Sie ist verheiratet mit Johannes Frederick "Jan" /Dreyer Dreijer.
Sie haben geheiratet am 20. Oktober 1818, sie war 22 Jahre alt.
Kind(er):
Ereignis (Death of Spouse).
Die jongste seun, Johannes Frederik b3c2d5 (oftewel Jan Frederik Frederiksz:n - soos in sy vrou se testament aangee), trou ook in die Lutherse kerk in Kaapstad en wel met Maria Aletta Barendina DE NECKER op 20 Okt 1818. Sy sterf in April 1821 en haar boedel is te vinde in die rekords van die “Inventories of the Orphan Chamber, Cape Town Archives Repository” ref MOOC8/67.10a/b. Hiervolgens het sy en haar man twee dogtertjies gehad, Helena Alberta en Maria Aletta Barendina b3c2d5e2 (haar ma se name), onderskeidelik twee jaar oud en twee maande oud ten tye van Maria Aletta se dood. Die inventaris van haar bates word gedoen op die plaas “Pampoenekraal aan de Teybergen” op 25 April 1821, waar hulle ten tye van haar dood moes gewoon het. Interessant dat Johannes Frederik en Maria Aletta se tweede dogter, Maria, op 16 Januarie1839 op ‘n spesiale lisensie (‘n spesiale lisensie het destyds daarvoor voorsiening gemaak dat die gebooie nie in die kerk hoef te geloop het nie – die kennisgewing is bloot buite die hof opgeplak) met ‘n DREYER, Casparus Bekker (halfbroer b3c2d8 van haar pa?), trou.
Großeltern
Eltern
Geschwister
Kinder
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.