Dreyer-boom » Nicolaas Loubser b1c1 (1715-1772)

Persoonlijke gegevens Nicolaas Loubser b1c1 


Gezin van Nicolaas Loubser b1c1

(1) Hij is getrouwd met Sophia Basson.

Zij zijn getrouwd


Kind(eren):

  1. Isabella Loubscher  1759-1786 
  2. Helena Johanna Loubser  < 1767-???? 


(2) Hij is getrouwd met Elizabeth Lombaard.

Zij zijn getrouwd


Notities over Nicolaas Loubser b1c1

 

Nikolaus Lau(p)bscher, * 1651 te Fribourg, of Fräschels, Switzerland, ≈ op 1651-12-21 in die Gereformeerde kerk te Kerzers, Switzerland. Getuies by die doop – Niklaus Jöcchev, Margaret Rubli & Hans Mader. [sommige bronne sê * 1645], Die doopbewys van Nicklauss [Nikolaus] Laupscher is wel bevestig. [Vergelyk ook:http://af.wikipedia.org/wiki/Nikolaus_Laubscher]

Hy kom in die jaar 1676 of 1677 in die Kaap aan. [volgens C C de Villiers in sy “Geslacht-register der Oude Kaapsche Familien”, Deel 2, Kaapstad 1894, bl. 247] Burger te Stellenboschwaar sy beroep hier aan die Kaap boer en wamaker was. Dit is waarskynlik eerder 1676 toe ons die eerste keer van hom kennis neem, toe hy‘n eiendom wou aanskaf.

Hy [naam aangegee as Claes Loopser] trou op 1685-12-16 te Stellenbosch (Kaapse kerk) met Engeltje Quint, gebore c 1662 te Leersum, Gelderland, naby Utrecht, gedoop 1668-11-09. Sy is deur die Rotterdamse Kamer as driejarige weesmeisie gedurende 1665 na die Kaap gestuur. Hier aan die kaap gebruik sy die naam Engela. Sy was die dogter van“een Hugonoot”: Edouard Quint en Willemiena Verwey. Engeltjie hertrou op 1721-08-10 met Jan Tempel, ‘n “Adsistent van Amsterdam”. Sy sterf gedurende 1726 (64 jaar oud) te Nooitgedacht, Bottelary, Stellenbosch. Die opbrengs van haar testament (Inventaris 8/4 nr 122) is gelykopverdeel tussen die vyf seuns van haar oudste twee seuns (Jan Albert & Eduard) en haar dogter (Aletta). Volgens die Inventaris besit sy o.a. die plaas “Geduld” in die Stellenbosch-distrik. Agt kinders is uit die huwelik met Nikolaus gebore, waarvan net die oudste twee seuns, Jan Albert en Eduard,‘n Laubscher-nageslag nagelaat (sewe kleinkinders) het. Hulle het ook drie kleinkinders by hulleoudste dogter; 10 kleinkinders in totaal dus.

Hy † 1721, ongeveer 70 jaar oud. Hy kan onmoontlik op 1719 gesterf het, soos soms aangetoon word, aangesien sy testament geregistreer is 1721-03-07 en ons neem aan hy het self die kruis onder aan sy testament aangebring. Die Inventaris 8/4 no 35, is gedateer 1721-12-31. Daar word nêrens gemeld waar hy begrawe is nie, maar dit is met redelike sekerheid bekend dat hy aan huis van die weduwee van sy oudste seun, Jan Albert, naamlik Sibilla Laubscher, op die plaas Nooitgedacht, Bottelary oorlede is.

Hulle kinders was:

b1 Jan Albert Laubscher [sy pa word aangegee as Klaes Louwbster][vgl transkripsie] - die dominee van Stellenbosch het die van gespel: Lobsser en Loubsser by die doop van sy kinders, ≈ 1686-09-29te Kaapse kerk, † 1719 (oud 33, vooroorly sy ouers) op Nooitgedacht, Bottelary Stellenbosch. Hy het blykbaar later sy naam verander na Johannes Albertus. Hy was lid van die Heemraad van Stellenbosch. Volgens dr Ockert Malan is hy kort nadat hy Nooitgedacht gekoop het, oorlede en moontlik in die kerkhof by die eerste kerkie aan kerkstraat in Stellenbosch (ongeveer waar die Oude Werf tans is),begrawe. Die inventaris van sy boedel, gedateer 1720-03-16, bestaan oa uit: die plaas Nooitgedacht, waarde 9000 gulde; en die plaas De Fontuijn aan die Hottentots Holland Kloof, waarde 1100 gulde. Hy trou op 1714-10-18 te Stellenbosch [vgl:http://eggsa.org/] toe hy 28 jaar oud en sy 21 jaar was, met Sibella Pasman (b3), ≈ 1693-08-09, † 1778-03-31 [vgl: Ockert Malan se foto's op eGGSA] op Nooitgedacht, Bottelary of Stellenbosch. Vier kinders is uit die huwelik gebore met 38 kleinkinders.

