Dreyer-Baum » Arie Dirkz Lekkerwijn SV/PROG (1670-1697)

Persönliche Daten Arie Dirkz Lekkerwijn SV/PROG 

Quelle 1
  • Er wurde geboren im Jahr 1670.
  • Er ist verstorben am 29. Dezember 1697, er war 27 Jahre alt.
    Oorzaak: Murdered

Familie von Arie Dirkz Lekkerwijn SV/PROG

Er ist verheiratet mit Marie Maria de Lanoy.

Sie haben geheiratet im Jahr 1692, er war 22 Jahre alt.


Kind(er):

  1. Nicolaas Lekkerwijn  1696-1747 


Notizen bei Arie Dirkz Lekkerwijn SV/PROG

Persoonsgegevens van Arij Leckerwij Herkomst: Cabo de goede hoop Rang: Soldaat Datum einde verbintenis: 00/00/0000 Einde verbintenis: Andere kamer Plaats einde verbintenis: Onbekend

Gegevens van de vaart Schip: Schagen Inventarisnr.: 14466 Kamer: Hoorn Folio: 283 Uitreis: 07/10/1758 Bestemming: Batavia DAS- en reisnr 3742.2 Aankomst: 17/06/1759

http://voc.websilon.nl/ uitgevaren voor de kamers

--------------------

Weeskamer Klad notulen (draft minutes)

21 March 1729

Soals wijders mede ten versoeke van den landbouwer Arij Lekkerwijn is toegstaan en g'accordeert om ook te mogen trouwen met Maria van Nieuwen broek

http://www.stamouers.com/

Extensive article on this family (Afrikaans)

From Boskoop - Netherlands, boer van "Lekkerwyn"

Vryburger van Drakenstein

Die Hugenote van SA 1688-1988 deur Pieter Coertzen. An extensive study with thousands of sources - also in English - written to commemmorate to first 300 years of the Frence in SA. Available from Die Hugenote sentrum in Stellenbosch -

In the well researched book, Die Hugenote van Suid Afrika (The Huguenotes of South Africa) 1688-1988 the name of this Prog. is mentioned 4 times. He was murdered due to ill feelings between him and his German neighbour.

Arie (Arij Ary) Lekkerwyn (Lekkerwijn, Leckerwyn, Leckerwijn) van Boskop, Nederland, boer van “Lekkerwyn”, vryburger van Drakenstein +29.12.1697 (vermoor) s.v. Dirk Lekkerwyn.

xca1690 Marquence (Marie, Maria) de Lanoy (la Noy, Lanoy) van Aulis in Frankryk, d.v. Nicolas de Lanoy en Marguerite de France. Sy xx Hans Heinrich Hattingh van Speyer

b1 Dirk *ca.1691 +ca.1748, waarsk. ongetroud

b2 Matthys *ca.1692, buite-egtelike kind met Maria van die Kaap

c1 Jacob ~07.04.1715 Kaapstad

b3?? kind *ca.1694

b4 Nicolaas (Nicolas, Claas) ~18-06-1696Drakenstein, +

x15.11.1739 Anna Elizabeth Gerrits + c1 Cornelis `04.09.1735 Kaapstad +

c2 Adriaan ~15.11.1739 Stellenbosch + waarsk. 1832

x 01.04.1764 b1c4 Frans Hendrik Campher

xx04.05.1785 b3c2 Jan Christoffel Esterhuizen +1832

c4 Susanna ~01.04.1747 +1747

b5 Arie (Ary, Adriaan Arian) ~15.12.1697 Drakenstein, burger van Stellenbosch +17.07.1765

x17.04.1729 Maria van Nieuwenbroek +<1764

c1 Adriaan ~16.04.1730 +1748-1765

c2 Adam ~29.07.1731 +<1748

c3 Johannes ~11.01.1733 +<1748

c4 Adam Leendert ~29.06.1738 +<1748

c5 Diederik ~18.12.1740 +1748-1765

Op 30.10.1692 huur hy as “vrijborger an Drakenstein” ‘n soldaat van die ” E Comp.” as boukneg. Die huurkontrak [6] word met ‘n kruisie as “de handtekening van Arie Dirksz Lekkerwyn” onderteken. Hy was dus ongeletterd.

