Wilferd Duckitt's Family Tree » Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG (1684-1758)

Persönliche Daten Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG 

Quellen 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13
  • Spitzname ist Ignace Mare.
  • Er wurde geboren im Jahr 1684 in Calabria, Italy or Cambresis, Germany (France).
  • Er wurde getauft im Jahr 1686 in MonthermeChampagne-Ardenne, France.
  • Beruf: .
    {geni:job_title} Farmer/ Transport rider
  • Er ist verstorben im Jahr 1758, er war 74 Jahre altDrakenstein, Cape, South Africa.
  • Er wurde beerdigt im Jahr 1758Drakenstein, Cape, South Africa.
  • Ein Kind von Paul Maré und Germanine Mathieu
  • Diese Information wurde zuletzt aktualisiert am 15. September 2015.

Familie von Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG

(1) Er hat eine Beziehung mit NN First wife of Ignace Maré.

Kind(er):

  1. Ignatius Maré  ± 1690-± 1728
  2. Catharina Maré  ± 1692-1746

(2) Er ist verheiratet mit Susanna Janse van Vuren.

Sie haben geheiratet am 7. Februar 1706 in NGK Kaapstad, er war 22 Jahre altCape Town, Cape, South Africa.

Kind(er):

  1. Johannes Maree  ± 1708-1761 
  2. Anna Elizabeth Maree  < 1711-± 1782 
  3. Susanna Mare  1713-???? 
  4. Lucas Marthinus Maree  ± 1716-1759 
  5. Francina Maré  ± 1718-1787 
  6. Maria Maree  < 1721-± 1786 
  7. Paulus Ignatius Mare  ± 1724-????
  8. Magdalena Fenesie Maree  < 1726-???? 
  9. Ignatius Maré  1729-1803 

Notizen bei Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG

Was a French refugee, widower, who arrived at the Cape fro m "Calabria", Italy in 1700. He later established himself o n his farm Langefontein between De Kuylen and the Tygerberg. He was presumably brother to Catharina Maree. In 1707 he received permission from governor van der Stel to settle in D rakenstein and in 1714 the farm "Langefontein" [Long Founta in] near to Elsieskraal in the Tygerberg was granted to him. Came from Calabria, Italy or Cambresis. Arrived in 1705 an dsettled at De Lange Fonteijn, Drakenstein. Huguenots who came to the Cape Huguenot Memorial Museum, Fr anchhoek du Plooy.paf: Ignatius Maree ook genoem: Ignatius Marre ver w: a, beroep: Veeboer, trou Susanna Janse van Vuuren. Ignac e, soos hyook genoem is, het waarskynlik (daar is heelwa t meningsverskille oor sy herkoms) in 1705 (sy eerste opga afrol dateer uit die jare 1704-1705) van Calabria (Suid - I talië) na Suid-Afrika geseil. Hy het moontlik in Itali ë gewoon, aangesien eenvan sy dogters Magdalena Fenesie ge doop is. Hy was toe 'n wewenaar met twee dogters, maar di e name van sy vrou en een van die dogters ontbreek. Ignac e was 'n veeboer. Hy het vanaf 1707 weiregte o. a. in "De g roene Kloof" (Weskus, naby Mamre)en "aan del Langefontein , Elsjeskraal aan de Tygerberg" gehad. Lg. is aan hom toege staan op 14 Okt 1714. Dit is aan Theunis van Aardt verkoo p in 1733. Ignace het St. Omar in Daljosafat in 1723 uit Ar mand Veron se boedel gekoop. Hierdie plaasis in 1750 deu r sy weduwee aan Jan Oberholtster verkoop. Dit is interessa nt dat Ignace Simon van der Stel se teen-petisie ondersteu n het wat hom die gramskap van sy aangetroude familie en m ede-landgenote moes gebring het. Dalk was dit 'npolitiek e besluit, want hy was afhanklik van die owerhede vir sy we iregte!

Ignace was die stamvader (a1) van die Maré en Maree families. Daar was verskeie wisselvorme van hierdie familienaam in die vroeë 1700s, as 'n voorbeeld kan mens sy eie handtekening neem, waar hy sy van glad Marre spel.

Daar is heelwat meningsverskil rondom die herkoms van die stamvader. Hy was volgens onbevestigde bronne 'n tweede seun van ene Paul Maré. Hy word as 'n Hugenoot beskou deur party bronne (Cor Pama verwys na hom as 'n Franse vlugteling).

In Pieter Coertzen se boek Die Hugenote van Suid-Afrika word hy wel aangegee, maar met die opmerking dat sommige navorsers twyfel of hy wel 'n Hugenoot was. Hy was vermoedelik afkomstig uit Calabrië in Italië (Pieter Coertzen noem ook Cambresis in Duitsland as 'n moontlikheid).

Sy eerste opgaafrol in die Kaap dateer uit die jare 1704-1705, wat beteken dat hy in dié jare al aan die Kaap was - hy het dus nie in 1706 gearriveer soos wat verskeie bronne beweer nie. Met sy aankoms in die Kaap was hy reeds 'n wewenaar met twee dogters, maar die name van sy eerste vrou en een van die dogters ontbreek. Met sy troue op 7 Feb 1706 met Susanna van Vuuren verklaar hy dat hy 'n wewenaar van Calabria in Italië is. Hy het heel moontlik 'n tyd lank in Italië gewoon, omdat hy later sy een dogter Magdalena Fenesië genoem het.

