Sie ist verheiratet mit Elbert Lucas de Kock.
Sie haben geheiratet am 25. März 1939 in Philadelphia, Cape Suid-Afrika, sie war 27 Jahre alt.
Kind(er):
Tant Bettie, is in die eg verbind met Elbert Lukas de Kock en uit die huwelik is 2 kinders Hendrik (Hennie) Cornelis de Kock*25 Feb1946 en Jacoba Embrentia * 14 Jul 1942 (Kinnie) gebore. Hulle was eers op die plaas Nooitgedact . Philladelphia. Sy was ook vir `n tydtjie vir my’n ma en ek het dikwels in my vroeë bestaan daar tyd spandeer . Oom Elbert het een van die mooiste Buick motors gehad en ek en Hennie het per fiets pos op Philadelphia gaan haal. Elbert het later die plaas Kalabaskraal gekoop en is daar oorlede. Tant Bettie is oorlede in die versogingseenheid Seapark , Melkbosstrand. Sy is langs haar eggenote Elbert in die Philadelphia begrafplaas begrawe
Großeltern
Eltern
Geschwister
Kinder
Elizabeth Jacoba ` Bettie` Dreyer | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
1939 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Elbert Lucas de Kock | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.