Er ist verheiratet mit Barbe le Fèbre.
Sie haben geheiratet am 30. Januar 1684 in Cape Town, South Africa, er war 25 Jahre alt.
Kind(er):
CLEEF NIKOLAUS. - Groszsalze. Burgher at Stellenbosch. ~ 30.1.1684 Barbara le Fèbre of Fleurbaix. 8 children (the youngest, Johannes, bapt. 1707, not mentioned in G.R.). + 1708. (Test. O.C. 2: 15; G.R. nr. 294.) - Dr. J. Hoge, Personalia of the Germans at the Cape, 1652-1806, Archives Year Book for South African History (Cape Town: Government Printer, Union of South Africa, 1946)nventaris en taxatie den goederen nagelaten en met de dood omtruijmd bij Nicolaas Cleev, ten voordeel van zijne na gelatene wed:e Barbara Lefebre ter ener, en 7 kinderen geprocrieert bij haar opgem: man as Anna Catharina oud 22 getrouwd met Hans Jacob Conterman Nicolaas 20 Jochem 13 Justiner 11 1/2 Catharina 8 1/2 Maria 6 1/2 en Johannes oud een jaar ten andere zijde een slaav genaamd Dol Aldus geinventariseert en geprijsert aan Cabo de Goede Hoop den 11:den 9ber 1708 [Inventories of the Orphan Chamber of the Cape of Good Hope : MOOC8/2.15]
Stamvader: Nicolaus CLEEF van Groszsalze, Duitsland. Burger te Stellenbosch. (SAG 587).
Was van Groszsalze in Duitsland. Op 16 Desember 1685 word 'n kind gedoop in die Kaapstad se kerk - "Adam Sol - Sara de moeder slavin, de vader Niclaus Kleef, die getuie was Jan Pasqual". Ons weet dat Jan Pasqual in die slawe logie gewerk het, so heelmoontlik het Sara ook deel uitgemaak van die logie, daarom tree op as die getuie. Adam Sol het dan ook 'n kind laat doop en dit is opgeskrywe in die Kaapstadse se doopregister. Adam Sol en Maria van Coromandel (sy was dan seker ook 'n slaafin) het 'n kind - Adam gedoop op 23 November 1710, die getuienis was Jacob Cornelis van Malabaar en Sara van Madagascar. SJ Haford in The Griquas of Griqualand maak melding dat Adam Kok gebore was in 1710 en dan hy gewerk het as 'n kok by die goeweneur. Of hierdie die een en selfde persoon is kan ons nie met sekerheid sê nie. Waar het die slaafin Sara wat Nicolaas Cleef 'n kind gehad het vandaan gekom? Dit is heel moontlik dat die slaafin Sara die een en selfde vrou was wat die getuie was in in 1710 naamlik Sara VAN MADAGASCAR. Ons kan dan sê dat hierdie Adam (Wat heelmoontlik Adam KOK was) wat in 1710 gebore was, se afkoms is 25% Duitse, 25% Madagascar en 50% Indiër (Malabar). Uit hierdie gegewens lyk dit dat hierdie Adam glad nie van Khoikhoi afkoms was nie.
Nicolaus Cleef het dus 'n voorkind gehad met die naam Adam Sol.
Nicolaus trou op 30 January 1684 met Barbara LE FEBRE sy was van Fleurbai.Bronne:
Heese en Lombard
Kaapstad se NG Kerk doopregister G1/8/1 en G1/8/2
Navorsing deur:
AM van Rensburg
---
From Groszalse in the then "Keurenvorstedom Hannover". Burg er Stellenbosch. 'n Vryburger van Groszsalze in Duitsland wat in die distri k Stellenbosch op die plaas Groszsalze boer.
From Groszalse in the then "Keurenvorstedom Hannover". Burg er Stellenbosch. 'n Vryburger van Groszsalze in Duitsland wat in die distri k Stellenbosch op die plaas Groszsalze boer.
Ancestral File Number:progenitor
From Groszalse in the then "Keurenvorstedom Hannover". Burg er Stellenbosch. 'n Vryburger van Groszsalze in Duitsland wat in die distri k Stellenbosch op die plaas Groszsalze boer.
Added by confirming a Smart Match
MyHeritage.com family tree
Family site: Booth Family Website
Family tree: Booth Family Tree2