Hij is getrouwd met Johanna Groeneveld.
Zij zijn getrouwd op 19 december 1924 te Pretoria, Transvaal, South Africa, hij was toen 26 jaar oud.
Kind(eren):
Agter-agter kleinkinders van die Swellendamse Thomas Frederik b4c1 is die identiese tweeling predikante van die Hervormde Kerk (onderskeidelik negende en tiende kinders van Thomas Frederik b4c1d?e6f1 en Martha Francina OOSTHUIZEN ) wat op die plaas Leeupoort in die distrik Potchefstroom gebore is op 10 Desember 1889: Theunis Frederik Jacobus b4c1d?e6f1g9 is ‘n halfuur voor sy tweelingbroer Johannes Gerhardus Marthinus b4c1d?e6f1g10 gebore. Hulle was tien maande oud toe die Tweede Vryheidsoorlog uitgebreek het. Hulle moeder, Martha, het saam met ses ander vroue en hul kinders in hul ossewaens voor die Engelse leer uitgevlug en hulle is nooit gevange geneem nie.
NHK-predikant, burgemeester v. Standerton en Heidelberg Tvl, Senator
Theunis trou met Johanna GROENEVELD en word later senator. Johannes trou met Elizabeth H HENDRIKS. In die 1935 Women’s Who’s Who (Ancestry 24), kom die volgende inskrywing voor vir Mevr. JOHANNA DREYER:
DREYER, Mevr. JOHANNA, getroud met Ds. T. F. J. Dreyer, B.A., B.D., predikant van die Ned. Herv. Gemeente van Standerton; dogter van Mnr. and Mevr. K. Groeneveld. Gebore in Pretoria en aan die laere en hoere Oosteind skool opgevoed en daarna het sy haar bekwaam in Boekhou, Tik en Snelskrif. Twee kinders, een dogtertjie, Didi en 'n seuntjie, Thomas. Haar kennis van musiek en stuie van boekhou het as gevolg gehad dat sy al die jare as orreliste en Kassier van die Gemeente optree. Lid van die Hoofbestuur van die plaselike Liefdadigheidvereniging, en stel baie belang in welvaarts en alle maatskappelike werk. In November 1936, het sy vir die tweede agtereenvolgende Leer Burgermeesteres van Standerton geword. Haar adres is Marketstrrat, Standerton.
Johannes publiseer, soms saam met Theunis, verskeie preekbundels voor hy op 8 Januarie 1938 in die Moedergemeente op Potchefstroom bevestig word waar hy 41 jaar lank leraar is. Hy ontvang ‘n eredoktersgraad in die Teologie van Potchefstroom Universiteit en van die Nederduits Hervormde Kerk die goue HCM Fourie medalje vir toegewyde diens en ‘n goue medalje van die Sustersvereniging vir leiding en voorligting. Hy was ook 39 jaar lank redakteur van Die Hervormer, die amptelike blad van die Hervormde Kerk. In 1978 word die boek Stemme uit die verlede: volkeverhoudings in Suid-Afrika(Deel 1) deur DJC van Wyk (red) in erkentlikheid opgedra aan dr Joh Dreyer.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Theunis Frederik Jacobus Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
1924 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Johanna Groeneveld | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.