In 1707 kry hy toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig.Volgens die opgaafrol van 1712 het hy toe 2 seuns en 2 dogters gehad. Hy het die volgende leeningplase gehad:

* De groene Kloof * Langefontein * Elsjeskraal "aan de Tygerberg"

Hy word die eienaar van Elsjieskraal op 14 Oktober 1714. Hierdie plaas verkoop hy in 1733 aan Theunis van Aardt. Ignace koop toe St. Omar in Daljosafat in 1723 van die boedel van Armand Veron.

Sy kind uit sy eerste huwelik was:

b1. Catharina x 29 October 1713 Gerrit van Vuuren

Sy kinders by Susanna van Vuuren was:

b2. Johannes ~ 24 Sep 1708 + Drakenstein 1761 x Sara Delport b3. Anna Elizabeth ~ 4 Jan 1711 x 21 Des 1727 Pieter Delport b4. Susanna ~ 8 Okt 1713 x 13 Jun 1713 Jacob Delport b5. Lucas Marthinus ~ 12 Jul 1716, burger Drakenstein, x 17 Sep 1741 Maria Jordaan b6. Francina ~ 27 Nov 1718 x Pieter du Plessis b7. Maria ~ 5 Jul 1721 x Nicolaas van Rensburg b8. Paulus Ignatius ~ 27 Aug 1724 b9. Magdalena Fenesie ~ 15 Sep 1726 x Pieter de Wet b10. Ignatius ~ 14 Aug 1729, burger Drakenstein, x Margaretha Roux xx 16 Jul 1775 Claudina du Toit xxx 19 Feb 1786 Anna Dorothea Pretorius, weduwee van David du Buisson

Bronne:

1. Cor Pama: Die Groot Afrikaanse Familienaamboek 2. De Villiers/Pama 2. Heese/Lombard 3. Stamouers Web 4. Danie Viljoen se webblad

Tweede Seun

FreeFormatDate:abt 1882 according to LDS1 BIRT 2 DATE 1684 2 PLAC France 2 QUAY 0 1 BIRT 2 DATE abt 1684 2 PLAC Calabria, France 2 QUAY 0 1 DEAT 2 DATE 7 Feb 1705 2 PLAC Cape, South Africa 2 QUAY 0
"http://www.w3.org/TR/xhtml1/DTD/xhtml1-transitional.dtd">
http://www.w3.org/1999/xhtml" xml:lang="en" lang="en">

Stamvader

Franse vlugteling uit Italie Arriveer 1700/1705.

Ignatius Maree ook genoem: Ignatius Marre. Beroep: Veeboer, trou Susanna Janse van
Vuuren. Ignace, soos hy ook genoem is, het waarskynlik (daar is heelwat meningsverskille
oor sy herkoms) in 1705 (sy eerste opgaafrol dateer uit die jare 1704-1705) van Calabria
(Suid- I talië) na Suid-Afrika geseil. Hy het moontlik in Italië gewoon, aangesien een van
sy dogters Magdalena Fenesie gedoop is. Hy was toe 'n wewenaar met twee dogters, maar
die name van sy vrou en een van die dogters ontbreek.

Ignace was 'n veeboer. Hy het vanaf 1707 weiregte o. a. in "De groene Kloof" (Weskus,
naby Mamre) en "aan de Langefontein, Elsjeskraal aan de Tygerberg" gehad. Lg. is aan
hom toegestaan op 14 Okt 1714. Dit is aan Theunis van Aardt verkoop in 1733. Ignace het
St. Omar in Daljosafat in 1723 uit Armand Veron se boedel gekoop. Hierdie plaas is in
1750 deur sy weduwee aan Jan Oberholtster verkoop. Dit is interessant dat Ignace Simon
van der Stel se teen-petisie ondersteun het wat hom die gramskap van sy aangetroude
familie en mede- landgenote moes gebring het. Dalk was dit 'n politieke besluit, want hy
was afhanklik van die owerhede vir sy weiregte.

Op 7 Februarie 1708 het hy van Louis van Assenburgh die reg verkry om sy vee te laat wei
"aan de lange fonteijn omtrent de kuijlen". Later het hy ook die reg verkry om die grond te
bewerk en te besaai.

