Er hat eine Beziehung mit Christina Maria Louw.
Kind(er):
Pieter Eduard Scholtz
In de Zuid-Afrikaanse taal
Pieter is gebore te Stellenbosch, maar op sy sterfkennis word sy geboorteplek verkeerdelik aangegee as Franschhoek. Hy word dan ook daar deur ds. Borcherds gedoop. Hy het op die plaas Scholtzenhof, tussen Stellenbosch en Kuilsrivier geboer en is daar oorlede en begrawe.
Die plaas Scholtzenhof in die wyk (vroeer veldkornetskap) Moddergat in die distrik Stellenbosch gelee. Scholtzenhof het onder die naam Zandberg begin toe 'n stuk grond, 64 morg groot, in 1689 aan Frederik Botha (die Botha stamvader) belowe en in 1694 formeel aan hom toegeken is.
In 1833 het Pieter Eduard Scholtz die plaas van Anton Fick (die agtste eienaar) gekoop. Na hom het nog drie Scholtz-eienaars gevolg: Pieter Eduard jr., Jacobus Eduard en die se seun Jacobus Hauman. Die plaas se naam het Scholtzenhof geword. Dit was in Scholtz-besit tot 1919.
Volgens Franssen en Cook bl. 97 is Fredrik Botha, gebore 1694 die eerste eienaar van Scholtzenhof, die vorige naam van die plaas was Zandberg. Die huis, wat in 1990 gerestoureer was, dateer uit 17de eeu en is dus een van oudste plaashuise in die land.
Sedert 1994 is die eienaar Ken Forrester.
Pieter Eduard Scholtz | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Christina Maria Louw | ||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.