Familienstammbaum Willems Hoogeloon-Best » Maria Anna Sophia LOUW (1905-1973)

Persönliche Daten Maria Anna Sophia LOUW 


Familie von Maria Anna Sophia LOUW

Waarschuwing Pass auf: Ehegatte (Daniel Francois MALAN) ist 31 Jahre älter.

Sie ist verheiratet mit Daniel Francois MALAN.

Sie haben geheiratet im Jahr 1937, sie war 31 Jahre alt.


Notizen bei Maria Anna Sophia LOUW

Maria Ann Sophia Malan (gebore Louw, Oorlogskloof, Nieuwoudtville, Kaapkolonie, 25 April 1905 – Stellenbosch, Suid-Afrika, 19 Oktober 1973) was die tweede vrou van Suid-Afrika se vierde eerste minister, dr. D.F. Malan.

Die Malans wens adv. Charles te Water voorspoed toe op een van sy reise as rondreisende ambassadeur van die Unie van Suid-Afrika, omstreeks 1949.

Dr. D.F. en mev. Maria Malan woon in 1949 die openingsaand van die eerste Afrikaanse toneelopvoering deur die Nasionale Toneelorganisasie in Kaapstad by saam met genl. Jan Smuts.

Dr. D.F. en mev. Maria Malan ontvang besoek van dr. Hendrik en mev. Betsie Verwoerd kort nadat Verwoerd aangewys is as eerste minister van die Unie van Suid-Afrika, 1958.

Dr. en mev. Malan op sy 83ste verjaardag, 1957.

Mev. Malan en sir De Villiers Graaff op 'n perdewa tydens 'n landbouskou in Rosebank, Kaap, 1950.

Mev. Malan (in die wit rok) woon die Aanvangsdinee van die Universiteit van Stellenbosch se Eeufeesfonds by op 21 November 1960, minder as twee jaar ná haar man se dood. Van links: Dr. M.S. Louw, prof. Erika Theron (hoofgasvrou), prof. H.B. Thom, dr. J.S. Gericke, ds. H.J. van Eck (staande), mev. Malan en prof. W.J. Pretorius.

Vier premiersvroue (wie se man agtereenvolgens eerste minister was) by die 20-jarige feeskongres van die Nasionale Party in Parow: Betsie Verwoerd, Susan Strijdom, Tini Vorster en Maria Malan.
Inhoud [wys]
Herkoms[wysig | wysig bron]
Maria Louw het gestam uit ’n gesiene familie van die Noordweste. Haar vader, Willem Petrus Louw (21 Augustus 1864 – 22 September 1931), het die kiesafdeling Calvinia van 1915 tot 1918 verteenwoordig. By sy eerste vrou, Cornelia Jacoba Redelinghuys Steenkamp (7 Desember 1868 – 17 Januarie 1899 op Oorlogskloof), het hy ses kinders gehad: Jacobus Adriaan; Willem Petrus Steenkamp "Jokkie"; Jacoba Maria Moolman; Cornelia Jacoba Redelinghuys "Claudia"; Bismarck van Moltke; en Petrus Casparus. Nadat sy in die ouderdom van 30 jaar oorlede is, is Maria se vader getroud met Helena Jacoba de Klerk (15 Oktober 1877 – 1943), by wie hy nog nege kinders gehad het: Maria; Helena Wilhelmina van Wyk; Nicolaas Salomon "Klaas"; Jacob Coenraad de Klerk "Coenie"; Adriaan "Attie" Jacobus; Anna Maria "Anita" du Preez; Paul Cornelius de Klerk "Pollie"; Wessels (Louw); en Wallace Livingstone.

