Wilferd Duckitt's Family Tree » Claudine /Seugnet "Roux" SM SM/PROG (± 1671-± 1716)

Persönliche Daten Claudine /Seugnet "Roux" SM SM/PROG 

Quellen 1, 2, 3, 4, 5
  • Spitzname ist Roux.
  • Sie ist geboren rund 1671 in SaintongeSaint-Même-les-Carrières, Poitou-Charentes, France.
  • Sie wurde getauft im Jahr 1691 in Cape, South Africa.
  • Alternative: Sie wurde getauft im Jahr 1691 in Cape, South Africa.
  • Sie ist verstorben rund 1716Western Cape, South Africa.
  • Diese Information wurde zuletzt aktualisiert am 23. Oktober 2015.

Familie von Claudine /Seugnet "Roux" SM SM/PROG

Sie ist verheiratet mit Paul /Roux SV.

Sie haben geheiratet im Jahr 1689 in Cape, South Africa.

Kind(er):

  1. Paul Roux  ± 1690-1741 
  2. Pieter (Pierre) Roux  ± 1692-± 1771
  3. Hester Roux  1690-1754
  4. Anne Roux  ± 1694-????
  5. Joseph Roux  1696-????
  6. Jeremias Roux  1697-????
  7. Jean Roux b7  1699-????

Notizen bei Claudine /Seugnet "Roux" SM SM/PROG

De Wet file gives birth location as Saintogne, France.

Tweede van 4 susters uit Saintogne in Frankryk - die ande r twee was Elizabeth (*1670), Suzanne (*1673) en Jeanne (*1675). Daar was ook 3 ouer broers: Daniel (*1658), Perrine (*1665) en Helie (*1666 +1790).

Claudine, Suzanne en Jeanne het Kaap toe gekom op die skip "Wapen van Alkmaar", wat behoort het aan die Kamer van Amsterdam met Kaptein Carel Goske. Hulle het Texel verlaat op 27 Julie 1688 en eers 6 maande later aan die Kaap gearriveer!

Suzanne het met Francois du Toit van Rijsel getrou, en Claudine met Paul Roux. Paul en Claudine had 7 kinders, van wie net 2 seuns en 1 dogter 'n nageslag gelaat het.1 ARVL 2 DATE 27 Jan 1689 2 PLAC Cape on ship "Wapen van Alkmaar", which belonged to the Chamber of Amsterdam, Captain Carel Goske. Left Texel on 27 July, 1688 and arrived at the Cape 6 months. 2 QUAY 0
{geni:about_me} Claudine Seugnet

Married to Paul le Roux, 1689

Daughter Ester Le Roux born 1693 ROUX

Paul Roux

v. Oranje (Orange), in Frankryk. Aank. 1688. Aangestel 8.11.1688 as onderwyser, voorleser en sieketrooster vir die Franse gemeente v. Drakenstein; † Drakenstein 7.2.1723. x omstr. 1688 Claudine Seugnet, v. Saintogne; xx na 1717 Elisabeth Couvret, wed. v. Josué Cellier. Nog twee Roux's, Jean en Pierre het hier heen gekom maar geen nageslag nagelaat nie; ook twee dogters, Marie en Marguerite het in 1688 hier aangekom.

GR - C C de Villiers - bygewerk en herskryf deur Cor Pama

---------------------------------------------------------------------------------

--------------------

Claudine Seugnet married Paul le Roux, 1689

Daughter Ester Le Roux born 1693

--------------------

One of 3 sisters from Saintogne ,France ,who joined Stellenbosch church in 1689.

Married Paul c1690

They had 7 children ,of whom only 2 sons and 1 daughter had children.
--------------------
Getroud met Paul in 1689 en het 5 seuns en 2 dogters gehad.
{geni:marriage_order} 1
2 SOUR S75

De Wet file gives birth location as Saintogne, France.
GEDCOM Import
_UPD = 04 DEC 2008 10:01:52 GMT+2
She was one of three sisters from Saintogne, France.
Elizabeth se van word soms as Joubert gespel.

Die eerste Franse vlugtelinge vertrek einde 1687 uit Nederland en in 1699 is die VOC versoek om nie meer Franse Kaap toe te stuur nie. Dit is dus onseker of Josué en Elisabeth onder die voorgemelde voorwaardes na die Kaap gekom het en of hulle dit op eie inisiatief gedoen het. Hulle seil op 2 Mei 1700 aan boord van die Reygersdaal vanaf Goeree, `n Suid-Hollandse eiland. Ook aan boord was Elisabeth se broer Paul Couvret, sy vrou Anne Valleté en hul dogtertjie. Sy het 5 seuns en 5 dogters gehad.

Vir beter beskerming het `n aantal skepe gewoonlik saam uitgevaar, maar daar kon nie vasgestel word of enige ander skepe saam met die Reygersdaal uitgevaar het nie. `n Reis na Kaap het in daardie jare enigiets van drie tot ses maande geduur en die Reygersdaal arriveer Saterdag 21 Augustus 1700 in die Kaap, maar moes tot die volgende middag voor die hawe lê. 'Op de naarmiddag' van Sondag 22 Augustus anker hulle in die hawe 'onder een slap zuyd west luchtje'.