Arie met sy kneg(te) boer vooruit en 1692 besit hy 250 skape en 10 beeste en het hy reeds 6 000 wingerdstokke geplant [j183]. Hy moes dus lekker wyngemaak het al weet ons nie of dit lekker wyn was nie.

In 1693 het hy en sy vrou al 2 kinders en in 1695 3 kinders [8]. Waar hierdie kinders gedoop is, kon nie opgespoor word nie. Hulle doop daarna egter nog twee kinders: Nicolas (Nicolaas/Claas) op 18 06 1696 en Harijs (Arie) op 15 12.1697 [9][10] (foutief in [12] & [15].

In Januarie 1696 dagvaar hy sy buurman, Hans Silverbag/Silverbach [ ] “om betalingh van 4 gulden en enige spijkeren”. [ ].

Die lewe van hierdie gesin is wreed versteur want op 29.08.1697 word Hans Silverbag, sy buurman [5] “wegens begane manslag aan der wijlen Arij Leckerwijn” verban en tot die dood veroordeel [12]. Aangesien die moordenaar gevlug het, is die aanleiding tot die moord blykbaar nie uitgepluis nie. Dit kon darem seker nie net die paar gulden en spykers gewees het nie!

Die weduwee hertrou later op 19.01.698 met Hans Heinrich Hattingh en word die stammoeder van daardie familie.

Op een of ander manier (moontlik via Theal se redigering van C C de Villiers se notas) [13] het sy van as"Lecrivent" gekanoniseer geraak, soveel so dat hy deur sommige selfs as Hugenoot beskou word.[??} De Villiers en Pama [3] meld wel dat “Ary Lecrivent waarsk. v. Nederland" kom maar Malherbe [14] meen hy kom uit Frankryk. SAG [15] voeg slegs ('Lekkerwyn') by – in hakies en aanhalingstekens.

Daarenteen word in W Hattingh se artikel [12] waarna SAG verwys, konsekwent net die vorm "Lekkerwyn" aangegee. Benewens Hatting se verwysings kom die naam "Lekkerwijn/Lekkerwyn", ook vir die nageslag, in talle primêre bronne voor soos hieronder sal blyk.

Die "Franse" vorm kom, sover bekend, slegs voor in die Drakensteinse doopregister "Harijs Leccriuent" en "Harijs Lekeruain", volgens Theal [9] of "Harijs Lecrivent" en "Harijs Lekervain" (sic) ,volgens Graham Botha [10].

Paul Roux is natuurlik berug vir die "Franse" spellings van name wat hy ontwerp het vir hierdie doopregister, soos "Wellem Escalk" vir Willem Schalk (v d Merwe], "Christoffle Senaymant" vir Christoffel Snijman, "Extreux" vir Esterhuijzen, ens.

As ‘n mens dus die bekende tydgenootlike gegewens ontleed, blyk dit dat die enigste getuienis vir die “Franse” vorm is dat hy met ‘n Franse vrou getroud was en Paul Roux se kreatiewe doopinskrywings. Selfs lg. getuienisis wankelrig, aangesien Botha dit ook lees as “Lekervain” benewens die gekanoniseerde “Lecrivent”.Die bekende Franse van Lecrivain (l’écrivain=die skrywer) is egter deur niemand oorweeg nie.

Daarenteen is daar die volgende gegewens ter ondersteuning van die “Nederlandse” vorm:

1. Volgens sy grondbriefkom hy van Boskop [5], moontlik Boskoop in Nederland.

2. Die vorm Arij Dirksz (Dirx) Lekkerwijn, wat meermale gevind word, is die tipiese Nederlandse konstruksie van Voornaam+Patroniem+Familienaam, (‘n vorm vreemd aan die Franse].

3. Arie se naam díe van sy pa en seuns is tipies Nederlandse voorname. Selfs Paul Roux skryf sy voornaam as “Harijs”; Roux sou darem seker die voor-die-hand-liggende, baie bekende Franse naam, Henri, (uitgespreek Añrie] kon spel!)

