Let op: Echtgenote (Elizabeth Cornelia van der Merwe) is ook zijn nicht.
Hij is getrouwd met Elizabeth Cornelia van der Merwe.
Zij zijn getrouwd
Kind(eren):
Sedert 1878, onderhandel Petrus Johannes Naude en
Cornelius Michiel du Plooi met sir Owen Lanyon, administrateur van Transvaal, in 'n poging
om Bethal as dorp verklaar te kry. Toestemming tot voorlopige dorp-stigting word deur die
Britse bewind, wat tussen 1877 en 1880 aan bewind in Transvaal was, verleen. Hierdie
toestemming is egter aan sekere voorwaardes onderworpe. Alvorens amptelike status aan
Bethal verleen word, moes daar weers 'n paar erwe verkoop word. Die here Du Plooi en
Naude besluit op die naam Bethal, wat hulle saamstel uit die name van hulle onderskeie
vrouens, Elizabeth en Alida. Bethal word op die suid-oostelike gedeelte van die plaas
Blesbokspruit uitgelê, die grootte waarvan 3 000 morg. Eiensdomsreg word deur die twee
genoemde dorpstigters gehou. Vyftien jaar later word hierdie reg deur die ZAR
oorgeneem.Die volgende stap was om Bethal amptelik as dorp erken te kry. 'n Versoek,
in die vorm van 'n petisie, word vroeg in die jaar 1880 deur die here Du Plooi en Naude aan
die owerheid gerig. Die handtekeninge van een-en-twintig eienaars en bewoners van erwe
in Bethal, verskyn op die petisie wat kortliks motiveer dat, terwille van die inwoners se
geestelike en stoflike welvaart, daar 'n behoefte aan 'n dorp bestaan.Daar word verder
gemeld dat Standerton sewe uur, en Middelburg nege uur te perd vanaf Bethal is. 'n Eie
dorp, waar die nodige kerke en skole opgerig word, was dus dringend nodig.Pas na die
privaat stigting van Bethal, word P J Naude (medestigter), as die eerste amptenaar en
vrederegter ingesweer. As eerste landdros, Cornelis D Kleijnhans en eerste publieke
aanklaer en seël-uitdeler, J J V Vermooten. Laasgenoemde het ook as belastinggaarder vir
die regering opgetree. Die eerste geregsbode was J L Botha en die eerste distriksgeneesheer
dr E Hermann.Op 23 Februarie 1898 word Bethal as Landdrosdistrik geproklomeer en
op 15 Maart van dieselfde jaar, word die proklomasie van krag. Saamgestel uit plase van die
Standerton-, Middelburg- en Ermelodistrik, beslaan Bethal se Landdrosdistrik 'n
oppervlakte van 1 270 vk myl. Verder spog die distrik met 750 stemgeregtigde burgers. Om
die nuwe Landdrosdistrik te bedien, word daar binne 'n jaar na proklomasie, 'n aanvang
geneem met die oprigting van 'n landdroskantoor, 'n pos- en telegraafkantoor, 'n
gevangenis, kruitmagasyn en 'n sipierswoning. Die heer S J de Clerq word in 1890 as
resident vrederegter aangestel
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Cornelius Michiel du Plooy | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Elizabeth Cornelia van der Merwe | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.