Oor die algemeen was die skepe waarmee die vlugtelinge oorgekom het maar klein en het passasiers gewoonllik hutte op die agterdek gehad sonder enige wasgeriewe. Voedsel wat aan boord geneem is, is noukeurig deur die VOC gespesifiseer - brood, ingelegde vleis, stokvis en soutvis, ingelegde haring, bier, Franse en Spaanse wyn, brandewyn, botter, olie, asyn, lemmetjiesap, stroop vir ontbyt en vir die bier, pruimedante, rysgort, grou- en groenertjies, mosterdsaad, mierikwortel en sout. Kos, water en bier het betreklik gou bederf terwyl wyn langer goed gebly het.

Na haar tweede man se dood, sit Elisabeth en haar vier seuns die boerdery op die plaas voort. Verdere hulp met die boerdery word verkry met die aankoop van haar eerste slaaf in 1728 en teen 1743 besit sy vier slawe, een slavin en twee slawekinders. Vanaf 1732 tot 1734 werk haar skoonseun, Johannes Hubertus, as kneg op die plaas. In 'n kontrak wat op 27 September 1732 tussen hulle gesluit is, onderneem hy om haar 'voor den tyd van een geheel Jaar trouw en naarstig te dienen als knegt' teen `n maandelikse betaling van twaalf Caabse guldens asook huisvesting en voedsel. Hierdie kontrak word op 26 Oktober 1733 vir nog `n jaar verleng. Teen 1743, kort voor haar dood, word 10 lêers (5 773 liter) wyn geproduseer en met tye was daar tot 6 perde, 30 beeste en 200 skape op die plaas. Benewens koring, word rog ook gesaai.

In 1738 boer die 62-jarige Elisabeth en drie van haar seuns, Josué, Abraham en Pieter, nog op die plaas en bied hulle vir nagenoeg `n jaar skuiling aan die 39-jarige voortvlugtende Estienne Barbier, `n sersant in diens van die VOC. Estienne was ook van Orléans, Frankryk afkomstig en het in 1734 as gewone soldaat in diens van die VOC in die Kaap aangekom. In Mei 1737 lei Estienne se beskuldigings van ondermeer geldverduistering en korrupsie teen `n luitenant tot `n lastersaak en Estienne word skuldig bevind. Hy appèlleer, besef weldra dat sy appèl nie veel kans het om te slaag nie en ontsnap op 24 Maart 1738 uit die Kasteel waar hy onder arres was. Na sy ontsnapping bly hy ongestoord op Orléans, omdat die owerhede onder die indruk was dat hy hom op `n skip versteek en na Holland teruggekeer het. In Februarie 1739 verlaat hy Orléans en begin `n hoofsaaklik skriftelike veldtog teen die ongeregtighede van die owerhede. Met die ontevredenheid wat reeds in die Kaap geheers het, het hierdie veldtog die potensiaal gehad om `n burgelike opstand te begin en in Maart 1739 word hy deur die owerhede 'vogel-vry' verklaar - hulle soek hom, lewend of dood. Hy word eers ses maande later in hegtenis geneem, verhoor en ter dood veroordeel. Hierdie vonnis, wat in die openbaar voltrek is, het behels dat hy aan `n kruis vasgebind word, onthoof word, sy regterhand afgekap word, die res van sy liggaam gevierdeel word en sy ingewande onder die skavot, waar die vonnis voltrek is, begrawe word. Sy liggaamsdele is daarna op pale in die openbaar vertoon - sy kop en regterhand by die ingang van die Roodezandkloof, tussen Paarl en Tulbagh, en sy vier liggaamsdele langs die besigste paaie in die Kaap.

Elisabeth sterf op 67-jarige ouderdom in ongeveer 1743. In haar testament van 1724 het sy bepaal dat haar kinders gelykop moet erf en alhoewel dit `n algemene bepaling was dat `n plaas aan `n spesifieke persoon bemaak word teen `n vasgestelde bedrag, doen sy dit nie. Sy spreek slegs haar begeerte uit dat Orléans na haar afsterwe 'soude in volle bezit gegeeven werden aan haar oudste zoon Josua Cellier'. Skynbaar het Josué nie veel erg aan boerdery gehad nie aangesien hy na sy ma se afsterwe by sy suster Elisabeth in die Wellington omgewing gaan woon het. Jan boer in 1743 reeds op sy eie plaas Druiwevallei. Abraham neem van die vee oor, word die eerste Cellier wat oor die berge trek en vestig hom in die huidige Rawsonville omgewing waar hy homself hoofsaaklik op veevoerdery toespits. Pieter neem die oorblywende vee, slawe en die plaas oor en was, sover vasgestel kon word, die laaste Cellier-eienaar van Orléans.

