Er ist verheiratet mit Susanna Maria Theronne.
Sie haben geheiratet am 28. Mai 1741 in Drakenstein, Cape Province (SA), er war 29 Jahre alt.
Kind(er):
Hy is getroud in Paarl op 28 mei 1741 met Maria Susanna Theron. Sy is die dogter van Jacques Theron en Elizabeth du Toit, = 03/08/1724 + 15/01/1797 Twee Jonge Gezellen, Tulbagh. Sy skoonpa, Jacques Theron, is sy ook sy neef. Hy is dan ook een van die eerste vier kerkraadslede van die nuutgestigte kerk op Tulbagh met ds Arnoldus Mauritius Meiring as predikant. Sy is 'n tweede keer getroud met Jan Gysbert Olivier. Sy en Jan het dan ook op die bekende wynlandgoed die eerste wingerdstokke geplant in 1770. Bron: wikitree
Jacobus du Preez | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1741 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Susanna Maria Theronne |