{geni:occupation} Farmer/ Transport rider, French Hugenot
{geni:about_me} =MARE / JANSE VAN VUUREN PROGENITOR LINE=
Please See [http://www.geni.com/projects/Mare-Maree-Family-of-South-Africa/12631 Maré Project] and [http://www.geni.com/discussions/115268?msg=833387 Summary of Discussions] resulting in this configuration:

A) [http://www.geni.com/people/Paul-Maree-De-Mare-De-Salgas/6000000006913205315?through=6000000006913289205 Paul Mare] marries [http://www.geni.com/people/Wife-of-Paul-Maree/6000000010168609407 NN]
>B1) '''[http://www.geni.com/people/Ignace-Ignatius-Maree/6000000001720971557?through=6000000001720574103 Ignace Mare i (c1670)]'''

>marries first [http://www.geni.com/people/First-wife-of-Ignace-Mar%C3%A9/6000000018440777319?through=6000000006913289205 NN (d c 1700)]

>>C1) [http://www.geni.com/people/Catharina-Mare/6000000006913289205 Catherina Mare (c 1690)]

>>marries in 1713 [http://www.geni.com/people/Johannes-van-Vuuren/6000000000269704757?through=6000000006753384001 Johannes Janse Van Vuuren i (1694 )]

>>>D1) [http://www.geni.com/people/Gerrit-Janse-van-Vuuren/4232759057450122968 Gerrit Janse van Vuuren (c 1716)]

>>>D2) [http://www.geni.com/people/Anna-Elisabeth-Janse-van-Vuuren/6000000017528740407 Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c 1718 - c 1727)]

>>>D3) [http://www.geni.com/people/Johannes-Janse-van-Vuuren/4232766376520046560 Johannes Janse van Vuuren (c 1721)]

>>>D4) [http://www.geni.com/people/Lucas-Janse-van-Vuuren/4232707354720077432 Lucas Janse van Vuuren (c1724)]

>>>D5) [http://www.geni.com/people/Anna-Elisabeth-Jansen-van-Vuuren/6000000006741810171 Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c1727)]

>>>D6) [http://www.geni.com/people/Pieter-van-Vuuren/4232776323620057849 Pieter Janse Van Vuuren (c 1730)]

>>>D7) [http://www.geni.com/people/Susanna-van-Vuuren/4232780526260077892 Susanna Janse van Vuuren (c 1732)]

>>>D8) [http://www.geni.com/people/Daniel-van-Vuuren/4232783808830077784?through=4232776323620057849 Daniel Janse Van Vuuren (c 1737)]

>>C2) [http://www.geni.com/people/Ignatius-Mar%C3%A9/6000000018441128087 Ignatius Mare ii (c1690 - c1728)]

>marries second in 1706 [http://www.geni.com/people/Suzanne-Janszoon-van-Vuren/6000000001720574103 Suzanne Janszoon van Vuren i (1691)]

>>C1) [http://www.geni.com/people/Johannes-Maree/6000000007499989490 Johannes Mare (c 1708)]

>>C2) [http://www.geni.com/people/Anna-Elisabeth-Maree/6000000001582610042 Anna Elisabeth Mare (c 1710]

>>C3) [http://www.geni.com/people/Susanna-Mare/6000000000269763207 Susanna Mare (c 1713)]

>>C4) [http://www.geni.com/people/Lucas-Marthinus-Maree/6000000000234122080 Lucas Marthinus Mare (c 1716)]

>>C5) [http://www.geni.com/people/Francina-Mare/6000000005926776201 Francina Mare (c 1718)]

>>C6) [http://www.geni.com/people/Maria-Maree/6000000003427085587 Maria Maree (c 1721)]

>>C7) [http://www.geni.com/people/Paulus-Ignatius-Mare/6000000003783099698 Paulus Ignatius Mare (c 1724)]

>>C8) [http://www.geni.com/people/Magdalena-Fenesie-Maree/6000000014127898021 Magdalena Fenesie Mare (c 1726)]

>>C9) [http://www.geni.com/people/Ignatius-Maree/6000000006245328705 Ignatius Mare iii (c 1729)]

>>xxOOxx

A) [http://www.geni.com/people/Gerrit-Janszoon-van-Vuren-SV-PROG/6000000005922048045?through=6000000001720574103 Gerrit Janszoon van Vuren i (1667)] marries [http://www.geni.com/people/Susanna-Jacobs-b3/6000000006753384001 Suzanne Jacob (1671)]

>B1) [http://www.geni.com/people/Suzanne-Janszoon-van-Vuren/6000000001720574103 Suzanne Janszoon van Vuren i (1691)]

>marries in 1706 '''[http://www.geni.com/people/Ignace-Ignatius-Maree/6000000001720971557?through=6000000001720574103 Ignace Mare i (c1670)]'''

>>C1) [http://www.geni.com/people/Johannes-Maree/6000000007499989490 Johannes Mare (c 1708)]

>>C2) [http://www.geni.com/people/Anna-Elisabeth-Maree/6000000001582610042 Anna Elisabeth Mare (c 1710]

>>C3) [http://www.geni.com/people/Susanna-Mare/6000000000269763207 Susanna Mare (c 1713)]

>>C4) [http://www.geni.com/people/Lucas-Marthinus-Maree/6000000000234122080 Lucas Marthinus Mare (c 1716)]

>>C5) [http://www.geni.com/people/Francina-Mare/6000000005926776201 Francina Mare (c 1718)]

>>C6) [http://www.geni.com/people/Maria-Maree/6000000003427085587 Maria Maree (c 1721)]

>>C7) [http://www.geni.com/people/Paulus-Ignatius-Mare/6000000003783099698 Paulus Ignatius Mare (c 1724)]

>>C8) [http://www.geni.com/people/Magdalena-Fenesie-Maree/6000000014127898021 Magdalena Fenesie Mare (c 1726)]

