Hij is getrouwd met Sara /Dreyer Dreijer.
Zij zijn getrouwd op 13 september 1761 te Cape Town, South Africa, hij was toen 29 jaar oud.
Kind(eren):
.) Bresler kom in 1752 in die Kaap aan in diens van die VOC. Hy werk as “joiner” aan die bou van die nuwe orrel van die Groote Kerk tot 1753 en as “master house-carpenter” van 1754 tot 1755. Van 1758 tot 1761 is hy konstabel en later is hy in diens van die brandweer (“extra-ordinary pyrotechnist 1762-73”).
J. Hoge, Die geskiedenis van die Lutherse kerk aan die Kaap (Cape Town: Cape Times Ltd., 1938), p. 111n47, noem dat Thomas Frederik Dreyer en sy swaer Johannes Bresler (Sara se man) in 1771 ontmoet het met lede van ’n Deense missie op pad na Tranquebar (oftewel Tharangambadi, ’n Deense kolonie in Tamil Nadu, India, 1620-1845). Die Breslers het blybaar nog jare daarna met een van hulle, Christoph Samuel John, gekorrespondeer. "Briewe van hom aan Johannes Bresleren sy vrou uit 'n periode van oor die twintig jaar het ons onder onkatalogiseerde stukke van die Weeskamer in die Kaapse Argief ontdek, briewe wat in meer as een opsig interessant is."
Johannes Bresler | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1761 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sara /Dreyer Dreijer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.