(1) Er ist verheiratet mit Johanna Siekermans.
Sie haben geheiratet am 1. Juli 1725, er war 22 Jahre alt.
Kind(er):
(2) Er ist verheiratet mit Maria "Marija" Elizabeth Louw.
Sie haben geheiratet am 9. Oktober 1757 in de Caep de Goede Hoop, Dutch Cape Colony (South A, er war 54 Jahre alt.
Kind(er):
Jacob VAN REENEN (VON RENEN), wat sy van ook “Von Renen” geteken het, is volgens sy testament gebore te Memel aan die Oossee (in Pruise, vandag Rusland), en was die seun van Daniel VAN REENEN en Catharina Elisabeth CROFKI. Hy het in 1721 as adelbors in die Kaap aangekom en het in 1725 burger geword. Jacob van Reenen is as ‘n baie ryk man op 17 Junie 1764 oorlede, en het ‘n boedel van ‘n geskatte 180,000 guldens nagelaat. Op 1 Julie 1725 het hy met Johanna SIEKERMANS van Amsterdam (Nederland) in die huwelik getree (sy was 'n weesmeisie uit Amsterdam). Johanna, gebore in 1703, het as weeskind na Suid-Afrika gekom. Na haar dood, het Jacob op 9 Oktober 1757 met Martha Elisabeth LOUWgetrou. Hy was die vader van nege kinders:
KINDERS:
b1 Jacob (1727), getroud 4.12.1746 met Maria FRANKE; 14 kinders.
b2 Catharina Elisabeth (1729), getroud met Willem VAN SCHOOR.
b3 Daniel (1730), getroud met Catharina Christina BECK op 14.6.1761; hertroud met Johanna Levina COLYN, die weduwee van Johan Nicolaas SCHOT op 15.9.1771; 8 kinders.
b4 Beatrix Cornelia (1731), getroud 10.7.1751 met Diederik WILHELMI, van Stock-holm.
b5 Anna Margaretha (1733), getroud 28.11.1751 met Joachim Jan Lodewijk WERNICH.
b6 Geertruij (1736), getroud met Jan SERRURIER.
b7 Adriaan (1760), getroud 18.4.1779 met Engela VAN NIEKERK; 8 kinders.
b8 Jan (1762).
b9 Maria Jacoba Christina (1764).
VERWYSINGS :
J.H Redelinghuys: Die AFRIKANER FAMILIENAAMBOEK & PERSONALIA (1955)
C.PAMA : Die Groot Afrikaanse Familie-naamboek (1983)
Saamgestel deur:
Großeltern
Eltern
Geschwister
Kinder
Jacob van Reenen | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1725 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Johanna Siekermans | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1757 | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Maria "Marija" Elizabeth Louw | |||||||||||||||||||||||||||||||||||
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.