>>C9) [http://www.geni.com/people/Ignatius-Maree/6000000006245328705 Ignatius Mare iii (c 1729)]

>B2) [http://www.geni.com/people/Johannes-van-Vuuren/6000000000269704757?through=6000000006753384001 Johannes Janse Van Vuuren i (1694)]

>marries in 1713 [http://www.geni.com/people/Catharina-Mare/6000000006913289205 Catherina Mare i (c 1690)]

>>C1) [http://www.geni.com/people/Gerrit-Janse-van-Vuuren/4232759057450122968 Gerrit Janse van Vuuren (c 1716)]

>>C2) [http://www.geni.com/people/Anna-Elisabeth-Janse-van-Vuuren/6000000017528740407 Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c 1718 - c 1727)]

>>C3) [http://www.geni.com/people/Johannes-Janse-van-Vuuren/4232766376520046560 Johannes Janse van Vuuren (c 1721)]

>>C4) [http://www.geni.com/people/Lucas-Janse-van-Vuuren/4232707354720077432 Lucas Janse van Vuuren (c 1724)]

>>C5) [http://www.geni.com/people/Anna-Elisabeth-Jansen-van-Vuuren/6000000006741810171 Anna Elisabeth Janse van Vuuren (c 1727)]

>>C6) [http://www.geni.com/people/Pieter-van-Vuuren/4232776323620057849 Pieter Janse Van Vuuren (c 1730)]

>>C7) [http://www.geni.com/people/Susanna-van-Vuuren/4232780526260077892 Susanna Janse van Vuuren (c 1732)]

>>C8) [http://www.geni.com/people/Daniel-van-Vuuren/4232783808830077784?through=4232776323620057849 Daniel Janse Van Vuuren (c 1737)]

--------------

Judi Marais-Meyer register.

Verskeie bronne:

1 hiervan stel dit kortliks as volg:

MARÉ/MAREE

Ignace Maré - Daar is heelwat meningsverkil oor die

herkoms van Ignace Maré, die stamvader van die familie

Maré in Suid-Afrika. Graham Botha het hom as 'n 'Franse

vlugteling' beskou. Sy eerste opgaafrol dateer egter uit die

jare 1704-1705. Dit beteken dat hy in dié jare aan die Kaap gekom het. Hy was toe 'n wewenaar met twee dogters, maar die name van sy vrou en een van die dogters ontbreek. Hy xx Kaapstad 7.2.1706 Susanna VAN VUUREN d.v. Gerrit van Vuuren en Susanna Jacobs. By dié geleentheid verklaar hy dat hy 'n wewenaar van Calabria in Italië is. Volgens die

opgaafrol van 1712 het Ignace Maré en Susanna van Vuuren toe twee seuns en twee dogters gehad.

=========================================

http://freepages.genealogy.rootsweb.ancestry.com/~niloc/vanVuren/GerritTree.html

http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/individual.php?pid=I9414&ged=hanekom%20web.ged

http://www.diedericks.co.za/aqwg88.htm#2701

http://www.hanekom.org.uk/phpgedview/source.php?sid=S476&ged=hanekom%20web.ged

Perhaps christened in France in 1686, and born before that (in Italy?)

http://www.geocities.com/paulmare69/families/mare_ignace.htm?200929#Kinders

Daar is heelwat meningsverskil rondom die herkoms van die stamvader. Hy word as 'n Hugenoot beskou deur party bronne (Cor Pama verwys na hom as 'n Franse vlugteling).

In Pieter Coertzen se boek Die Hugenote van Suid-Afrika word hy wel aangegee, maar met die opmerking dat sommige navorsers twyfel of hy wel 'n Hugenoot was. Hy was vermoedelik afkomstig uit Calabrië in Italië (Pieter Coertzen noem ook Cambresis in Duitsland as 'n moontlikheid).

Sy eerste opgaafrol in die Kaap dateer uit die jare 1704-1705, wat beteken dat hy in dié jare al aan die Kaap was - hy het dus nie in 1706 gearriveer soos wat verskeie bronne beweer nie.

Met sy aankoms in die Kaap was hy reeds 'n wewenaar met twee dogters, maar die name van sy eerste vrou en een van die dogters ontbreek. Met sy troue op 7 Feb 1706 met Susanna van Vuuren verklaar hy dat hy 'n wewenaar van Calabria in Italië is. Hy het heel moontlik 'n tyd lank in Italië gewoon, omdat hy later sy een dogter Magdalena Fenesië genoem het.

In 1707 kry hy toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig.Volgens die opgaafrol van 1712 het hy toe 2 seuns en 2 dogters gehad.

Hy was volgens onbevestigde bronne 'n tweede seun van ene Paul Maré. Van die Marés van Grootplaas het ek 'n afdruk van 'n portret van die stamvader se pa ontvang.

Hy het die volgende leeningplase gehad:

De groene Kloof

Langefontein

Elsjeskraal "aan de Tygerberg"

Hy word die eienaar van Elsjieskraal op 14 Oktober 1714. Hierdie plaas verkoop hy in 1733 aan Theunis van Aardt. Ignace koop toe St. Omar in Daljosafat in 1723 van die boedel van Armand Veron.

