Er ist verheiratet mit Anne Marais.
Sie haben geheiratet im Jahr 1722, er war 20 Jahre alt.
Kind(er):
Ereignis (Death of Spouse).
BIRT: RIN MH:IF776480
DEAT: RIN MH:IF776481
BAPM: RIN MH:IF941881
Judi Marais-Meyer register
MOOC8/4.107
Gabriel Rossouw het gewoo op die plaas Drievers Vallei in die Bergrivier vallei
---------------------------------------------------------------------------------
--------------------
Gabriel boer op die plaas l'Arc d'Orleanais tot sy dood op 26 jarige ouderdom. (Boer op Drieversvallei oor die Bergrivier?) Sy weduwee Anne trou in 1728 met Jean Cilliers en word moeder van nog agt kinders. Volgens DF Malan geslagsregister.
Volgens "Hugenotebloed in ons Are" het hy slegs drie kinders gehad.Gegewens in sy opgaafrolle bevestig dat hy slegs 3 kinders gehad het.
Hulle verwar hierdie Gabriel met sy seun Gabriel 1724
http://houliston.lisaandroger.com
Gabriel boer op die plaas l'Arc d'Orleanais tot sy dood op 26 jarige ouderdom. (Boer op drieversvallei oor die Bergrivier?) Sy weduwee Anne trou in 1728 met Jean Cilliers en word moeder van nog agt kinders. Volgens DF Malan geslagsregister members.aol.com/kmeintjes/Genealogy/DFMalan.htm: "volgens Hugenotebloed in ons Are het hy slegs drie kinders gehad;Gegewens in sy opgaafrolle bevestig dat hy slegs 3 kinders gehad het" ??? Hulle verwar hierdie Gabriel met sy seun Gabriel 1724
Added via a Person Discovery
MyHeritage.com family tree Family site: Rossouw Family Web Site Family tree: Rossouw Family Tree