Vestig op die plase Doornkloof en Leeupoort by Gatsrand/Fochville saam met broer Louis en skoonpa TFJ Steyn
Hy was 'n bemiddelde man en het vir elke kind eiehandig ;n huis - alhoewel klein - gebou - en ;n plaas laat erf. Hans en Martha Onder-Leeupoort, Willie en Nic Doornkloof. Andries, Theuns en Alet Cardoville. Daar was ook Haakdoornbult e.a. grond by Groot-Marico. Hy het altyd met 'n veerwa, getrek deur sy eie 6 spog blouperde en sy eie koetsier, gery.
Hy het in 1874 die plaas Cradoville alias Wildebbestdrift gekoop. Hy het dit by 'n duister - AF Schubart - geruil vir wa en span osse.
Oorzaak: Blindedermontsteking en begrawe op plaas Doornkloof waar hy gewoon het.
Er ist verheiratet mit Martha Francina Jacomina Hendrina Steyn.
Sie haben geheiratet am 6. März 1858, er war 21 Jahre alt.
Kind(er):
Ereignis (Death of Spouse).
Added via a Smart Match
MyHeritage family tree
Family site: Jacobs-Oosthuizen Family Website
Family tree: 29349181-1