Sy kind uit sy eerste huwelik met 'n onbekende vrou, wat saam met hom in die Kaap aangekom het was:

b1. Catharina x 29 October 1713 Gerrit van Vuuren

Catharina word in party bronne as sy suster aangedui, maar op hierdie stadium lyk dit of meeste bronne en navorsers saamstem met SAG 5 se interpretasie.

Hy trou op 7 Februarie 1706 met Susanna van Vuuren. Hulle kinders was:

b2. Johannes ~ 24 Sep 1708 + Drakenstein 1761 x Sara Delport

b3. Anna Elizabeth ~ 4 Jan 1711 x 21 Des 1727 Pieter Delport

b4. Susanna ~ 8 Okt 1713 x 13 Jun 1713 Jacob Delport

b5. Lucas Marthinus ~ 12 Jul 1716, burger Drakenstein, x 17 Sep 1741 Maria Jordaan

b6. Francina ~ 27 Nov 1718 x Pieter du Plessis

b7. Maria ~ 5 Jul 1721 x Nicolaas van Rensburg

b8. Paulus Ignatius ~ 27 Aug 1724

b9. Magdalena Fenesie ~ 15 Sep 1726 x Pieter de Wet

b10. Ignatius ~ 14 Aug 1729, burger Drakenstein, x Margaretha Roux xx 16 Jul 1775 Claudina du Toit xxx 19 Feb 1786 Anna Dorothea Pretorius, weduwee van David du Buisson

Oom Manie se Navorsing

Ek het hierdie navorsing onlangs ontvang, en is nog besig om dit te analiseer - maar gee dit solank weer vir die wat dit op eie risiko interesant mag vind:

Herkoms

Oom Manie skryf dat hierdie familie afstammelinge is van die ou Hugenote en volgens die heraldikus C. Pama van Kaapstad was die oorspronklike spelling van die familienaam: De Mare De Salgas. Die familie se voorsate was blykbaar eers in die suide van Frankryk gevestig. Die van is eers later, maar blykbaar voor of met die aankoms aan die Kaap, vereenvoudig na Maré. De Maré beteken eintlik strand- of kusbewoner waaruit afgelei kan word dat die voorsate se woonstreek waarskynlik naby die see was. Ignacé het opgeveer 1700 in Suid-Afrika aangekom vanaf Holland waar hy 'n tydlank moes gewoon het, want hy kon Hollands taamlik goed praat toe hy hier aangekom het. Hy is beskrywe as 'n wewenaar van "Calabria" wat toe 'n deel van Italië was, alhoewel dit destyds onder Franse bewind was. Hy was ongetwyfeld 'n Franse Hugenoot wat blykbaar eers na Calabria gevlug het voordat hy na Holland is.

Inligting bekom by die Hugenote Stigting bevestig die herkoms uit Calabria en voeg by dat dit moontlik ook Cambresis, Duitsland kon wees (Sy Hugenoot herkoms word nie betwis of bevestig nie.) Die Stigting gee Ignace (Let op, die e sonder aksent) se aankoms aan die Kaap aan as 1705.

In Suid Afrika word al Ignacé se kinders en kleinkinders, (behalwe sy oudste kleinseun Johannes (1741) en dié se nageslag), as Maré aangeteken. Hierdie oudste kleinseun se van is egter vir een of ander onbekende rede in die doopregister van Drakenstein as Maree aangeteken en op die wyse het daar twee spelwyses ontstaan. Die volgende is nou van belang:

Eerstens -- Die van Maré is (ten minste in Suid Afrika), die mees korrekte spelling.

Tweedens -- Die van Maree is onveranderlik gevestig en is waarskynlik net so eg Suid Afrikaans as byvoorbeeld die vanne Botha en Pretorius wat ook uniek in die vroeë Kaap ontstaan het.

Derdens -- Alhoewel die families Maré en Maree in die algemeen as afsonderlike families beskou word, is en bly hulle een en dieselfde familie. Desondanks moet sorg gedra word dat die vanne nie verkeerdelik vermeng word nie.

Laastens -- Daar is geen verband hoegenaamd, (behalwe miskien in latere huweliksverband), met die familie Marais nie. Dit blyk ook uit die verskil in die familiewapens wat geheel verskillend is.

Oom Manie skryf verder dat daar volgens die "Hugenote Boek" van Kannemeyer vandag nog 'n "Rue de Maré" (Maréstraat) in Parys is. Daar is natuurlik ook Jacob Maré straat in Pretoria en verskeie dorpe met Landros Maré strate wat na een van die twee bekende landros-broers vernoem is.

Plase en Woonplek

Ignacé se woonplaas was "De Jonge Fonteyn" wat op 14 Oktober 1714 aan hom toegeken is. Die plaas is geleë naby Elsieskraal tussen Parrow en Bellville in die distrik Kaapstad. Met betrekking tot die plaas skryf Oom Manie dat Maré volgens Kannemeyer, 'n haastige man was en het, toe die registrasie van sy plaas te lank gesloer het, die betrokke amptenaar met 'n sweep tot sy plig geroep. As mens egter mooi in Kannemeyer lees is dit een van Ignacé se nasate: Johannes (~22/5/1757) wat met sy vroutjie, Elisabeth van Jaarsveld, te Riebeeck Kasteel op 'n leningserf van 2 morge groot, woonagtig was. Dit is hierdie Johannes wat die twee amptenare, Horak en Bergh met "warm woorde" die saak laat afhandel het.

