Hij is getrouwd met Catharina "Catrijn Catryn Katrijn" van Malabar , Malbaar, van Bengale, van de Cust Coromandel van "Bengalen".
Zij zijn getrouwd op 15 maart 1676 te Kaapstad, Kaap de Goede Hoop, Suid-Afrika, hij was toen 40 jaar oud.
Kind(eren):
Jan Reijniersz van Amsterdam, vryburger, verklaar ten einde uit sy nood en groot ‘ireparable’ skuld gehelp en gered te word, verkoop hy aan kommandeur Jan van Riebeecq sy 16 en twee-derde morge grond, synde sy helfte te wees van sy gesamentlike besitting met Comelis Claesz van Uijtrecht, asook die helfte van die ‘qual[lijk] halft volmaeckte ende sonderwandt oft muijr gansch reddeloos vervallende huijs, erwe, crael ende tegenwoordigh gans wijnigh by synde verdorven onbequame landtbouw gereedtschapen die alfoor wijnigh maer veel minzes voorsz huijs gebruijckt cunnen worden sonder alvooren noodigh reparatie met groote costen te doen daer toe sich den vercoper en transporteur onvermoogen bent, ende mits 't roven vande beesten soodanigh in't underspit ende-schuldigh leght dat noodtsaken daer aen een stercke handt verrijst tot weder op reghtinge …’ Die land en huis is geleë aan die voet of pas tussen ‘Baaij falce’ en Tafelbaaihawe, oos van Windberg, aan die oostekant daarvan die ‘verserivier Liesbeecq’, aan die westekant die groot hereweg, aan die suidekant Hendrick Boom se bewerkte land en aan die noordekant die woeste en onbewerkte grond van die Kompanjie, volgens die grondbrief van 15 April 1657. Die word verkoop vir f 525.3.6 in kontant waarmee al sy belastings en skulde vrygekoop word, behalwe f 125 vir die helfte van twee weggeloopte slawe en een ‘gestorven slavin’ asook f 100 vir ‘n Angolese slavin in sy besit. Die slavin, op rekening van die Kompanjie gekoop, twee skape en party van die gereedskap, saam f 225, bly hy nog skuldig. Die slavin, ‘alleen ten vollen waerdigh’, word aan sy vrou gelaat om [hom] weer op die been te help. [Kantaantekening: Hy doen ook afstand van die beeste en skape wat die Hottentotte van hom geroof het. As hulle ooit teruggevind word, is hulle inbegrepe in die oordrag.] [Comelis Claesz het op die dag die eienaar van die ander helfte geword toe hy dit van Wouter Cornelisz Mostert gekoop het. Sien T5, p.147. Met T7, p.149 verkoop Cornelis Claesz op 16 September 1659 ook sy helfte aan Jan van Riebeeck.]
1.9.1659 CTD I, p. 125 [Deels verlore]
Jan Reijniersz van Amsterdam, vryburger, skuld die Kompanjie 225 carolus gulde Waarvan f 100 vir die koop van ‘n ‘Angoolse’ slavin is en f 125 vir die helfte van twee weggeloopte slawe en 'n afgesterfde slavin wat hy van die Kompanjie gekoop, en met die verkoop van sy huis, nog uitstaande was. Hy belowe om die bedrag sover moontlik in geld te betaal maar ook insodanige goedere as wat die Kompanjie bereid sal wees om te neem. Die slavin word as pand beskou. [Geen name en ouderdomme van die slawe is vermeld.]. Hereinafter cited as "Kaapse noteriële stukke waarin slawe van vryburgers en amptenare vermeld word (1658 - 1730? 1670)."
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.