Hy Boer in Drakenstein Kruishof en Standvastigheid Groenberg Wamakersvallei. Trou in 1732 met Sara Hanekom. In 1743 trou hy met Marie leRiche. Trou in 1751 met Madeleine(Magdalena) Senekal. Totaal van 14 kinders Hy koop in 1760 die plaasla Concorde Suider Paarl uit die boedel van sy skoonma Anne Madelein du Puis en besit ook 3 plase aan die Gouritsrivier nl De Valscherivier, Gouritsrivier en DeSuipfontein. Hy was kreupel.
Burger Drakenstein
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: eknelas Web Site
Family tree: 148888701-5