4. Die “Nederlandse” vorm van die van kom herhaaldelik voor in verskillende bronne en sonder uitsondering vir Arie se nageslag wat hieronder behandel word.

Tensy daar dus nuwe getuienis ten gunste van die “Franse” vorm in tydgenootlike dokumente te voorskyn kom, moet ‘n mens dus Arie Lekkerwyn (met “Nederlandse” variante) as die korrekte aanvaar.

Selfs al sou Arie se herkoms as Frans bewys kon word, toon 18de eeuse dokumentasie dat sy van heeltemal vernederlands het, soos Gouws, Pienaar en Minnaar

Ons kan rekenskap gee van vier van Arie Lekkerwyn en Marie de Lanoyse kinders, by name: Dirk, Matthys, Nicolaas en Arie. As daaar ‘n vyfde kind was, is hy/sy voor 1796 gebore.

(Nota: In die volgende gee ons die genealogiese nommers aan volgens SAG, behalwe vir die familie Lekkerwyn, waar na die onderstande hersiene genealogie verwys word.)

Dirk (b1) (genoem deur Hoge [ ] genoem word maar, eienaardig genoeg, in later genealogieë afwesig), is vernoem na sy oupa, en dus waarskynlik die oudste, gebore omstreeks 1690. Hy was waarskynlik ongetroud want hy tree verskyn as enigste getuie op by die doop van sy broerskind Adriaan (b4c2) op 15.11.1739 en verder benoem laat hy al sy besittings na aan die kinders van sy “broeders Arij en Claas Leckerwijn” in sy testament [16] van 25.08.1745.Hy ondeteken met ‘n kruisie [ cj 2657 82 p 315] en was dus, soos sy pa, ongeletterd. Hy is ongeveer 1748 oorlede; in sy boedelrekeninge [17] van 31.01.1750 verskyn die name van Arie se seuns Ariaanen Diederik sowel as Nicolaas se kinders Adriaan, Johanna Margaretha en Susanna (+ 1747), almal met die van Leckerwijn.

Matthys is waarskynlik omstreeks 1692 gebore en het as Matthijs Lekkereweij op 7.04.1715 ‘n (buite-egtelike?) kind, Jacob, by Maria van de Kaap laat doop [18].

Nicolaas en Arie jnr. se nageslag en eggenotes word aangegee deurHattingh [12].

Soos hul pa, het hierdie twee jongste broers ‘n tragiese geskiedenis gehad.

Volgens Hattingh [12] is Nicolaas en sy vrou reeds oorlede in 1747 voordat hul laaste dogter gedoop is.

Van Nicolaas se kinders, verneem ons weer van sy dogter Johanna Margaretha, wat getroud was met Frans Hendrik Campher (b1c4) en Jan Christoffel Esterhuysen/huizen (b3c2). Sy oorleef lg. tot minstens 1832 in ‘n oudedom van 89 jaar.

Arie jnr. se tragedie was: Hy was ook ongeletterd volgens die “merk van Adriaan Lekkerewijn” in 1732, saam met ander vooraanstaande burgers, as vrywilliger on die Stellenbosse begraafplaas netjies te hou [18]. Hy verkry ‘n weilisensies [19]en maak waarskynlik so kennis met die Theunis van Schalkwyk, sy vrou Maria Slabbert.en hul kinders Dirk, Gerrit, Gysbert, Huibrecht en Catrijn in die Swartland [19].

In ‘n testament van 28.7.1764 [21] (sy broerskind, Adriaan (b4c1), is waarskynlik toe al oorlede omdat daar geen melding van hulle is nie) bemaak hy omtrent al sy besittings aan die hierdie gesin omdat hulle beloof het om hom vir die res van sy lewe op te pas. Iets moet verkeerd geloop het want op 29.6.1765, enkele dae voor sy dood stel hy ‘n nuwe testament op waarin hy uitdruklik meld dat hy “geene ouders nog kinderen in’t leven” het nie en benoem sy stiefsuster Margaretha Hatting (b2) en haar man Johannes Groenewald (b2) as enigste erfgename [22].

