Ancestral File Number:b6,c9,d1,
Ancestral File Number:b6c9d1
{geni:about_me} Sy was die oumagrootjie van Staatspresident Paul Kruger
------------
1.7.9. Hans Jurgen POTGIETER, gedoop 15 Apr 1736 in Kaapstad, verw. nr. b6c9.
Hy trou Elisabeth VAN STADEN, trou 5 Sep 1756 in Paarl, (dogter van Marthinus VAN STADEN en Catharina BOTHA) gedoop 12 Apr 1737,1 verw. nr. b1c3d4.
1.7.9.1. Catharina Maria POTGIETER, gedoop 26 Mei 1758, s. < 2 Nov 1800, verw. nr. b6c9d1. Sy was die ouma grootjie van Staatspresident Paul Kruger.
Sy trou (1) Douw Gerbrand STEYN, trou 7 Jan 1776 in Kaapstad, g. in Drakenstein, (seun van Hermanus STEYN en Martha POTGIETER) gedoop 1 Apr 1747 in Tulbagh, Kaap, s. 1790 in Tulbagh, Kaap. Douw: hy x 1765 Cornelia Potgieter, xx 1773 Margaretha Aletta Botha en xxx 1776 met Cornelia se niggie, Catharina Maria Potgieter. Burger Swellendam.
Sy trou (2) Theunis Christoffel BOTHA, trou 12 Feb 1792, (seun van Christoffel BOTHA en Catharina BLOM) gedoop 24 Okt 1751, verw. nr. b1c2d9. Theunis: Burger Graaf-Reinet and Stellenbosch. Hy was getroud met Cornelia Margaretha Lombard en hertrou na Catharina se afsterwe met Dorothea Magdalena Goosen
- Potgieter Register
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.