Huwelikslewe[wysig | wysig bron]
Maria Louw het die toekomstige eerste minister van Suid-Afrika omstreeks 1918 ontmoet toe hy dikwels by haar gesin aan huis gekom het. Haar vader, wat toe LV vir Calvinia was, het dr. Malan en adv. F.W. Beyers uitgenooi om ’n reeks vergaderings saam met hom in sy kiesafdeling toe te spreek. Sy was toe nagenoeg 13 jaar oud. Aan die einde van die reeks vergaderings het haar vader dr. Malan meegedeel die eintlike doel van die vergaderings was dat hy wou uittree as LV, want met sy verpligtings as hoof van ’n baie groot gesin en met ’n uitgebreide boerdery het hy nie langer kans gesien om in die openbare lewe voort te gaan nie. Hy wou dr. Malan aan die kiesers bekendstel en het Malan sy setel aangebied. Malan wou eers nie daarvan hoor nie, maar het die aanbod aanvaar toe hy hoor Louw sou in elk geval uittree. So het dit gekom dat Malan in die tussenverkiesing op 17 Januarie 1919 1 568 stemme op hom verenig en die SAP-kandidaat, J.G.L. Strauss met ’n meerderheid van 488 verslaan. In die daaropvolgende verkiesing in 1920 het hy sy meerderheid effens opgeskuif tot 532. Hy het LV vir Calvinia gebly tot in die 1938 toe die Nasionale Party hom die veilige setel Piketberg aangebied het sodat sy hande losser sou wees om die NP se saak landwyd te bevorder.

Maria Louw het later sekretaresse en organiseerder van die NP in Calvinia geword en dr. Malan ("Doktor", soos sy na hom verwys het) van naby leer ken. Malan is in 1926, toe hy reeds sowat 52 jaar oud was, met die weduwee Martha Margaretha Elizabeth van Tonder (geb. Zandberg) getroud. Uit dié huwelik is twee seuns gebore. Nadat sy hom in 1930 ontval het, was dr. Malan sowat sewe jaar lank wewenaar, want in 1937 is hy en Maria Louw, nagenoeg 31 jaar jonger as hy, getroud. Hul huwelik was kinderloos, maar in 1948 het hulle ’n dogter, ’n Duitse weeskind, aangeneem.

Ná hul huwelike het Maria en dr. Malan hulle in hul huis, Brandwag, in Seepunt, gaan vestig. In 1942 het hulle Môrewag op Stellenbosch aangeskaf en daar bly woon tot die verkiesingsoorwinning in 1948, toe hulle die premierswonings in die Kaap en Transvaal betrek het, ses maande in Groote Schuur en ses maande in Libertas. In Februarie 1954 het sy 'n hartaanval gekry. Sy het stadig herstel en was siek vir die grootste deel van die jaar. Sy het weldrae van die hartaanval herstel, maar die senutoestand waaraan sy gely het, het haar man slapelose nagte besorg. In die loop van daardie jaar het hy dan ook besluit om uit te tree as eerste minister, maar hy het dié besluit eers net met sy vrou gedeel. Daar bestaan geen mediese rekords of breedvoerige beskrywing van Maria Malan se siekte nie, maar dit blyk sy het in 1954 sowel as in 1955 hartaanvalle gekry. Dis moontlik veroorsaak deur uitermatige spanning. Dis ook duidelik dit het gepaard gegaan met episodes van depressie. Sy was 'n senuagtige mens wat maklik opgewerk of ontsteld kon word. Hoewel sy nooit formele behandeling vir haar toestand gekry het of dit ooit gediagnoseer is nie, het 'n sielkundige wat die egpaar geken het, gemeen sy het gely aan "verhoogde emosionaliteit".[1]

Tydens haar man se sesjarige ampstermyn as premier van die Unie van Suid-Afrika het hulle baie interessante mense ontmoet. Sy sou later sir Winston Churchill, die Britse premier, uitsonder, wat baie goed met haar man oor die weg gekom het. Nog ’n goeie vriend van dr. Malan was sir Robert Menzies van Australië. Met genl. Jan Smuts was die egpaar, ten spyte van politieke verskille, altyd persoonlik op ’n baie goeie voet. Sy sou later skryf: "Hy was by geleenthede waar ons saam was, altyd baie beskermend teenoor my. Met ons huwelik was genl. Smuts en mev. Hofmeyr, moeder van wyle min. J.H. Hofmeyr, van die eerstes wat ons gelukgewens het." Maar in Nasionale kringe was daar ontevredenheid ook die aktiewe belangstelling was sy in die politiek getoon het en is sy beskou as iemand met uitermate groot invloed op haar man.[2]

Ná dr. Malan se aankondiging op 10 Oktober 1954 dat hy sou uittree, is die egpaar terug na Môrewag op Stellenbosch waar hulle, volgens haar, nog amper 13 gelukkige jare (luidens Die Nasionale boek, maar in werklikheid vyf) kon deurbring. Hy is in 1959 in die Eikestad oorlede, waarna sy hom met 14 jaar oorleef het tot sy in Oktober 1973 in die ouderdom van 68 jaar oorlede is.

