Hij is getrouwd met Sara Jacobs.
Zij zijn getrouwd rond 1699 te Paarl, Western Cape, South Africa.
Kind(eren):
Ancestral File Number: progenitor
BIOGRAPHY: Jean de BUYS gebore 6 September 1670 (sv Jean de Bus en Elizabeth de le Becque), van Calais, Parys, Franse Hugenoot wat aangekom het in 1688 met die Oosterlandt, was 'n landbouer op Palmiet Vallei (1694) en Knolle Vallei (1712) in Klein Drakenstein, getroud met Sara JACOB van Calais, dogter van Hugenoot Pierre Jacob en Susanna de Vos. Hy het 2 dogters en 2 seuns gehad.
BIOGRAPHY: 1. Sara ~ 11 Nov 1701 x P Swart 2. Marie ~ 4 Okt 1704 x C van Leeuwen 3. Jean ~ 22 Sep 1709 x 8 Okt 1730 Elsie Hoffman d/v Johannes Hoffman en Maria Louisa van de Kaap 4. Jacob ~ 13 Maart 1712 x 26 Feb 1736 Maria Weksteen d/v Eerw. Weksteen en Susanna de Bock
BIOGRAPHY: Verwysings: De Villiers/Pama Heese/Lombard Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek
BIOGRAPHY: Saamgestel deur: Martina Louw (nee van Breda)(XXXXX@XXXX.XXX)
AKA: Jean de Buys
Du Buis(De Buys),Jean *06.09.1670 =Guines, Frankryk 14.09.1670 na 1725 :Jean de Bus en Elizabeth de la Becque;van Mark, Calais in Frankryk, aankoms 1688 op die "Oosterlandt", Franse vlugteling, landbouer, kry plaas (vandag "Knolle Vallei") by die Palmietrivier 1712 FR [5545] 1700 ??
See original baptism entry (top left hand corner) on http://archivesenligne.pasdecalais.fr/ark:/64297/ddde3cfbba597cfe
------------
a1 Jean du Buis'''
of de Buys van Calais in Frankryk. aankoms: 1688 as Franse Vlugteling op
die skip “Oosterlandt”. Landbouer. In 1712 kry hy 'n plaas wat vandag
genoem word “Knolle Vallei”, by die Palmietrivier. getroud: Sara Jacobs, van
Calais, dogter van: die Franse Vlugteling Pierre Jacobs.
'''b1 Sara'''
gedoop: 11 Nov 1701; getroud: P. Swart
'''b2 Marie'''
gedoop: 4 Oct 1704; getroud: C. van Leeuwen
'''b3 Jean'''
gedoop: 22 Sep 1709, getroud: 8 Oct 1730 Elsie Holman, dogter van:
Johannes Hofman, van Langenberg, en Maria Louisz, K. gedoop: 16 Dec
1710
'''b4 Jacob'''
gedoop: 13 Mar 1712, getroud: 26 Feb 1736 Maria Weksteen, dogter van:
Eerw. Weksteen en Susanna de Bock
Jean, who had been living in Calais, France in 1686, arrived in the Cape as a refugee on The Oosterlandt, which left Middelburg, Zeeland, Netherlands on the 29th January 1688, and reached Table Bayon the 26th April, 1688, after a most successful voyage of two months and ten days. The ship was a Dutch VOC ship and was a much larger built ship than the Voorschooten, measuring one hundred and sixty feet. She brought out twenty-four refugees. One of then was Jacques de Savoye of Aeth, a wealthy merchant. Jean Prier du Plessis of Poitiers, who had practised as a surgeon, and Isaac Taillefert ofChateau Thierry, a hat-maker, were also on board; they all brought out their wives and children. Jean, however, seems to have travelled alone, without his parents, siblings, a wife or children.
The Oosterland sunk off Cape Town, South Africa in 1697. The wreck was discovered in 1988.
Several years after landing in the Cape Jean was awarded a farm which is now known as "Knolle Vallei" in the Palmietrivier area 1712.
Die familie Du Buis was welbekend in die omgewing van Mar k en die naam kom dikwels in die kerkregisters van die gere formeerde gemeente Guines voor. So word die huwelik van Je an du Buis en Isabeau de le Becque op 26 Desember 1669 verm eld,asook die dood van die eggenoot op 15 Augustus 1760 e n die geboorte van 'n baba, ook genoem Jean op 6 Septembe r 1670, 22 dae na sy vader se dood. Hierdie gesin het in Ma rk gewoon en dit kan aanvaar word dat hierdie baba die Jea n du Buis waswat in 1688 as landbouer op die skip "Oosterl andt" na die Kaap gekom het. In 1712 kry 'n plaas wat vand ag genoemword "Knolle Vallei", langs die Palmietrivier nab y Paarl. In 1700 trou hy met Sara Jacob, weduwee van Danie l Terrier.
Jean DU BUIS was born on 6 Sep 1670. He was christened on 14 Sep 1670 in France, Guines. He has Ancestral File number progenitor. Parents: Jean DU BUIS and Elizabeth DE LA BECQUE.
He was married to Sara JACOBS. Children were: Sara DU BUIS, Marie DU BUIS, Jean DU BUIS.
Die familie Du Buis was welbekend in die omgewing van Mar k en die naam kom dikwels in die kerkregisters van die gere formeerde gemeente Guines voor. So word die huwelik van Je an du Buis en Isabeau de le Becque op 26 Desember 1669 verm eld,asook die dood van die eggenoot op 15 Augustus 1760 e n die geboorte van 'n baba, ook genoem Jean op 6 Septembe r 1670, 22 dae na sy vader se dood. Hierdie gesin het in Ma rk gewoon en dit kan aanvaar word dat hierdie baba die Jea n du Buis waswat in 1688 as landbouer op die skip "Oosterl andt" na die Kaap gekom het. In 1712 kry 'n plaas wat vand ag genoemword "Knolle Vallei", langs die Palmietrivier nab y Paarl. In 1700 trou hy met Sara Jacob, weduwee van Danie l Terrier.
Stamvader.
Jean de BUYS gebore 6 September 1670 (sv Jeande Bus en Elizabeth de le Becque), van
Calais, Parys, Franse Hugenoot wat aangekom het in 1688 met die Oosterlandt, was 'n
landbouer op Palmiet Vallei (1694) en Knolle Vallei (1712) in Klein Drakenstein, getroud
met Sara JACOB van Calais, dogter van Hugenoot Pierre Jacob en Susanna de Vos. Hy het
2 dogters en 2 seuns gehad
Name well-known around Marcq, Calais. Arrived 1688 on board Oosterlandt. Granted farm Knolvlei, Palmiet river, 3/1/1714
Die familie Du Buis was welbekend in die omgewing van Mar k en die naam kom dikwels in die kerkregisters van die gere formeerde gemeente Guines voor. So word die huwelik van Je an du Buis en Isabeau de le Becque op 26 Desember 1669 verm eld,asook die dood van die eggenoot op 15 Augustus 1760 e n die geboorte van 'n baba, ook genoem Jean op 6 Septembe r 1670, 22 dae na sy vader se dood. Hierdie gesin het in Ma rk gewoon en dit kan aanvaar word dat hierdie baba die Jea n du Buis waswat in 1688 as landbouer op die skip "Oosterl andt" na die Kaap gekom het. In 1712 kry 'n plaas wat vand ag genoemword "Knolle Vallei", langs die Palmietrivier nab y Paarl. In 1700 trou hy met Sara Jacob, weduwee van Danie l Terrier.
Jean de Buis | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
± 1699 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sara Jacobs | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: Reyneke Web Site
Family tree: 269911971-1