(1) Zij is getrouwd met Nicolaus /Loubser SV.
Zij zijn getrouwd op 16 december 1685 te Stellenbosch, Cape, South Africa.
Kind(eren):
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">At her death she and her husband, Jan Tempel, owned 3
houses in Cape Town and a farm at Stellenbosch named
Geduld. The house in the Heere Straat in Cape Town
contained an enormous amount of clothes, furniture and
household goods, as well as cash. They owned a total of
18 slaves.
{geni:about_me} Judi Marais-Meyer register
Inventaris van 1st man, Nicolaas Loubser. MOOC8/4.35
Eie inventaris MOOC8/4.122 ged. 2 Okt 1726.
Sy laat haar tweede man Jan Tempel en haar kinders uit haar 1st huwelik agter asook die volgende eiendomme:
1 Huis in Heere Straat, 1 huis in Blok O.N,1huis in Blok I 1plaas, Geduld in Stellenbosch. 6 Slawe
Ander Bronne/Sources
1. Geslagregister van Vroeë Kaapse families C C de Villiers
LOUBSER
Nikolaus Loeser
v. Switserland, †1645 Aank. waarsk. 1676/77. Burger te Stellenbosch, †tussen 1719 en 1721, x 16.12, 1685 Engeltje Quint, v. Leersum by Utrecht. Sy xx 10.8.1721 Jan Tempel, v. Amsterdam.
b1 Jan Albert
» 29.9.1686, x 18.11.1714 Sibella Pasman
2. Judi Marais-Meyer register
3.Erik Kriel Register
----------------------------------------------------------------------------------
--------------------
Engeltje Quint, * c 1662 Leersum, Gelderland, naby Utrecht, ≈ 1668-11-09. [vlg testament kom sy van \Leersom in't Stigt van Uijtregt", d.i. “in die bisdom Utrecht", d.w.s. van Leersum, provinsie Utrecht. Sy is deur die Rotterdamse Kamer as driejarige weesmeisie gedurende 1665 na die Kaap gestuur. Hier aan die kaap gebruik sy die naam Engela. Sy was die dogter van“een Hugonoot”: Edouard Quint en Willemiena Verwey. Engeltjie xx 1721-08-10 met Jan Tempel, ‘n “Adsistent van Amsterdam”. Sy sterf gedurende 1726 (64 jaar oud) Nooitgedacht, Bottelary, Stellenbosch. Die opbrengs van haar testament (Inventaris 8/4 nr 122) is gelykop verdeel tussen die vyf seuns van haar oudste twee seuns (Jan Albert & Eduard) en haar dogter (Aletta). Vlg die Inventaris besit sy o.a. die plaas “Geduld” in die Stellenbosch-distrik. Agt kinders is uit die eerste huwelik gebore, waarvan net die oudste twee seuns, Jan Albert en Eduard,‘n Laubscher-nageslag nagelaat (sewe kleinkinders) het. Hulle het ook vier kleinkinders by hulle oudste dogter; 11 kleinkinders in totaal dus.
{geni:marriage_order} 1
{geni:marriage_order} 2
xx 10 Aug 1721 Jan TEMPEL van Amsterdam, Nederland. SAG LAUBSER p. 220.
Engeltje /Quint SM | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1685 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Nicolaus /Loubser SV |