Bronne[wysig | wysig bron]
(af) Schoeman, B.M. 1977. Parlementêre verkiesings in Suid-Afrika 1910–1976. Pretoria: Aktuele Publikasies.
(af) Van Schoor, A.M. (red.) 1973. Die Nasionale boek, gewy aan 25 jaar van Nasionale bewing (1948–1973). Johannesburg: Edupress (Edms.) Bpk.
(en) Genealogiese besonderhede van Maria Malan op geni.com. URL besoek op 16 Augustus 2016.
Verwysings[wysig | wysig bron]
Jump up ↑ (en) An ageing anachronism: D.F. Malan as prime minister, 1948-1954. URL besoek op 16 Augustus 2016.
Jump up ↑ (en) An ageing anachronism: D.F. Malan as prime minister, 1948-1954. URL besoek op 16 Augustus 2016.

Haben Sie Ergänzungen, Korrekturen oder Fragen im Zusammenhang mit Maria Anna Sophia LOUW?
Der Autor dieser Publikation würde gerne von Ihnen hören!


Zeitbalken Maria Anna Sophia LOUW

  Diese Funktionalität ist Browsern mit aktivierten Javascript vorbehalten.
Klicken Sie auf den Namen für weitere Informationen. Verwendete Symbole: grootouders Großeltern   ouders Eltern   broers-zussen Geschwister   kinderen Kinder

Vorfahren (und Nachkommen) von Maria Anna Sophia LOUW

Maria Anna Sophia LOUW
1905-1973

1937

Mit der Schnellsuche können Sie nach Name, Vorname gefolgt von Nachname suchen. Sie geben ein paar Buchstaben (mindestens 3) ein und schon erscheint eine Liste mit Personennamen in dieser Publikation. Je mehr Buchstaben Sie eingeben, desto genauer sind die Resultate. Klicken Sie auf den Namen einer Person, um zur Seite dieser Person zu gelangen.

  • Kleine oder grosse Zeichen sind egal.
  • Wenn Sie sich bezüglich des Vornamens oder der genauen Schreibweise nicht sicher sind, können Sie ein Sternchen (*) verwenden. Beispiel: „*ornelis de b*r“ findet sowohl „cornelis de boer“ als auch „kornelis de buur“.
  • Es ist nicht möglich, nichtalphabetische Zeichen einzugeben, also auch keine diakritischen Zeichen wie ö und é.

Die angezeigten Daten haben keine Quellen.