Die Hugenote Stigting verstrek die volgende inligting:

"Hy (Ignacé) het op 7/7/1706 aansoek gedoen vir 'n weilisensie in de Groene Kloof. Op 1/3/1707 het hy 'n weilisensie vir een jaar verkry in die gebied Langefontein. Op 14/10/1714 het hy die plaas Langefontein, Elsjeskraal in die Tygerberg in eiendom ontvang. Hy het die plaas in 1733 aan Theunis van Aardt verkoop. In 1723 het hy die plaas St Omer in Daljosaphat uit die boedel van Armand Veron gekoop. Sy weduwee het St Omer in 1750 aan Jan Oberholster verkoop."

Kannemeyer verwys na die plaas as "...Langefontein(1), geleë tussen die Kuylen en Tygerbergen..." 'n Voetnota lees "(1) Tussen Bellville en Parow". De Villiers/Pama sê net hy kry in 1707 verlof van Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig.

Huwelikstatus

Volgens Kannemyer het Ignacé ".... as jonkman in die begin van 1700 na Suid-Afrika uitgewyk....". De Villiers/Pama skryf die volgende omtrent Ignacé:- "Franse vlugteling, wewenaar van Calabria". Die Hugenote Stigting bevestig sy wewenaarskap en sê verder dat uit sy eerste huwelik, blykbaar in Europa, is twee dogters gebore maar net een is bekend. Die bekende dogter, Catharina, is op 22/10/1713 in Kaapstad met Jan Janzoon/Janse van Vuuren getroud. GISA gee die troudatum as 29/10/1713 en noem die bruidegom Gerrit van Vuuren. (kan die Van Vuuren dalk een van haar stiefmoeder se kinders of familie wees?)

Dit is dus redelik om te aanvaar dat hy wel 'n wewenaar was, alhoewel geen besonderhede van die eerste huwelik bekend is nie. In samehang met GISA plaas ek Catharina as b1 synde 'n enigste bekende kind uit Inacé se eerste huwelik te wees. Derhalwe word Johannes, sy eerste kind uit sy tweede huwelik, as b2 geplaas.

Ignace se tweede vrou was Susanna 'n dogter van Gerrit van Vuuren en Susanna Jacobs van Holland wie 'n kleindogter van Pierre Jacobs en Susan de Vos was. Sy was dus die stammoeder van die familie Maree/Maré.

Tydens die inwyding van die Hugenote Monument te Franschhoek op 17 April 1948 is 'n pragtige voorstelling van Inacé en Susanna se huwelik gegee, alles in die klere en bybehorens uit hulle eie tydperk. Hierdie huwelik was blykbaar die eerste een wat in die Kaap tussen Hugenoot en Hollander voltrek is. Dit is nie bekend waar en wanneer hulle oorlede is nie. Dit is egter wel moontlik dat hulle in die Groot Kerk begrawe is aangesien baie mense in daardie tyd in die Kerk begrawe is.

Die Hugenote Stigting bevestig die tweede huwelik soos volg: " xx Kaapstad 7/2/1706 Suzanne JANSEN VAN VUUREN. * Bellingchamp, Drakenstein ca 1691, dv Gerrit Janse van Vuuren en Susanna Jacobs."

Algemeen

Franken skryf onder ansdere in sy boek oor die hugenote dat toe WA van der Stel uitvind van die klagskrif van die boere teen hom, het hy 'n "getuigskrif" in sy guns laat opstel en mense is versoek (soms met dwang) om die "getuigskrif" te onderteken met die doel om dit in sy guns as teenvoeter vir vir die klagskrif aan die Here 17 voor te lê. Ignacé het blykbaar hierdie "getuigskrif" onderteken. Dit is 'n ope vraag watter rol die ondertekening van die "getuigskrif" gehad het op die toekenning van sy weilisensie en plaas.

--------------------------------------------------------------------------------

Bronne:

1. Cor Pama: Die Groot Afrikaanse Familienaamboek

2. De Villiers/Pama

2. Heese/Lombard

3. Stamouers Web

4. Danie Viljoen se webblad

5. Oom Manie Maree se verwysings na AJ Kannemeyer se Hugenote-Familieboek en sy korrespondensie met die Hugenote Gedenkmuseum, asook hulle Maré-lêer.

6. Whitey van Niekerk se verwyisngs na HP Maree se onvoltooide manuskrip: Die Stamregister van die Maré/Maree Familie.

--------------------------------------

http://www.stamouers.com/

Ignace MARE, Franse Hugenoot, het as wewenaar van Calabria aangekom in die Kaap in 1706. In 1707 kry hy toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig. Hy trou op 7 Feb 1706 met Susanna van VUUREN, sy was ook bekend as Susanna Janse van Vuuren. Haar ouers het gesterwe toe sy nog jonk was. Ons vermoed dat Susanna en haar broers en susters deur hulle ouma Susanna Jacobs groot gemaak was:

Hy het heel moontlik in Italië gewoon, omdat hy se een dogter Magdalena Fenesie genoem het. Hy het die volgende leeningplase gehad De groene Kloof, Langefontein, Elsjeskraal "aan de Tygerberg". Hy word die eienaar van Elsjieskraal op 14 Oktober 1714. Hierdie plaas verkoop hy aan Theunis van Aardt in 1733. Ignace koop toe St. Omar in Daljosafat in 1723 van boedel van Armand Veron.

