Er ist verheiratet mit Anna Rossouw.
Sie haben geheiratet
Kind(er):
die stamvader Daniel Hugot, was ’n welvarende boer van die leningsplaas De Breede Rivier in die Worcester distrik en die plaas Slanghoek, en het De Lieffde in 1757 as eiendomsplaas van die weduwee Coenraad Scheepers gekoop. Hy is op De Lieffde oorlede en daar begrawe. Hier het sy seuns, Anna se Oupa Daniel en sy ouer broer Pieter Francois, geboer tot Daniel in c 1807 eienaar geword het van van die plaas Plessis-les Merle naby die Paarl.
Großeltern
Eltern
Geschwister
Kinder
Die angezeigten Daten haben keine Quellen.