Historische Ereignisse

  • Die Temperatur am 25. April 1905 lag zwischen 1,3 °C und 11,7 °C und war durchschnittlich 7,1 °C. Es gab 6,4 Stunden Sonnenschein (44%). Die durchschnittliche Windgeschwindigkeit war 4 Bft (mäßiger Wind) und kam überwiegend aus Westen. Quelle: KNMI
  • Koningin Wilhelmina (Huis van Oranje-Nassau) war von 1890 bis 1948 Fürst der Niederlande (auch Koninkrijk der Nederlanden genannt)
  • Von 1. August 1901 bis 16. August 1905 regierte in den Niederlanden das Kabinett Kuijper mit Dr. A. Kuijper (AR) als ersten Minister.
  • Von 17. August 1905 bis 11. Februar 1908 regierte in den Niederlanden das Kabinett De Meester mit Mr. Th. de Meester (unie-liberaal) als ersten Minister.
  • Im Jahr 1905: Quelle: Wikipedia
    • Die Niederlande hatte ungefähr 5,5 Millionen Einwohner.
    • 5. Februar » Im Tal der Könige wird mit KV46 das Felsengrab eines altägyptischen Beamtenehepaars der 18.Dynastie gefunden.
    • 17. Februar » Der Sozialrevolutionär Iwan Platonowitsch Kaljajew verübt auf den Gouverneur von Moskau, Sergei Alexandrowitsch Romanow, einen Anschlag, als sich der Adlige in seiner Kutsche dem Kreml nähert. Der Großfürst stirbt bei der Bombenexplosion sofort.
    • 24. Februar » Der Durchschlag des Richtstollens beim Bau des Simplontunnels gelingt. Der Eisenbahntunnel verbindet die Schweiz und Italien.
    • 27. September » Der Aufsatz Ist die Trägheit eines Körpers von seinem Energieinhalt abhängig? von Albert Einstein erscheint. In ihm steht die Formel E = mc² (Äquivalenz von Masse und Energie).
    • 20. Oktober » In Istanbul erfolgt die – vorläufig noch inoffizielle – Gründung des ersten türkischen Fußballvereins Galatasaray Istanbul.
    • 28. November » Am Theater an der Wien in Wien erfolgt die Uraufführung der Operette Der Rebell von Leo Fall.
  • Die Temperatur am 19. Oktober 1973 lag zwischen 3,5 °C und 10,6 °C und war durchschnittlich 7,4 °C. Es gab 25,4 mm Niederschlag während der letzten 10,3 Stunden. Es war fast komplett bewölkt. Die durchschnittliche Windgeschwindigkeit war 4 Bft (mäßiger Wind) und kam überwiegend aus Süd-Westen. Quelle: KNMI
  • Koningin Juliana (Huis van Oranje-Nassau) war von 4. September 1948 bis 30. April 1980 Fürst der Niederlande (auch Koninkrijk der Nederlanden genannt)
  • Von Donnerstag, 20 Juli, 1972 bis Freitag, 11 Mai, 1973 regierte in den Niederlanden das Kabinett Biesheuvel II mit Mr. B.W. Biesheuvel (ARP) als ersten Minister.
  • Von Freitag, 11 Mai, 1973 bis Montag, 19 Dezember, 1977 regierte in den Niederlanden das Kabinett Den Uyl mit Drs. J.M. den Uyl (PvdA) als ersten Minister.
  • Im Jahr 1973: Quelle: Wikipedia
    • Die Niederlande hatte ungefähr 13,4 Millionen Einwohner.
    • 22. Januar » Eine Boeing 707 der Royal Jordanian (im Auftrag der Nigerian Airlines) verunglückt in Kano auf dem Rückweg von Mekka (Saudi-Arabien) mit 193 Pilgern und 9 Besatzungsmitgliedern an Bord. 176 der 202 Insassen sterben.
    • 8. März » Von Israel gewünschte Wiedergutmachungszahlungen lehnt die DDR in jedweder Form ab.
    • 10. April » Der Besuch von Südvietnams Präsident Nguyễn Văn Thiệu in Bonn führt im Rahmen der Proteste gegen den Vietnamkrieg zu einer Reihe von Demonstrationen, bei denen unter anderem das Bonner Rathaus von 60 Vermummten besetzt wird.
    • 2. Juni » In Amsterdam wird das Van Gogh Museum eröffnet.
    • 11. November » Der Sechs-Punkte-Plan zwischen Israel und Ägypten über Verhandlungen zu den Folgen des Jom-Kippur-Krieges wird vereinbart.
    • 14. November » Die britische Prinzessin Anne heiratet den bürgerlichen Artilleriehauptmann Mark Phillips.


Gleicher Geburts-/Todestag

Quelle: Wikipedia

Quelle: Wikipedia


Über den Familiennamen LOUW

  • Zeigen Sie die Informationen an, über die Genealogie Online verfügt über den Nachnamen LOUW.
  • Überprüfen Sie die Informationen, die Open Archives hat über LOUW.
  • Überprüfen Sie im Register Wie (onder)zoekt wie?, wer den Familiennamen LOUW (unter)sucht.

Geben Sie beim Kopieren von Daten aus diesem Stammbaum bitte die Herkunft an:
Kees Willems, "Familienstammbaum Willems Hoogeloon-Best", Datenbank, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/stamboom-willems-hoogeloon-best/I182460.php : abgerufen 20. Juni 2024), "Maria Anna Sophia LOUW (1905-1973)".