Sie ist verheiratet mit Bernardus S/V VREY.
Sie haben geheiratet am 6. Oktober 1768, sie war 19 Jahre alt.
Kind(er):
Hy trou (2) «b»Anna Margaretha BOTHA«/b», trou 6 Okt 1768,1 (dogter van Jacobus BOTHA en Sophia VAN ROOYEN) gedoop 22
Jun 1749,2 verw. nr. b4c3d6.2 «b»Anna«/b»: Anna Margaretha Botha kom uit die vierde geslag van die reeds goed gevestigde Botha
familie van die Kaap. Die stamvader van die Botha familie, Fredrich Both kom van Wagenheim, naby Gotha na die Kaap in
1678 as soldaat en word vryburger in 1683. Vanaf 1686 boer hy vir Jan Coenelisz waar hy as bywoner woon. Anna se ma,
Sophia van Rooyen is van die eerste geslag van die van Rooyens wat op Kaapse bodem gebore is. Sy was die oudste dogter van
Cornelisz van Rooyen wat van Gorichem, Netherland, na Suid-Afrika gekom het in 1713.
Anna Margaretha was the daughter of Bernardus' sister Magdalena
Großeltern
Eltern
Geschwister
Kinder
Anna Margaretha BOTHA | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
1768 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Bernardus S/V VREY | |||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.