Skeurbuik, wat hoofsaaklik deur die gebrek aan vars voedsel veroorsaak is, het algemeen voorgekom en het bygedra tot `n hoë persentasie sterfgevalle tydens `n seereis. Verder was daar nog gevare soos storms, brand en aanvalle deur seerowers. Die skipper van die Reygersdaal, Martin de Jeught, rapporteer met hul aankoms in die Kaap slegs een sterfgeval en agt siekes aan boord wat die indruk skep dat Josué en Elisabeth se vaart sonder enige buitengewone voorvalle afgelê is. Twee weke na hul aankoms sit die Reygersdaal sy vaart na Batavia (Djakarta op die Indonisiese eiland Java) voort.

Beide Josué en Elisabeth, soos talle ander Hugenote, was ongeletterd. Alhoewel sommige geleer het om hulle naam te teken en ook om te skryf, was Josué en Elisabeth skynbaar nie onder diegene nie. In 1720 maak Josué sy merk wanneer hy hul gesamentlike testament teken en wanneer Elisabeth in 1724 `n nuwe testament opstel, teken sy ook deur haar merk te maak.

Elisabeth hertrou in ongeveer 1722 met die 57-jarige wewenaar Paul Roux. Hul presiese huweliksdatum is onbekend aangesien die Paarl se huweliksregisters vir hierdie tydperk verlore is. Paul en Elisabeth kon nie baie lank getroud gewees het nie aangesien hy op 7 Februarie 1723 oorlede is, sestien maande na haar eerste man. Na Paul se dood het Elisabeth nie weer hertrou nie.

Stammoeder: Hugenotemeisie van Saint Onge, Claudine SEUGNET, wat met haar twee susters, Susanne en Jeanne, in 1689 in die Kaap aangekom het.
SA Stamouers Webwerf (AM van Rensburg)
---
Tweede van 4 susters uit Saintogne in Frankryk - die ander twee was Elizabeth (*±1670), Suzanne (*±1673) en Jeanne (*±1675). Daar was ook 3 ouer broers: Daniel (*±1658), Perrine (*±1665) en Helie (*±1666 +1790).

Claudine, Suzanne en Jeanne het Kaap toe gekom op die skip "Wapen van Alkmaar", wat behoort het aan die Kamer van Amsterdam met Kaptein Carel Goske. Hulle het Texel verlaat op 27 Julie 1688 en eers 6 maande later aan die Kaap gearriveer!

Suzanne het met Francois du Toit van Rijsel getrou, en Claudine met Paul Roux. Paul en Claudine had 7 kinders, van wie net 2 seuns en 1 dogter 'n nageslag gelaat het.

Haben Sie Ergänzungen, Korrekturen oder Fragen im Zusammenhang mit Claudine /Seugnet "Roux" SM SM/PROG?
Der Autor dieser Publikation würde gerne von Ihnen hören!

Vorfahren (und Nachkommen) von Claudine /Seugnet SM

Claudine /Seugnet SM
± 1671-± 1716

1689

Paul /Roux SV
1665-1723

Paul Roux
± 1690-1741
Pieter (Pierre) Roux
± 1692-± 1771
Hester Roux
1690-1754
Anne Roux
± 1694-????
Joseph Roux
1696-????
Jeremias Roux
1697-????
Jean Roux b7
1699-????

Mit der Schnellsuche können Sie nach Name, Vorname gefolgt von Nachname suchen. Sie geben ein paar Buchstaben (mindestens 3) ein und schon erscheint eine Liste mit Personennamen in dieser Publikation. Je mehr Buchstaben Sie eingeben, desto genauer sind die Resultate. Klicken Sie auf den Namen einer Person, um zur Seite dieser Person zu gelangen.

  • Kleine oder grosse Zeichen sind egal.
  • Wenn Sie sich bezüglich des Vornamens oder der genauen Schreibweise nicht sicher sind, können Sie ein Sternchen (*) verwenden. Beispiel: „*ornelis de b*r“ findet sowohl „cornelis de boer“ als auch „kornelis de buur“.
  • Es ist nicht möglich, nichtalphabetische Zeichen einzugeben, also auch keine diakritischen Zeichen wie ö und é.

Visualisieren Sie eine andere Beziehung

Quellen

Anknüpfungspunkte in anderen Publikationen

Diese Person kommt auch in der Publikation vor:

Über den Familiennamen SM

  • Zeigen Sie die Informationen an, über die Genealogie Online verfügt über den Nachnamen SM.
  • Überprüfen Sie die Informationen, die Open Archives hat über SM.
  • Überprüfen Sie im Register Wie (onder)zoekt wie?, wer den Familiennamen SM (unter)sucht.

Die Wilferd Duckitt's Family Tree-Veröffentlichung wurde von erstellt.nimm Kontakt auf
Geben Sie beim Kopieren von Daten aus diesem Stammbaum bitte die Herkunft an:
Wilferd Duckitt, "Wilferd Duckitt's Family Tree", Datenbank, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/family-tree-wilferd-duckitt/I6000000003021858285.php : abgerufen 10. August 2025), "Claudine /Seugnet "Roux" SM SM/PROG (± 1671-± 1716)".