b2 Eduard(t) [ Egbert/Evert] Laubscher, (Loubser^), ≈ 1688-06-13 te Kaapse kerk, [vgl transkripsie: Eodem dito (13 Junii) is een kind gedoopt en genaamd Egtbert waar van vader is Claas Loepser, moeder Engeltie Quinz, eGGSA.org. † 1717 (oud 29, vooroorly sy ouers). Hy het waarskynlik vir sy pa geboer op die plaas Koeberg. Volgens die inventaris van sy boedel, MOOC 8/3 63, gedateer 1717-07-05 was hy die eienaar van 'n halwe deel van 'n plaas (tans nog onbekend), waarde 1500 gulde. Geen testament of enige koopaktes of huurtransaksies in sy naam kon opgespoor word nie. Dus ook nie `n handtekening van hom nie. Hy trou op 1707-09-19 (op 17 jaar) Kaapse kerk [vlg: https://familysearch.org/] naam aangegee as Evert Loubser, met Hilletje Olivier (a2/b10), † 1765-12-10 te Kaapstad, D/v Ockert Corneliszoon Olivier (van Ouwerkerk in Nederland, en Aletta of Alitie Verwey (van Woerden in Nederland). Drie kinders is uit die huwelik gebore, wat hul aanvanklik hoofsaaklik aan die Weskus gevestig het. Een en twintig kleinkinders.

b3 Aletta, ≈ 1690-09-10 te Kaapstad [vgl transkripsie: http://www.eggsa.org/sarecords, † (voor?) 1719-08-03, (oud 28, vooroorly haar ouers). Sy trou met Simon Faasen (a) van Dordrecht, Nederland, op 1704-09-14 te Kaapse kerk [vlghttps://familysearch.org/]. Drie Faasen-seuns: Nicolaas, ≈ 1707-09-04 Kaapse kerk [vgl: https://familysearch.org/], sy ma se naam word opgegee as Alida en sy oupa Nicolaas Lopser en ouma Engela is getuies. ; Johannes Josua, ≈ 1710-07-15 Kaapse kerk, [vgl: https://familysearch.org/] ; Nicolaas Lodewÿk, ≈ 1715-09-08, [vgl: https://familysearch.org/]. Die oudste seun kom nie in die Faasen register voor nie moontlik a.g.v. van die Alida naam wat moes wees Aletta. Sommige bronne dui aan dat sy xx met Jan Mostert.

b4 Benjamin Laubscher, ≈ 1694-08-01 te Kaapse kerk. [vgl transkripsie: Den 1 August: een kind gedoopt, de vaeder Claes

Laubster, moeder Engeltje Quint, [http://www.eggsa.org/sarecords/]. Jonk dood.

b5 Elizabeth, ≈ 1697-06-16 te Kaapse kerk. (Tweeling?) [Hierdie twee dogters se doopinskrywing kan gesien word by:https://familysearch.org/ , Elizabeth se naam word eerste genoem. Jonk dood.

b6 Anna, ≈ 1697-06-16 te Kaapse kerk. (Tweeling?) Jonk dood.

b7 Jacob Laubscher, ≈ 1698-09-01 te Stellenbosch. Jonk dood.

b8 Jan Josua Laubscher, oorlede voordat hy gedoop is.

b9 Nicolaas Lodewyk Laubscher, oorlede voordat hy gedoop is .

(met erkenning aan Johan Loubser en Melt Loubser)

Bydrae: Melt Loubser, (XXXXX@XXXX.XXX)

Enige navrae oor die Laubschers en Loubser kan gerig word aan: (XXXXX@XXXX.XXX) of (XXXXX@XXXX.XXX)

Heeft u aanvullingen, correcties of vragen met betrekking tot Nicolaas Loubser b1c1?
De auteur van deze publicatie hoort het graag van u!


Tijdbalk Nicolaas Loubser b1c1

  Deze functionaliteit is alleen beschikbaar voor browsers met Javascript ondersteuning.
Klik op de namen voor meer informatie. Gebruikte symbolen: grootouders grootouders   ouders ouders   broers-zussen broers/zussen   kinderen kinderen

Voorouders (en nakomelingen) van Nicolaas Loubser

Roelof Pasman
1660-1695

Nicolaas Loubser
1715-1772

(1) 

Sophia Basson
1736-1779

(2) 

    Toon totale kwartierstaat

    Via Snelzoeken kunt u zoeken op naam, voornaam gevolgd door een achternaam. U typt enkele letters in (minimaal 3) en direct verschijnt er een lijst met persoonsnamen binnen deze publicatie. Hoe meer letters u intypt hoe specifieker de resultaten. Klik op een persoonsnaam om naar de pagina van die persoon te gaan.

    • Of u kleine letters of hoofdletters intypt maak niet uit.
    • Wanneer u niet zeker bent over de voornaam of exacte schrijfwijze dan kunt u een sterretje (*) gebruiken. Voorbeeld: "*ornelis de b*r" vindt zowel "cornelis de boer" als "kornelis de buur".
    • Het is niet mogelijk om tekens anders dan het alfabet in te voeren (dus ook geen diacritische tekens als ö en é).



    Visualiseer een andere verwantschap

    De getoonde gegevens hebben geen bronnen.

    Over de familienaam Loubser

    • Bekijk de informatie die Genealogie Online heeft over de familienaam Loubser.
    • Bekijk de informatie die Open Archieven heeft over Loubser.
    • Bekijk in het Wie (onder)zoekt wie? register wie de familienaam Loubser (onder)zoekt.

    De publicatie Dreyer-boom is opgesteld door .neem contact op
    Wilt u bij het overnemen van gegevens uit deze stamboom alstublieft een verwijzing naar de herkomst opnemen:
    Hendrik Dreyer, "Dreyer-boom", database, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I2310.php : benaderd 27 december 2025), "Nicolaas Loubser b1c1 (1715-1772)".