Zij is getrouwd met Jacob Hugo `Japie ` Dreyer.
Zij zijn getrouwd op 7 januari 1907 te Paarl. South Africa, zij was toen 23 jaar oud.
Kind(eren):
Sy vrou bly aan by Hoofstraat 419, waar sy van die erf afverkoop en naaldwerk inneem vir ‘n verdienste Haar oudste seun Oloff bly sy lewe lank by haar in die huis en sy sterf op 14.8.1977 net voor haar 95ste verjaardag. Albei is in die Hofstraat Kerkhof in die Paarl begrawe.
g3 Jacob Hugo (Japie geb 25 September1876, oorl 21 Oktober 1928) trou op 7 Januarie 1907 met Hester Anna Jacoba DU TOIT (geb 25 Maart 1883, oorl 14 Aug 1977). Saam begrawe in Hofstraat begraafplaas in die Paarl.
22 Augustus 2010
Mamma vertel my vanmiddag dat Kleinouma nog jare na haar man se dood ‘n grrot stuk grond besit het agter haar huis Hoofstraat 419 in die rigting van die Bergrivier. Dit is later verkoop en die Laerskool WA Joubert daarop gebou. Sy het dit na haar man se dood lank verhuur aan Louw van Dammetjie wat elke jaar ‘n aartappel oes daarop geplant het. Hy was glo baie suinig en howel die aartappels welig gegroei het en ‘n baie goeie oes opgelewer het, het Kleinouma blykbaar altyd net ‘n baie klein handjievol gekry!
Doolhof:The Diaries of John Rose of Cape Town 1848-1873
grootouders
ouders
broers/zussen
kinderen
Hester Anna Jacoba ` Hettie ` du Toit | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1907 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Jacob Hugo `Japie ` Dreyer | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
De getoonde gegevens hebben geen bronnen.