Hij is getrouwd met Gesina Visser.
Zij zijn getrouwd op 14 oktober 1714 te Cape Town, hij was toen 22 jaar oud.
Kind(eren):
Year of arrival unknown, apparently in service of VOC. 1715 owned farm Het Slot, Drakenstein. Name means farm with stones or on a cliff.
Source 1
http://www.diedericks.co.za/aqwg56.htm#1511
Source 2
Die Steenkamps van Suidelike Afrika - GISA
Source 3
http://www.steenkamp.netfirms.com/jan.htm
The earliest mention of a Steenkamp in SA is on 14 Oct 1714 when Jan Steenkamp married Geesje(Gesina) Visser (born 1 Sep 1686) in Cape Town. They had 2 daughters and 2 sons. No information found on 2 sons, believed to have died early. This means Geesje(Gesina) was not the original Steenkamp Ancestor: She passed away 1719 or 1720, where upon Jan Harmenz Steenkamp re-married Jannetjie (Jannetje) van Eck on 19 May 1720 in Drakenstein (Paarl). They had 10 children.
Jan Harmensz owned the farm "Het Slot" in Paardberg district Drakenstein, date of ownership noted 4 April 1715. In most accounts only the name Jan Steenkamp was used, however in the Estate of Jannetjie van Eck he was referred to as Jan Harmensz Steenkamp.
Although country of origin was originaly thougth to be Nieukerk, (Belgium) it has been noted a spelling mistake for Nijkerk (Netherlands). It is noted in source and also in the geneology of the de Villiers families, that Jan Harmensz Steenkamp came from Nijkerk, Province Gelderland, Nerderland.
Itis speculated that Jan Harmensz might be the descendant of one Peter Steinkampf, Minden, Germany, sibling of Frederik Steenkamp whom resided in Hoorn, however this has never been proven.
Jan Harmensz died c.1744. His widow, Jannetjie re-married one Johann Heinrich Teutmann. They were both murdered, toghether with her daughter Anna from 1st marriage, on the border of the Roggeveld by Bushmen in 1772.
Steenkamp Family Flag / crest flags
There is much controversy regarding the true Steenkamp flag, however lately accepted that the blue and gold ship as referred to in the geneology of the Steenkamp families in the Netherlands is the accepted. Note the entry in the Steenkamp Family Tree of the Netherlands as follows:
"In blaauw een gouden zesberg waaruit drie groen gebladerde en gestengelde, roode roozen opkomen.
Helmteken: de roozen.
Dekkleeden: goud en blaauw.
Wapenspreuk: Res non verba"
--------------------
Die stamvader van die Steenkamps in Suid-Afrika, het veertien kinders gehad: vier by sy eerste en tien by sy tweede vrou.
Het in 1714 na die Kaap gekom van Nieuwkerk - dis nie duidelik of dit die Hollandse ofBelgiese dorpie met dié naam was nie
Die "Harmensz" deel van sy naam is 'n patroniem: voluit "Harmenszoon", menende dat hy die seun was van Harm.
Steenkamp is oorspronlik 'n Duitser van, Steinkampf.
Stamvader: Jan STEENKAMP hy was van Nieuwkerk, hy trou 14 Oktober 1714 met Gesina VISSER, XX 19 Mei 1720 Jannetje VAN ECK.
---
Die Steenkamps in Suid-Afrika kom 'n ver pad: daar is driehonderd jaar en tien geslagte tussen Jan Harmensz se geboorte in Europa en diè van jongste Steenkamps in die twee takke wat ons hier volg. Langs die pad het hulle die gene-poel verryk metvrouens wat stam uit Holland, Duitsland, Swede, Denemarke, en Frankryk.
Verskeie Steenkamp-eggenotes was die dogters of kleindogters van stamvaders: op diè manier is die Steenkamps dan ook verwant aan al die Krugers, die Griesels, die Swiegerse en so aan.
Trouens, die bevolking aan die Kaap was so klein in die vroeë jare dat huwelike tussen kleinneefs en -niggies nie ongewoon was nie. Teen 1691 was daar net oor 'n duisend inwoners, plus ongeveer 400 slawe. Ons, hulle afstammelinge, kom uit 'n baie klein genetiese poel en is maar almal eintlik een groot familie. As ons ouer mense "Oom" en "Tannie" noem, is dit nie verniet nie!
Jan Harmensz STEENKAMP het in 1714 na die Kaap gekom van Nieuwkerk - dis nie duidelikof dit die Hollandse of Belgiese dorpie met dié naam was nie. Die "Harmensz" deel van sy naam is 'n patroniem: voluit "Harmenszoon", menende dat hy die seun was van Harm.
He word eienaar van die plaas "Het Slot" in the Drakenstein Distrik, op 4 April 1715.
Hy moes voor 1747 gesterf het, want dit is wanneer sy tweede vrou hertrou het.
Jan and Gezina had vier kinders, die jongste 'n tweeling:
Jan Harmensz STEENKAMP had 14 kinders, die oudste vier by sy eerste vrou Gesina VISSER en nog tien by sy tweede vrou, Jannetje VAN ECK. Hulle het in die Drakenstein distrik gewoon.
Bron: STEENKAMP Webwerf: http://www.steenkamp.netfirms.com/jan.htm
---
BIOGRAPHY: Stamvader Jan STEENKAMP hy was van Nieuwkerk (Bronne meld Belgie asook Nederland) , hy trou 14 Oktober 1714 met Gesina VISSER, XX 19 Mei 1720 Jannetje VAN ECK. Jannetje was die tweede kind van Adriaan van Eck en Johanna Haester. Jannetjie trou later weer in Swartland 2 April 1747 met Johan Heinrich Teutmann (hy is vermoor deur die Boesmans in 1772)
BIOGRAPHY: KINDERS b1 Margaretha = 1 Sept 1715 x Floris Smit b2 Johanna = 4 Okt 1716 x Gerrit Nieuwoudt b3 Jan = 18 Sept 1718 b4 Gijsbert = 18 Sept 1718 [tweeling?] b5 Jan = 19 Okt 1721 b6 Gesina = 1 Jul 1723 x Jan Labuschagne xx Jan Nel b7 Jan Harmen = 3 Des 1724 x 26 Sept 1756 Helena van Heerden, xx 12 Okt Susanna Minnaar b8 Casper Jan Hendrik = c 1726 x Leonora Catharina van Aarde b9 Anna = 30 Maart 1727 b10 Lucas = 24 Jul 1729, burger te Stellenbosch, x 13 Maart 1768 Johanna Zaal b11 Wilhelm = 4 Mei 1732 x 2 Apr 1755 Hendrina Smit b12 Arie Dirk = 10 Sept 1734 b13 Gerrit = 7 Okt 1736, x 10 April 1763 Hendrina Cecilia Kruger b14 Floris = 22 Maart 1739
BIOGRAPHY: Bronne: CC de Villiers Geslachtsregisters der Oude Kaapsche Familien
BIOGRAPHY: Saamgestel deur: AM van Rensburg
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml"xml:lang="en" lang="en">
Stamvader.Jan STEENKAMP was van Nieuwkerk, en hy trou op 14 Oktober 1714 met GesinaVISSER, XX 19 Mei 1720 Jannetje VAN ECK. Jannetje was die tweede kind van Adriaan
van Eck en Johanna Haester. Jannetjie trou later op 2 April 1747 in die Swartland met
Johan Heinrich Teutmann (hy is in 1772 deur die Boesmans vermoor).
Jan Harmensz Steenkamp | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1714 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Gesina Visser | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: Joubert Jacobus Francois Web Site
Family tree: 120597381-26