Pass auf: Alter über 100 Jahre (101).
Er ist verheiratet mit Adriana Rosina de Necker.
Sie haben geheiratet am 5. Februar 1883 in Winburg, er war 24 Jahre alt.Quelle 1
Kind(er):
Zeven Zoons en drie dochters
Jan Albert Fourie wat tydens die Anglo boere oorlog gevang is by Winburg en na Groenpunt POW kamp toe gestuur is. Die engelse het gesien hoe goed hy perde hanteer het en hy moes na hulle perde omsien. Een oggend toe hulle wakker word is hy weg met die beste perd. Hy het van Groenpunt in die kaap tot by Winburg gevlug met sy Hollandse staats Bybel. Dit is ongeveer 1200 km en vandaar het hy die bynaam gekry van oupa Jokkie. Hy eas 101 jaar oud toe hy oorlede is en is op Biesjesvlei begrawe.
Jan Albert Fourie | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1883 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Adriana Rosina de Necker |