http://www.beeld.com/bylae/2013-08-16-die-appel-wat-onder-die-botha-boom-geval-het||Onder andere: ‘Onbeqwaamd’ in die bed Die meeste mense is onbewus van die Botha-familie se kleurryke ontstaan. In die eerste 17 jaar van die Cornelitz-huwelik skenk Maria geboorte aan sewe kinders en van almal buiten een is die doop-inskrywing bewaar. In al ses die inskrywings word Jan Cornelitz as pa van die kinders aangegee. Tuis was alles egter nie pluis nie. In Mei 1689 getuig twee vroue voor die hof Maria het hulle vertel Frederik Botha is eintlik haar tweede kind se pa. Frederik het saam met Maria se man om ’n deel geboer en die saak was waarskynlik ’n poging om Maria in toom te probeer hou. Die vroue het ook gesê Maria het hulle vertel haar eerste kind, Theunis, is eintlik Ferdinandus Appel s’n. Ten tyde van die vermeende owerspel was Ferdinandus Appel ’n ongetroude man van 20. Maar in 1700 spat die vonke rêrig toe Jan om ’n egskeiding vra. Voor die hof het Jan Cornelitz beweer Frederik Botha is die vader van ál Maria se kinders en dat hy swak in sy eie huis behandel is. Maria het nie die beweerde vaderskap van haar kinders ontken nie, maar gesê Jan was “onbeqwaamd” en hy het haar selfs aangemoedig. (sic)||=======================================================|Birth Date 4/15/1686|Death Date c. 1746|First Name Theunis|Last Name Botha|Gender Male|Birth Location Cape,South Africa|Baptism Date 4/15/1686|Death Location Cape, South Africa|Genetic Father: Ferdinandus Appel At the time of his birth his mother was married to Jan Cornelitz - who is shown as his father on the birth certificate. DNA analysis has recently proved that Ferdinandus Appel was his biological father. See the University of Pretoria study.
Hij heeft/had een relatie met Maria Magdalena Snyman.
Kind(eren):
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Theunis Appel Botha | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Maria Magdalena Snyman | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: WESTON/Jooste
Family tree: 213077511-1