{geni:about_me} Judi Marais-Meyer register MRIN 506
Eie boedel MOOC8/49.44 a en b gedat. 26.3.1784 en 17.4.1784
Sy laat haar man Cornelis Kok 5 kinders waarvan 'n pasgebore enongedoopte tweeling asook 'n plaaas Melkhoutfontein aan die Dombrie by die Gamtoosriver, 445 beeste, 778 skape, 25 perde en 1 slaaf genaam Sabina van Bengaal agter.
Volgens haar boedel sou die tweeling as volg gedoop word - Adriana Hermina en Catharina Regina.
-----------------------------------------------------------------------------------
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.