(1) She is married to Pieter de Villiers.
They got married on March 1, 1789 at Drakenstein Local Municipality.
Child(ren):
(2) She is married to Pieter Joubert.
They got married on March 1, 1801 at Cape Town.
Child(ren):
E.A. Kriel en Pieter Joubert het die huis op "La Provence" laat bou.
"La Provence" is gedurende 1694 aan die stamvader Pierre Joubert toegeken. Dit is volgens die H-plan gebou, die oosgewel dra die datum 1800-03-13 en die wesgewel 1815. Dit is een van die mooiste huise in die Franschoekvallei. Oorspronklik het dit suid gefront sodat dit op die rivier uitgekyk het.
Sy bemaak "La provence" aan haar seun Hermanus Johannes de Villiers.
Drie Kinders uit die eerste huwelik, een Joubert-seun uit die tweede huwelik.
E.A. koop die plaas "Druiwevallei" van 66 morg 571 vk. roede te Agter-Groenberg gedurende 1822. Sy was op daardie stadium die weduwee van Pieter Joubert. Dit was geleë lang waterlope van die Groenberg. Na haar dood behoort "Druiwevallei" aan Roelof Erasmus le Roux.
{geni:about_me} c2 Elisabeth Anna,.* Paarl 09.10.1762
Paarl 07.11.1762 » Hermanus Kriel en
Elizabeth Anna Malan † 1829
» E.A. Kriel en Pieter Joubert het die huis op La
Provence laat bou. La Provence is in 1694 aan
die stamvader Pierre Joubert toegeken. Dit is
volgens die H-plan gebou, die oosgewel dra die
datum 13.03.1800 en die wesgewel 1815. Dit is
een van die mooiste huise in die Franschhoekvallei.
Oorspronklik het dit suid gefront sodat dit
op die rivier uitgekyk het. E.A. bemaak La
Provence aan haar seun Hermanus Johannes
de Villiers. Drie kinders uit die eerste huwelik,
een Joubert-seun uit die tweede huwelik.
In 1822 koop E.A. die plaas Druiwevallei van 66
morg 571 vk. roede te Agter-Groenberg
gedurende. Sy was in daardie stadium die
weduwee van Pieter Joubert. Dit was langs
waterlope van die Groenberg geleë. Na haar
dood behoort Druiwevallei aan Roelof Erasmus
le Roux. Sy x Paarl 01.03.1789, Pieter DE
VILLIERS (s.v. Jacobus Jacob de jonge DE
VILLIERS & Louise JOUBERT),.* 13.05.1732
Drakenstein 22.06.1732 † La Provence
Franschhoek 02.11.1797 » Boer op La
Provence wat hy in 1756 ge koop het. Pieter de
Villiers was voorheen met Susanna du Buisson
en Elisabeth Strydom getroud. xx Kaapstad
01.03.1801, Pieter JOUBERT (s.v. Gideon
JOUBERT & Hester DU TOIT) 02.10.1763 †
1809 » Burger Swellendam, veldkornet sedert
30.11.1803, wewenaar van Petronella Johanna
Haumann. Hy was ’n neef van haar man, Pieter
de Villiers.
»ø Joubert, H. S. 1985. Vroeë Blanke vestiging in die
Franschhoekvallei 1688 tot 1827. Stellenbosch : Die
outeur, Le Roux, J. G. & Le Roux, W. G. [s a]. Ons
Drakensteinse Erfgrond: Agter-Groenberg. Paarl
:Drakenstein Heemkring, 11, Le Roux, J. G. & Le Roux, W.
G. [s a]. Ons Drakensteinse Erfgrond: Franschhoek. Paarl :
Drakenstein Heemkring, 6, Malherbe, J. & Malan, A. 1997.
Geslagsregister van die familie De Villiers in Suid-Afrika.
Franschhoek : Raad van Trustees De Villiers
Publikasiefonds, 353, Standard Encyclopaedia of
Southern Africa. 1972. Vol. 6. Kaapstad : Nasou, 552-553
»ø x Franschhoek Museum, [s a] Roux-Kriel geslagsreg
ister, p. 4, Hugenote-Gedenkmuseum, Franschhoek. De
Villiers Manuskrip p. I-2, Heese, J. A. & 1992. Suid-
Afrikaanse geslasgregisters. Deel 4. J- K, opgestel deur
J.A. Heese, geredigeer deur R.T.J. Lombard. Pretoria,
RGN, 178, 452, Heese, J. A. 2006. Suid-Afrikaanse
geslagsregisters, saamgestel, bygewerk en geredigeer
deur GISA uit die oorspronklike notas van J.A. Heese en
ander medewerkers. Deel 14. Va-Vir. Stellenbosch : GISA,
421
{geni:marriage_order} 1
{geni:marriage_order} 2
Elisabeth Anna Kriel | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(1) 1789 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Pieter de Villiers | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
(2) 1801 | ||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Pieter Joubert |