Hy is as burger vanStellenbosch oorlede op 17.7.1765.[23]

Ten spyte van die feit dat Arie Lekkerwyn, die stamvader 7 (binne-egtelike) kleinseuns gehad het sy familienaam het uitgesterf in ‘n reeks tragiese gebeurtenisse,.

Al het die van uitgesterf, bruis die Lekkerwyn-bloed nog altyd vrolik-tintelend in die are van die talryke nageslag van Johanna Margaretha Lekkerwyn en haar eerste man, Frans Hendrik Campher (b1c4].

Haben Sie Ergänzungen, Korrekturen oder Fragen im Zusammenhang mit Arie Dirkz Lekkerwijn SV/PROG?
Der Autor dieser Publikation würde gerne von Ihnen hören!

Vorfahren (und Nachkommen) von Arie Dirkz Lekkerwijn

Arie Dirkz Lekkerwijn
1670-1697

1692

Mit der Schnellsuche können Sie nach Name, Vorname gefolgt von Nachname suchen. Sie geben ein paar Buchstaben (mindestens 3) ein und schon erscheint eine Liste mit Personennamen in dieser Publikation. Je mehr Buchstaben Sie eingeben, desto genauer sind die Resultate. Klicken Sie auf den Namen einer Person, um zur Seite dieser Person zu gelangen.

  • Kleine oder grosse Zeichen sind egal.
  • Wenn Sie sich bezüglich des Vornamens oder der genauen Schreibweise nicht sicher sind, können Sie ein Sternchen (*) verwenden. Beispiel: „*ornelis de b*r“ findet sowohl „cornelis de boer“ als auch „kornelis de buur“.
  • Es ist nicht möglich, nichtalphabetische Zeichen einzugeben, also auch keine diakritischen Zeichen wie ö und é.



Visualisieren Sie eine andere Beziehung

Quellen

  1. http://stamouers.com/

Historische Ereignisse

  • Stadhouder Prins Willem III (Huis van Oranje) war von 1672 bis 1702 Fürst der Niederlande (auch Republiek der Zeven Verenigde Nederlanden genannt)
  • Im Jahr 1697: Quelle: Wikipedia
    • 4. Februar » Im Tordinona in Rom erfolgt die Uraufführung der Oper La clemenza d'Augusto von Giovanni Battista Bononcini.
    • 10. März » Der russische Zar PeterI. beginnt eine Reise in den europäischen Westen („Große Gesandtschaft“).
    • 13. März » Spanische Soldaten nehmen die auf einer Insel im Petén-Itzá-See gelegene Stadt Tayasal, das heutige Flores, ein. Der letzte Rückzugsort von Itzá-Mayas wird anschließend zerstört.
    • 1. Juni » Sachsens Herrscher August der Starke tritt zum katholischen Glauben über, um die polnische Krone zu erlangen.
    • 20. September » Der Frieden von Rijswijk beendet den Pfälzischen Erbfolgekrieg zwischen Frankreich, England, Spanien und den Niederlanden.
    • 14. Dezember » Im Alter von 15 Jahren wird Karl XII. zum König von Schweden gekrönt.


Gleicher Geburts-/Todestag

Quelle: Wikipedia


Über den Familiennamen Lekkerwijn

  • Zeigen Sie die Informationen an, über die Genealogie Online verfügt über den Nachnamen Lekkerwijn.
  • Überprüfen Sie die Informationen, die Open Archives hat über Lekkerwijn.
  • Überprüfen Sie im Register Wie (onder)zoekt wie?, wer den Familiennamen Lekkerwijn (unter)sucht.

Die Dreyer-Baum-Veröffentlichung wurde von erstellt.nimm Kontakt auf
Geben Sie beim Kopieren von Daten aus diesem Stammbaum bitte die Herkunft an:
Hendrik Dreyer, "Dreyer-Baum", Datenbank, Genealogie Online (https://www.genealogieonline.nl/dreyer-tree/I2986.php : abgerufen 27. Dezember 2025), "Arie Dirkz Lekkerwijn SV/PROG (1670-1697)".