Zij is getrouwd met ` John `Johannes Andreas ~` Andries~ Truter.
Zij zijn getrouwd op 22 november 1789 te Cape Town, South Africa, zij was toen 18 jaar oud.
Kind(eren):
Sir John se vrou (Sophia Alida de Wet) was blykbaar self ’n vrou van formaat. Die Hollander Marten Douwe Teenstra, wat in Kaapstad met die Truters bevriend geraak het, skryf c 1825 dat “Sir John Truter’s wife (Sophia Alida de Wet) owns a farm along the Kleine river, equal in size to four standard farms, which she runs entirely on her own...Mrs Truter calculated an annual turnover of 400 bags of wheat, 500 bags of barley, 500 bags of oats and 100 bags of dried beans.”
Sophia was die dogter van Hendrik Justinus de Wet (seun van Johannes Carolus de Wet en Maria M Blankenberg) en Sophia BRINK wat in 1796 getroud is. Lady Sophia se herkoms was interessant. Haar pa seoupa (grootoupa aan vaderskant) was Jacobus de Wet wat in 1693 in Kaapstad aangekom het aan boord van die skip die Nigtevegt. Hy boer langs die Liesbeek en sterf in 1710. Lady Sophia se pa se ouma (grootouma aan vaderskant), was Christina BERGH (geb 18 Junie1679), die dogter van Olof Bergh en Anna de Koningh. Olof (let op die een F), was van Goteborg, Swede. Hy was ‘n offisier in die leer van die VOC, waarby hy in 1665 aangesluit het. Hy bring ‘n paar jaar as soldaat in Ceylon deur en arriveer in 1676 as sersant aan die Kaap. Hy ontmoet Anna DE KONINGH aan die Kaap, hulle trou en het mettertyd elf kinders. Anna was die dogter van die slaaf Angela van Bengale en is in Batavia gebore.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Jacobus de Wet Family Website
Family tree: 138963352-2