Hij is getrouwd met Johanna Maria Wilhelmina Maynier.
Zij zijn getrouwd op 4 juli 1843 te Wynberg, Cape, South Africa, hij was toen 31 jaar oud.
Kind(eren):
Die elfde kind van Dreyersdal se Thomas Frederik, naamlik Johannes Albertus (b3 c5 d11), of John Albert soos hy ook bekend was, het ’n mediese dokter op George geword. Hy was getroud met Johanna Maria Wilhelmina Maynier, die jongste kind van Honoratus Christiaan David Maynier en sy vrou Johanna Elizabeth Mentz. Honoratus was die berugte landdros van Graaff-Reinet wat in 1795 uit sy pos geskors is weens sy pro-inboorling simpatiee in terme waarvan die boere verbied is om veediewe te vervolg. Hy was ook die eienaar van die plaas “Protea”, oorspronklik toegeken aan Jan Van Riebeek. Van Riebeek het die plaas wat gestrek het van die Liesbeeck Rivier tot by Wynberg Heuwel, “Boschheuval” genoem. Die klein klipkerkie van die Kerk van die Goeie Herder, oorkant die hoofingang tot Kirstenbosch, staan op grond wat oorspronklik tot hierdie plaas behoort het.
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Johannes Albertus `John Albert` Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1843 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Johanna Maria Wilhelmina Maynier | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.