KINDERS

1. Catharina x 29 October 1713 Gerrit van Vuuren

2. Johannes ~ 24 Sep 1708 + Drakenstein 1761 x Sara Delport

3. Anna Elizabeth ~ 4 Jan 1711 x 21 Des 1727 Pieter Delport

4. Susanna ~ 8 Okt 1713 x 13 Jun 1713 Jacob Delport

5. Lucas Marthinus ~ 12 Jul 1716, burger Drakenstein, x 17 Sep 1741 Maria Jordaan

6. Francina ~ 27 Nov 1718 x Pieter du Plessis

7. Maria ~ 5 Jul 1721 x Nicolaas van Rensburg

8. Paulus Ignatius ~ 27 Aug 1724

9. Magdalena Fenesie ~ 15 Sep 1726 x Pieter de Wet

10. Ignatius ~ 14 Aug 1729, burger Drakenstein, x Margaretha Roux xx 16 Jul 1775 Claudina du Toit xxx 19 Feb 1786 Anna Dorothea Pretorius, weduwee van David du Buisson

Verwysings:

De Villiers/Pama

Heese/Lombard

Verwysingsmateriaal, Boksburg biblioteek

Verwysingsmateriaal, Springs LDS FHC biblioteek

Danie Viljoen se webblad: http://users.iafrica.com/d/da/danievil/kwartierstaat.htm

Saamgestel deur:

Martina Louw (nee van Breda)

(XXXXX@XXXX.XXX)

AM van Rensburg
--------------------
He was a Togryer. Stamouers van die Maré en Maree families in Suid-Afrika.

____________

http://www.tribalpages.com/family-tree/apmare...
--------------------
Born in Italy. Came to South Africa as a French Hugenot in approximately 1700. Farmed on the Farm Langrfontein Tygerbergen, today Bellville/Parow. He also owned the farm "St Omar" in Daljosafat. Married to his second wife Susanna van Vuuren on 7 February 1702 in Cape Town

Mention
* Oct 1726 - mentioned in http://databases.tanap.net/mooc/make_pdf.cfm?output=pdf&id=MOOC8/4.122
'''Overberg Families ''' HJ Engela. GGSA
'''Ignace (Mare) MAREE''' * Calabria, Italy
# 1. Arrived about 1704
# Kinders 9
x Cape Town 07.02.1706, Susanna VAN VUUREN,
† Drakenstein 1758
=======================================================================
{geni:marriage_order} 1
{geni:marriage_order} 2
Stamvader: Van ook gespel MARE. Daar is heelwat meningsverskil rondom die herkoms van die stamvader. Hy word as 'n Hugenoot beskou deur party bronne (Cor Pama verwys na hom as 'n Franse vlugteling).

In Pieter Coertzen se boek Die Hugenote van Suid-Afrika word hy wel aangegee, maar met die opmerking dat sommige navorsers twyfel of hy wel 'n Hugenoot was. Hy was vermoedelik afkomstig uit Calabrië in Italië (Pieter Coertzen noem ook Cambresis in Duitsland as 'n moontlikheid).

Sy eerste opgaafrol in die Kaap dateer uit die jare 1704-1705, wat beteken dat hy in dié jare al aan die Kaap was - hy het dus nie in 1706 gearriveer soos wat verskeie bronne beweer nie.

Met sy aankoms in die Kaap was hy reeds 'n wewenaar met twee dogters, maar die name van sy eerste vrou en een van die dogters ontbreek. Met sy troue op 7 Feb 1706 met Susanna van Vuuren verklaar hy dat hy 'n wewenaar van Calabria in Italië is. Hy het heel moontlik 'n tyd lank in Italië gewoon, omdat hy later sy een dogter Magdalena Fenesië genoem het.

In 1707 kry hy toestemming van die Goewerneur van der Stel om hom in Drakenstein te vestig.Volgens die opgaafrol van 1712 het hy toe 2 seuns en 2 dogters gehad.

Hy was volgens onbevestigde bronne 'n tweede seun van ene Paul Maré. Van die Marés van Grootplaas het ek 'n afdruk van 'n portret van die stamvader se pa ontvang (kliek daarop vir 'n groter weergawe):
Bron: Paul Mare: http://www.geocities.com/paulmare69/families/mare_ignace.htm
---
French Huguenoet as widow aboard Calabria. 1707 obtained permission from Governor van der Stel to settle in Drakenstein. Arrived 1706 as widower. Farm: De Lange Fontein at Elsje's Kraal 1714. Grazing licence at Mamre and Duivensheuwel. 1724 bought St. Omar in Dal Josafat. Name means man who lives by the sea.
Ignace Mare (Paul ) was born in 1684 in France. He died in Cape,South Africa.

