Hij is getrouwd met Hilletjie Olivier.
Zij zijn getrouwd op 18 september 1707 te de caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony, hij was toen 19 jaar oud.
Kind(eren):
b2 Eduard(t) [ Egbert/Evert] Laubscher, (Loubser^), ≈ 1688-06-13 te Kaapse kerk, [vgl transkripsie: Eodem dito (13 Junii) is een kind gedoopt en genaamd Egtbert waar van vader is Claas Loepser, moeder Engeltie Quinz, eGGSA.org. † 1717 (oud 29, vooroorly sy ouers). Hy het waarskynlik vir sy pa geboer op die plaas Koeberg. Volgens die inventaris van sy boedel, MOOC 8/3 63, gedateer 1717-07-05was hy die eienaar van 'n halwe deel van 'n plaas (tans nog onbekend), waarde 1500 gulde. Geen testament of enige koopaktes of huurtransaksies in sy naam kon opgespoor word nie. Dus ook nie `n handtekening van hom nie. Hy trou op 1707-09-19 (op 17 jaar) Kaapse kerk [vlg: https://familysearch.org/] naam aangegee as Evert Loubser, met Hilletje Olivier (a2/b10), † 1765-12-10 te Kaapstad, D/v Ockert Corneliszoon Olivier (van Ouwerkerk in Nederland, en Aletta of Alitie Verwey (van Woerden in Nederland). Drie kinders is uit die huwelik gebore, wat hul aanvanklik hoofsaaklik aan die Weskus gevestig het. Een en twintig kleinkinders.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Eduard "Egtbert Egbert Evert" Loubser formerly Loepser aka Laubscher | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
1707 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Hilletjie Olivier | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.