{geni:about_me} Ockert Corneliszoon Olivier * Nederland c.
1645 a. in Tafelbaai 1671 (26.-) (s.v. Cornelis
Olivier v. Ouwer-kerk, Schouwen-Duiveland,
Nederland) as jongman het hy twee buite-egtelike
kinders by Maria Janse Visser, vrou v. Willem
Willemse van Deventer gehad † Tulbagh c. 1705
x 5.2.1679 Aletta (Alida) VERWEY/VERWEIJ
(ook aangedui as Alitie Vermoly) v. Woerden,
Nederland, sy besit “Hoogebergsvalleij” en
“Kleine Stinkrivier” by afsterwe asook ’n opstal,
“Vrolijkheid” in Roodezand † Mei 1721 d.v.
Gysbert Verwey en Catharina Ganzevanger v.
Milligen, Nederland
b11 Dirk ≈ Kaapstad 5.9.1694, besit in
vennootskap met sy neef Gerrit
“Elizabethsfontein” en “Vrolijkheid”
oorkant die Olifantsrivier † c. 1734
(MOOC 8/5 113), 1731 nog ongetroud
Dirk Olivier |