Tweede Seun

Ignace married Susanna Van Vuuren on 7 Feb 1705/1706 in Drakenstein,Cape,South Africa. Susanna was born in 1691 in Calais,France. She died in Cape,South Africa.

They had the following children:

+ 4 F i Maria Mare.
+ 5 M ii Johannes Mare died in 1793.
+ 6 F iii Susanna Mare died .
+ 7 M iv Lucas Marthinus Mare.
+ 8 F v Francina Mare.
+ 9 F vi Magdalena Fenesie Mare died .
+ 10 M vii Ignatius Mare was christened on 14 Aug 1729. He died on 1 Jan 1803.
+ 11 F viii Anna Elizabeth Mare was born on 4 Jan 1710/1711.
12 M ix Paulus Ignatius Mare was born on 27 Aug 1724 in Drakenstein,Cape,South Africa. He died in Cape,South Africa.

Haben Sie Ergänzungen, Korrekturen oder Fragen im Zusammenhang mit Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG?
Der Autor dieser Publikation würde gerne von Ihnen hören!

Zeitbalken Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG

  Diese Funktionalität ist Browsern mit aktivierten Javascript vorbehalten.
Klicken Sie auf den Namen für weitere Informationen. Verwendete Symbole: grootouders Großeltern   ouders Eltern   broers-zussen Geschwister   kinderen Kinder

Vorfahren (und Nachkommen) von Ignatius /Maré SV

Paul Maré
1661-????

Ignatius /Maré SV
1684-1758

(1) 
Ignatius Maré
± 1690-± 1728
Catharina Maré
± 1692-1746
(2) 1706
Johannes Maree
± 1708-1761
Anna Elizabeth Maree
< 1711-± 1782
Susanna Mare
1713-????
Francina Maré
± 1718-1787
Maria Maree
< 1721-± 1786

Mit der Schnellsuche können Sie nach Name, Vorname gefolgt von Nachname suchen. Sie geben ein paar Buchstaben (mindestens 3) ein und schon erscheint eine Liste mit Personennamen in dieser Publikation. Je mehr Buchstaben Sie eingeben, desto genauer sind die Resultate. Klicken Sie auf den Namen einer Person, um zur Seite dieser Person zu gelangen.

  • Kleine oder grosse Zeichen sind egal.
  • Wenn Sie sich bezüglich des Vornamens oder der genauen Schreibweise nicht sicher sind, können Sie ein Sternchen (*) verwenden. Beispiel: „*ornelis de b*r“ findet sowohl „cornelis de boer“ als auch „kornelis de buur“.
  • Es ist nicht möglich, nichtalphabetische Zeichen einzugeben, also auch keine diakritischen Zeichen wie ö und é.

Visualisieren Sie eine andere Beziehung

Quellen

Historische Ereignisse

  •  Diese Seite ist nur auf Niederländisch verfügbar.
    Van 1702 tot 1747 kende Nederland (ookwel Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden) zijn Tweede Stadhouderloze Tijdperk.
  • Im Jahr 1706: Quelle: Wikipedia
    • 13. Februar » Im Großen Nordischen Krieg siegen die Schweden unter Carl Gustaf Rehnskiöld in der Schlacht bei Fraustadt über das sächsisch-russische Heer, das von Matthias Johann von der Schulenburg kommandiert wird.
    • 19. April » In der Schlacht bei Calcinato in der Lombardei wird im Spanischen Erbfolgekrieg eine kaiserliche Streitmacht von französisch-spanischen Truppen besiegt.
    • 6. Juli » Uraufführung der Oper Endimione von Giovanni Bononcini im Palazzo di Belfonte bei Wien.
    • 30. August » Während der Schlacht bei Turin zündet der Soldat Pietro Micca in einem Minengang mangels längerer Zündschnur ein Schießpulverfass selbst. Er verhindert damit erfolgreich das Eindringen französischer Feinde in die Festung der Stadt, stirbt jedoch bei der Explosion.
    • 24. September » Während des Großen Nordischen Krieges wird der Altranstädter Friede zwischen Sachsen unter August dem Starken und Schweden unter Karl XII. unterzeichnet. August verzichtet auf die Krone Polens.
    • 4. November » Das schottische Parlament stimmt mehrheitlich der Verschmelzung Schottlands mit dem Königreich England zu. Der Act of Union tritt am 1. Mai 1707 in Kraft.

Über den Familiennamen SV

  • Zeigen Sie die Informationen an, über die Genealogie Online verfügt über den Nachnamen SV.
  • Überprüfen Sie die Informationen, die Open Archives hat über SV.
  • Überprüfen Sie im Register Wie (onder)zoekt wie?, wer den Familiennamen SV (unter)sucht.

Die Wilferd Duckitt's Family Tree-Veröffentlichung wurde von erstellt.nimm Kontakt auf
Geben Sie beim Kopieren von Daten aus diesem Stammbaum bitte die Herkunft an:
Wilferd Duckitt, "Wilferd Duckitt's Family Tree", Datenbank, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/family-tree-wilferd-duckitt/I6000000001720971557.php : abgerufen 1. Juni 2024), "Ignatius /Maré "Ignace Mare" SV SV/PROG (1684-1758)".