Hij is getrouwd met CatharinaGertruida Erasmus.
Zij zijn getrouwd.
Kind(eren):
Hy het geboer
en gewoon op Klipfontein, distrik Fauresmith. In die boedellêer Daniel Johannes du PLOOY
is 'n brief gerig aan die weesheer en onderteken deur 'n sekere JL Pretorius (moontlik egg
van sy dogter Louiza H.M.M) waarin die ondergetekende o.averklaar dat Daniel Johannes
"de eigenaar van de plaats 'Klipfontein' in het distrik Fauresmith" was. Die HEL is gelëe
ongeveer 40 myl Noord-Oos van Zastron. Vir verslag van geveg sien Die Geskiedenis van
SMITHFIELD en die Caledonrivierdistrik 1819 - 1952. A. Prinsloo NG Sendingpers 1 955. pp
191-192 Vir kaart: LOUW WEPENER: Die oorloë van die Oranje Vrystaat metBasoetoland .
FDJ Wepener soos vertel aan Danie Roux. HAUM Pta 1934. Bl. voor inleiding. Op 'n ererol
van monument in Bloemfontein ter ere van burgers gesneuwel in verskeie veldslae teen Basoetoes
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Daniel Johannes du Plooy | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
CatharinaGertruida Erasmus | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.