Hij is getrouwd met (Niet openbaar).
Zij zijn getrouwd op 15 juli 1742 te Paarl, DC Brede rivier, Cape of Good Hopemap, hij was toen 37 jaar oud.
Kind(eren):
Johann Herman LATEGAN hy was van Billmerich in Wesfale. Hy kom by die Kaap aan in 1735 op die skip Padmos. In 1743 word hy "n burger. Hy trou te Paarl met Beatrix OLIVIER op 15 Julie 1742. Sy was die negende kind van Jan Olivier en Helena Burger.
Hy kry die volgende plase: Hy koop die plaas Krakeelhoek op 6 Desmeber 1743 en verander die plaas se naam na Wel van Pas. Dieplaas Doolhof word sy besitting op 22 November 1765. Op 1 Julie 1774 kry hy die plaas Nabygelegen. Al hierdie plase is geleë in Bovlei, Drakenstein.
Lategan is omtrent c 1776 oorlede.
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.