Hugenoot. Hy boer in Drakenstein.

Hy en sy broers kom saam aan die Kaap. Slegs hy laat erfgename.

--------------------------------------------------------------------------------

A French refugee who came to South Africa before 1690.

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------

The Huguenot Heritage. The story of the Huguenots at the Cape by Lynne BRYER and Francois THERON. Chameleon Press. 1987. ISBN 0 620 11390 1

Page 37 - 38

Ship no. 6 Zuid Beveland

131 feet

Sailed from Middelburg 22 April 1688

Arrived Table Bay 19 August 1688

VIVIER, Abraham (Normandy)

VIVIER, Pierre, his brother

VIVIER, Jacob, his brother

[VIVIERS]

Added by Y. DROST, 7 NOV 2015

------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------------
{geni:marriage_order} 1
Franse vlugteling, aankoms 1688 vanaf Zieriksee in Zeeland aan boord die "Zuid- Bevelandt" saam met sy twee broers, hulle kom van Normandie af en boer in Drakenstein
Stamvader: Abraham en sy twee broers Jacob en Pierre het voor 1690 as Franse Vlugtelinge na die Kaap gekom en in Drakenstein gaan boer. Hulle was uit Normandie afkomstig. Sy twee broers in ongetroud oorlede.
Bron: De Villiers & Pama (1981)
---

Heeft u aanvullingen, correcties of vragen met betrekking tot Abraham /Vivier SV SV/PROG?
De auteur van deze publicatie hoort het graag van u!

Tijdbalk Abraham /Vivier SV SV/PROG

  Deze functionaliteit is alleen beschikbaar voor browsers met Javascript ondersteuning.
Klik op de namen voor meer informatie. Gebruikte symbolen: grootouders grootouders   ouders ouders   broers-zussen broers/zussen   kinderen kinderen

Voorouders (en nakomelingen) van Abraham /Vivier SV

Abraham /Vivier SV
< 1654-1714

1695

Jacquemine du Preez
± 1679-± 1716

Abraham Vivier
± 1696-1743
Elisabeth Vivier
± 1698-< 1730
Maria Viviers
1700-1771
Hercules Vivier
± 1701-????
Isaac Vivier
± 1704-± 1732
Jacob Vivier
± 1706-± 1758
Martha Vivier
± 1711-????
Anna Vivier
1714-± 1738

Via Snelzoeken kunt u zoeken op naam, voornaam gevolgd door een achternaam. U typt enkele letters in (minimaal 3) en direct verschijnt er een lijst met persoonsnamen binnen deze publicatie. Hoe meer letters u intypt hoe specifieker de resultaten. Klik op een persoonsnaam om naar de pagina van die persoon te gaan.

  • Of u kleine letters of hoofdletters intypt maak niet uit.
  • Wanneer u niet zeker bent over de voornaam of exacte schrijfwijze dan kunt u een sterretje (*) gebruiken. Voorbeeld: "*ornelis de b*r" vindt zowel "cornelis de boer" als "kornelis de buur".
  • Het is niet mogelijk om tekens anders dan het alfabet in te voeren (dus ook geen diacritische tekens als ö en é).

Visualiseer een andere verwantschap

Bronnen

Historische gebeurtenissen

  • Van 1650 tot 1672 kende Nederland (ookwel Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) zijn Eerste Stadhouderloze Tijdperk.
  • In het jaar 1654: Bron: Wikipedia
    • 2 februari » Première van Vondels treurspel Lucifer.
    • 5 februari » Tweede en laatste opvoering van Vondels treurspel Lucifer. De autoriteiten verbieden verdere voorstellingen en het stuk blijft bijna twee eeuwen weg van het toneelpodium.
    • 8 mei » Vrede van Westminster wordt ondertekend, einde van de Eerste Engels-Nederlandse Oorlog.
    • 20 mei » Het Koerlandse schip Das Wappen der Herzogin von Kurland vaart uit om Tobago te bezetten.
    • 12 oktober » De Delftse donderslag, ontploffing van een opslagplaats voor buskruit in de binnenstad van Delft leidt tot vele doden en grote schade.
    • 23 november » Blaise Pascal heeft bijzondere metafysische ervaring.

Dezelfde geboorte/sterftedag

Bron: Wikipedia

Over de familienaam SV

  • Bekijk de informatie die Genealogie Online heeft over de familienaam SV.
  • Bekijk de informatie die Open Archieven heeft over SV.
  • Bekijk in het Wie (onder)zoekt wie? register wie de familienaam SV (onder)zoekt.

Wilt u bij het overnemen van gegevens uit deze stamboom alstublieft een verwijzing naar de herkomst opnemen:
Wilferd Duckitt, "Wilferd Duckitt's Family Tree", database, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/family-tree-wilferd-duckitt/I6000000001952585327.php : benaderd 2 juni 2024), "Abraham /Vivier SV SV/PROG (< 1654-1714)".